
https://pixabay.com/vectors/ten-diamonds-playing-cards-poker-28335/; https://pixabay.com/vectors/ten-hearts-playing-cards-poker-28348/
Is jy in graad 10 en skryf jy binnekort jou eerste Wiskundetoets vanjaar? Wiskunde hoef nie soos ’n pokerspel te wees waar jy sit en wonder met watter speelkaarte jou opponent sit nie. Hersien jou Wiskunde met hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West en troef enige moeilike vrae wat tydens hierdie toetsreeks op jou skoolbank beland.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum
Graad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books


Kommentaar
Sal graag gebruik wil maak van vraestelle en nota's. Dankie.
Ek sal graag wil gebruik maak van die vraestel.
Kort hulp.
Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy wil voorberei vir toetse en eksamens, is jy welkom om op LitNet se indeks-skakel te klik en te kyk watter vraestelle en memoranda daar alles gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik die vraestelle gerus vir private studie en om vir toetse en eksamens voor te berei. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Toerisme, RTT, Wiskundige Geletterdheid.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Help baie vir toets!
Kort hulp!
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan jou help. Ons hoor baie kere hoeveel dit help om vraestelle uit te werk as jy jou werk geleer het, sodat jy alles kan vaslê en jou inhoud kan oefen. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder