Tom2023-01-28Al hierdie Baäl-tempels (kerke) verkondig dat die Ou Testament uitgedien is, in so 'n mate dat hulle nie eers meer die Tien Gebooie in enige van hul samekomste voorlees of nakom nie, maar kyk, die tiende, wat duidelik Ou Testamenties is, moet asseblief t
Fred2023-01-28Hugh, ek het aan almal wat nog twyfel aan die orde van God, duidelikheid verskaf om onsekerheid uit die weg te ruim. Doen maar self navorsing en kyk of God ooit 'n vrou aangestel het, en of daar enige opdragte vanaf die apostels aan hulle gegee is met bet
Suutjies2023-01-28Mooi geskryf. Ek kan identifiseer hiermee. Daar het niks met my gebeur toe ek vier was nie, maar ek het ook vroeg-vroeg stroopsoet en tjoepstil geword. Ek was ook 'n paar keer gekys en het briefies gekry, en later ook selfs intiem gebloos saam met een (of
Elize Engelbrecht2023-01-28Ek het die boek baie geniet - soos elkeen van haar ander boeke. Dankie vir goeie verhale met geskiedkundige feite vervleg in die hedendaagse lewe!
Etienne Viviers2023-01-28Met soortgelyke debatte in die wêreld van klassieke musiek: Die ding wat my gereeld verbaas is hoe die ouens wat altyd daarop aandring dat estetiese waarde die heel belangrikste faktor in kurrikulumbeplanning moet wees, dikwels buitensporig lief vir Andr
Angus2023-01-28Hans, baie dankie vir die voetnota. Ek sien geen vier pilare nie; net pilare. Ek verstaan die pilare staan glo op skilpaaie, en die skilpaaie staan op skilpaaie, en die skilpaaie staan op skilpaaie. En die heel onderste skilpaaie? Hulle staan glo ook op s
Hans Richardt2023-01-28Daar is een ding oor hierdie oorlog wat my dwars in die krop steek. Oekraïene was en is vrot van korrupsie en staatskaping deur kleptokrate. Waarom skielik is Zelensky soos die Messias vir die Weste en die media? Hy teiken die Ortodokse Kerk met beskuldi
Hans Richardt2023-01-28Weereens bewys dit dat die GRA nie "vaders van Afrikaans" in die hele SA was nie, maar slegs in die baie Engelse Boland van daardie tyd.
Joanita Erasmus-Alt2023-01-28Beste Amanda
Baie dankie vir al die 'gesprekke' wat ek in 2022 met Sheila kon hê! Dit is alles moontlik gemaak deurdat jy toestemming gegee het vir die herskrywing van haar werk. Dankie ook vir die aanstuur van foto's van Sheila en van haar kunswerke. B
Snotjan2023-01-27Die politieke sisteem van Suid-Afrika maak politieke aktivisme effektief nutteloos. Kyk hoe het Johnny en sy blou span voor Luthuli-huis gaan dans. In ruil het die land hoër vlakke van beurtkrag gekry.
Die sisteem van proporsionele indirekte verteenw
Snotjan2023-01-27Is die geskiedenis van die Joodse nasionalisme net die Jodendom se eie eksklussiewe stories? Of die nasionalisme van Afrika slegs vir Afrikane? Jy hoef gelukkig glad nie deel te neem aan dinge wat jou nie interesseer nie.
Hans Richardt2023-01-27FC, nou ja, glo jy aan die plat aarde?
Angus, dis so warm hier, maar ek dink ons sondaars uit die Karoo sal dalk slaapsakke moet inpak hel toe. Dit kan dalk koud word daar ... Ek weet die aarde is rond, want my hare was amper uitgetrek omdat ek my ouma ui
Charl Cilliers2023-01-27Weereens 'n baie aktuele onderwerp en die skrywer beveel aan "... dat 'n volledige sistematiese literatuuroorsig gedoen word om hierdie loodsstudie se bevindinge te bevestig of te verwerp".
Albert de Vos2023-01-27Ek het nou onlangs eers besef wat my opgewondenheid oor die Voëlvry-toer destyds gedryf het: dit was omdat ek teen iets was en nie omdat ek vir iets was nie. Ek was teen PW, teen die sadistiese onderwysers wat my geboelie het en sommer teen konserwatisme
Elna Erasmus2023-01-27Baie dankie vir hierdie interessante stuk geskiedenis. My seun in Australië het die resep gevra, want sy dogtertjie van vyf vra aanhoudend vir beskuit.
Phil Brouwer2023-01-27Uiters interessant! Moet seker ook kyk na die mate van onderwys wat die skrywers gehad het, en waar dit geniet is. Dit is te verwagte dat die minder geskooldes in hul poging om die woordeklank op skrif te stel tot baie verskillende resultate sou kom.
Amanda Botha2023-01-27Baie geluk - en baie dankie, Joanita! Jy het so 'n besondere en fyn aanvoeling vir Sheila Cussons se werk. Jy maak daarvan met jou interpretasie iets besonders. Hierdeur bring jy haar digwerk onder die aandag van 'n nuwe generasie lesers. Ek het net waard
Naomi Meyer2023-01-27Goeiedag, dankie vir jou navraag! Op LitNet bied ons vraestelle vir veral leerders vanaf graad 4 af, en hier is 'n indeks van al die vraestelle op een plek: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is i
Anne Stuurman2023-01-26Ek's 'n nuwe Graad 1-juffrou en dis nogal 'n bietjie van 'n uitdaging. Ek sukkel nog om my voete te vind. Die dinge waarmee ek sukkel is wat om in die leerders se skryfboek as werk vir hulle te gee per week. Sal u hiermee kan help? Ek het alle tips en lee
F C2023-01-26Vir Angus, met vergunning aan
Institute for Biblical & Scientific Studies
Genesis 1:9-13 DAY 3
Pillars of the Earth
________________________________________
The Bible also talks about the pillars of the earth. In Job 9:6 it says, "Who shakes t
Mariana Nel2023-01-26Joanita
Ek het geluister ... en gehuil!
Wat 'n wonderlike, meesleurende werk met die wonderskone Ave Maria in die agtergrond.
Baie geluk. Jy verdien hierdie prys oor en oor.
Liefde
Mariana.
Charl Adams2023-01-26Vir wat hou wit mense 'n simposium oor wit mense se geskiedenis? Veral in Suid-Afrika? Dis weer daardie egokamer waar ons in afsondering mekaar beaam en op die rug klop.
Hans Richardt2023-01-26In retrospek is die oorlog in Oekraïene nou Wêreldoorlog Drie. NAVO-lande staan by met moderne wapens en instrukteurs as bevelvoerders op die grond. Die "koue oorlog" is nou 'n vuurwarm oorlog. Ekonome sing nou permanent oor die ekonomiese invloed van d