
Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir Verbruikerstudie te oefen.
Laai die vraestel hier af:
Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement. (Erkenning: https://www.ecexams.co.za/2018_June_NSC_Exams.htm)
14
Hier is 'n gratis eksamenvraestel om vir Verbruikerstudie te oefen.
Laai die vraestel hier af:
Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement. (Erkenning: https://www.ecexams.co.za/2018_June_NSC_Exams.htm)
14
Kommentaar
Ek soek asb vraestelle en memos
Beste Elese
Volg gerus die volgende skakel: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/
Groete
Remona
I’m looking for papers and memos.
Dear Kyla
I hope you are well.
Our school index have loads of resources for students: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Kind regards
Ek soek asseblief eksamenriglyne vir verbruikerstudie.
Beste Bianca
Ek hoop dit gaan goed.
Besoek LitNet se skole-indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Dit het verskeie hulpbronne vir leerders.
Neem asseblief kennis dat hierdie hulpbronne addisioneel tot bestaande skoolwerk is, en nie die voorgeskrewe werk vervang nie.
Vriendelike groete
Ek soek riglyne asseblief
Hallo! Hier is 'n indeks van al die notas en vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan telkens op die skakels klik om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hallo aan die LitNet-span! Ek is graag op soek na Verbruikerstudies se studienotas. Ek is 'n aandagafleibare student en sukkel baie om te leer. Is daar dalk 'n moontlikheid dat julle my kan help.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Wat die vraestelle betref, verwys ek jou graag na die volgende skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai deur die lys inhoud wat hier beskikbaar is. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle af te laai wat jy benodig. Die vraestelle en memo's is gratis beskikbaar en laai af in PDF-formaat. Wat die aandagafleibaarheid betref ... Hier is my persoonlike voorstel om die inhoud af te laai en selfs in papierformaat uit te druk. Werk dit uit deur op papier te werk en nie te veel tyd aanlyn te spandeer nie. Die sosiale media het nogal 'n manier om mens se fokus te steel. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wil leer
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat jy benodig en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek is op soek na Gasvryheidstudie Junie-vraestelle asook LO en RTT.
Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied heelwat vraestelle wat gratis beskikbaar is en wat leerders vir privaatstudie mag gebruik. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter inhoud hier is, en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Ons beskik nie noodwendig oor die vraestelle waarna jy op soek is nie, maar daar is baie ander vraestelle beskikbaar en blaai ook rond in LitNet se skole-afdeling om te sien of daar nie nog ander inhoud is wat kan help nie: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder