Kommentaar

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Andriette 2023-01-22 Dit roer my hart, diep in my eie menswees.

Republiek Natalia en Voortrekkerafrikaans

At Schoeman 2023-01-22 Baie insiggewend, goeie werk gedoen!

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Andreas Potgieter 2023-01-22 Steeds die evolusie van De Swyger - van sang na dig na multimedia. En steeds die aanslag van die intieme blootlegging van die persoon agter die naam. Welgedaan Willem!

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Laila 2023-01-22 Such a masterful use of the Afrikaans language, Willie. I love listening to the inner workings of your soul expressed through your poetry.

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Lelanie Roode 2023-01-22 Briljant! Meester van woorde en so help jy ander, soos ek, om die deurmekaar stukkies legkaartlewe elkeen in sy eie plek, op die perfekte tydstip, in mekaar te pas, sodat, wanneer ons vorentoe stap en wegstap, ons die geheelbeeld kan beskou; in retrospek

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Fritz 2023-01-22 Willem. Die voorlesing is rou en verfynd, opbeurend en roerend. Die balans perfek! Poëtiese yin yang. Dis hoendervleisgenot.

Die lang man sonder skaduwee deur Antoinette Pienaar: ’n resensie

Pam 2023-01-22 Ek dink daar is natuurlike genesing vir diabetes. God het kruie gemaak vir al die soort siektes.

Republiek Natalia en Voortrekkerafrikaans

Gert van Jaarsveld 2023-01-22 Baie dankie, Fransjohan. Ek waardeer jou opmerking opreg. Ek is bly ek kon die belangrike werk van Reinhardt en sy span op dié manier 'n bietjie bekendstel. Dankie ook aan Melt vir die mooi plasing.

Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo

Izak de Vries 2023-01-22 Dominique Hier is die werk vir Graad 3. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad3

Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo

Dominique 2023-01-22 Goeie dag My kind is in Graad 3 en ek sal graag ekstra hulpmateriaal wil hê om haar te kan help.

Gebed vir Corlie

Cora Viljoen 2023-01-22 Reinet, jou gedig is so raak! Ons is dankbaar dat ons ook deel van Corlie se lewe kan wees en by haar kan leer.

Republiek Natalia en Voortrekkerafrikaans

Jan Bosch 2023-01-22 Baie goed, burg verwys in Hollands na 'n olisiestasie of buitepos met soldate. Kan ek 'n afskrif bekom, asb. Groete en dankie. Jan

Totsiens, Jacinda Ardern

Leon Retief 2023-01-21 Sien gerus: https://nationalpost.com/opinion/good-riddance-to-saint-jacinda Sy tree uit omdat sy besef dat sy die volgende verkiesing gaan verloor, nie weens die edele motiewe wat aan haar toegedig word nie.

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Riaan Esterhuyse 2023-01-21 Great, meester.

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Rohan E 2023-01-21 Mooi.

Sonsopkoms

margaret 2023-01-21 Baie dankie, Rina. Dit beteken baie vir my.

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Jay 2023-01-21 Shadow work of one’s spirit and soul. An amazing journey, begun and expressed with words only your talent can string together. Beautiful.

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Dirkje Brookes 2023-01-21 So ongelooflik mooi!

Saartjie in die reën

Martie Jv Rensburg 2023-01-21 My moederhart wil almal help, maar dis onmoontlik. Mag al die Saartjies 'n heenkome en uitweg vind. Dis my gebed vir hulle in 2023.

Kennisgewing: Geskiedenissimposium – Die mite van Afrikaner-homogeniteit

Hanno Visagie 2023-01-20 Die Afrikaner is 4.7% nie-Europees, naamlik 1.7% Indiër / Indonesiër / Maleisiër, 1.3% Khoi / San, 0.9% Chinees / Japanees en 0.8% Bantoe. Maw die Afrkanervolk is 95,3% wit, oftewel van Europese afkoms. Dis 'n summa cum laude prestasie vir enige wit vo

Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Shinita 2023-01-20 Ek sal graag Graad 2- en 3-wiskundevraestelle wil ontvang.

Elders gesien: Matriekuitslae van die klas van 2022 – waar is die balans?

Boon Boonzaier 2023-01-20 Ek kan nie meer saamstem nie!

AfvlerkMens deur Grant Jefthas: ’n lesersindruk

Grant Jefthas 2023-01-20 Dankie, Barend. Ek waardeer dit dat jy die verse geniet.

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Esja 2023-01-20 Ongelooflike gebruik van woorde. Dit raak aan my hart.

Die broer toer – kom saam op ’n avontuur

Leon 2023-01-20 Ons jaarlikse Brother In Arms-toer het ses jaar gelede begin met ons vier Fourie broers (Pierre, Leon, Marius en Rupert) wat met ons "classic" naweekkarretjies na êrens is in SA. Deesdae ry die seuns (eie en aangetroud, "brother from another mother") nou

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-01-20 Angus, kry jou Bybel vir dowes by die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-01-20 Angus, die voetnota is in Genesis om skeppingsverhaal toe te lig, in Bybel vir dowes. Baie interessante Bbybelvertaling. As die Bybelhuis twee vertalings uitgee, laat dit my wonder oor die nuwe vertaling vs Bybel vir dowes, wat gelyk die lig gesien het,

Elders gesien: Matriekuitslae van die klas van 2022 – waar is die balans?

Jan Odendaal 2023-01-20 Danie is 100% reg. Joernaliste met oogklappe is 'n grenslose verleentheid vir hul beroep. Publiek uitgelewer aan halwe waarhede en gebrekkige feitelike inligting.

Prof Christo Viljoen: Denkleier, ingenieur en kultuurmens

Jan Odendaal 2023-01-20 Prof Gerrit Viljoen was lank na sy "aftrede" nog lid van die "boekbende" by Protea Boekwinkel se Saterdagoggende se nuwe boekbekendstellings. Hier het sy reuse-intellek, kennis en ouwêreldse waardes almal van ons in "bende" betower. Geen WAT-funksie of g

Besinning oor taal en ver-taal I

Hennie Smith 2023-01-20 Wie beter om oor taal en vertaal te besin as veeltalige Cas Vos. Veral ook omdat hy ’n gerekende digter in eie reg is. Dankie Cas vir die insiggewende besinning asook die herblootstelling aan Dante se reis.

Onderwyshulp en leesbegripstrategieë 5: Eksplisiete strategie-onderrig

Estelle 2023-01-20 Dankie Johan. Goeie uiteensetting en toepassing. Ek wens jy was lankal in my lewe toe ek hierdie goed met onderwysstudente moes behandel en ek hierdie planne self moes uitdink en toepas. Ek leer baie by jou. Bravo!

Heimwee deur Sophia Kapp: ’n lesersindruk

Snotjan 2023-01-20 Ai, wee' jy, ek kan myself geensins as ’n "fan" beskou nie, omdat ek eintlik niks weet van die skrywer se boeke nie. Nog nooit een van haar boeke gelees nie. Is natuurlik wel deeglik bewus van die fanfare met elke boek van haar wat verskyn. En hierdie n

Republiek Natalia en Voortrekkerafrikaans

Fransjohan Pretorius 2023-01-20 Goeie werk, Gert! Baie insiggewend. Hartlik dank.

Kennisgewing: Geskiedenissimposium – Die mite van Afrikaner-homogeniteit

Louisemarié Combrink 2023-01-20 Ek stel geweldig belang in hierdie onderwerp.

Kennisgewing: Geskiedenissimposium – Die mite van Afrikaner-homogeniteit

Martli Slabber 2023-01-20 Is al die gepreksleiers bleek? Dit suggereer ’n blindekol.

AfvlerkMens deur Grant Jefthas: ’n lesersindruk

Grant Jefthas 2023-01-20 Baie dankie vir die plasing LitNet! Ek waardeer dit!

Gereedstaan-rugsteunkragstelsels: ’n Eenvoudige inleiding tot immuniteit teen beurtkrag

Johan van Loggerenberg 2023-01-20 Ons bly in ’n klein dubbelverdiepinghuis en het die onderste vloer omskep in ’n gastehuis. Ons het onlangs vir onsself bo ’n inverter ingesit wat die televisie, WiFi, drukker en ’n paar lampe laat werk tydens beurtkrag. Vir die gaste (onder) het o

Nuwe Skryfwerk-video: Onderweg

Carolien 2023-01-20 Hierdie is rou talent met soveel deernis!! Well done!!

IEB-Afrikaansvraestel, graad 10: hersiening van die tweede kwartaal se werk

Naomi Meyer 2023-01-20 Hallo, dankie vir jou navraag. Die vraestelle wat op LitNet geplaas word, word spesiaal vir ons deur kundiges opgestel en dek die werk soos dit in breë trekke in SA se KABV-kurrikulum uiteengesit word. Ons kan nie waarborg dat dieselfde werk hier behande
Top