Carina2023-01-23I am so happy that I found this article. As a strong very opinionated, goal-oriented mother of a son born from a Xhosa father and Cape coloured mother. It's really refreshing to see that we as the coloured community is interested in our IDENTITY. AS I WAS
Snotjan2023-01-22Dit verstom my hoe vinnig Suid-Afrika teen hulle eie president gedraai het. Ek onthou nog so goed president Ramaphosa se "huisvergaderings" tydens die 2020-pandemietyd. Hy't altyd afgesluit met "God seën Suid-Afrika". Dan het menige saffa 'n traan gepik
Ronelle2023-01-22Ek stem met Andreas Potgieter saam oor die evolusie van De Swyger. Dis opwindend om dit te volg.
Met sy diep persoonlike aanslag boor hy met hierdie multimedia-skepping universele senupunte beeldend raak.
Knap Willem, knap.
Rozelle Blackie2023-01-22Ja. So nodig dat elk hierdie pad stap. Om te verstaan wat ons nie verstaan nie en sin te probeer maak van dít wat afwesig of aanwesig is, maar soos ‘n onverwagte gas opdaag wat nie eintlik welkom is nie, dog steeds tyd en plek opneem tot mens begin ges
Danielle2023-01-22Hoe waar is die woorde, Willem. As ons almal net braaf genoeg kan wees, en genoeg deursettingsvermoë kan hê om ons self te ontdek en waardeer, sal ons wêreld 'n heeltemal ander plek wees.
Andreas Potgieter2023-01-22Steeds die evolusie van De Swyger - van sang na dig na multimedia. En steeds die aanslag van die intieme blootlegging van die persoon agter die naam.
Welgedaan Willem!
Laila2023-01-22Such a masterful use of the Afrikaans language, Willie. I love listening to the inner workings of your soul expressed through your poetry.
Lelanie Roode2023-01-22Briljant! Meester van woorde en so help jy ander, soos ek, om die deurmekaar stukkies legkaartlewe elkeen in sy eie plek, op die perfekte tydstip, in mekaar te pas, sodat, wanneer ons vorentoe stap en wegstap, ons die geheelbeeld kan beskou; in retrospek
Gert van Jaarsveld2023-01-22Baie dankie, Fransjohan. Ek waardeer jou opmerking opreg. Ek is bly ek kon die belangrike werk van Reinhardt en sy span op dié manier 'n bietjie bekendstel. Dankie ook aan Melt vir die mooi plasing.
Leon Retief2023-01-21Sien gerus: https://nationalpost.com/opinion/good-riddance-to-saint-jacinda
Sy tree uit omdat sy besef dat sy die volgende verkiesing gaan verloor, nie weens die edele motiewe wat aan haar toegedig word nie.
Martie Jv Rensburg2023-01-21My moederhart wil almal help, maar dis onmoontlik. Mag al die Saartjies 'n heenkome en uitweg vind. Dis my gebed vir hulle in 2023.
Hanno Visagie2023-01-20Die Afrikaner is 4.7% nie-Europees, naamlik 1.7% Indiër / Indonesiër / Maleisiër, 1.3% Khoi / San, 0.9% Chinees / Japanees en 0.8% Bantoe.
Maw die Afrkanervolk is 95,3% wit, oftewel van Europese afkoms. Dis 'n summa cum laude prestasie vir enige wit vo
Leon2023-01-20Ons jaarlikse Brother In Arms-toer het ses jaar gelede begin met ons vier Fourie broers (Pierre, Leon, Marius en Rupert) wat met ons "classic" naweekkarretjies na êrens is in SA. Deesdae ry die seuns (eie en aangetroud, "brother from another mother") nou
Hans Richardt2023-01-20Angus, die voetnota is in Genesis om skeppingsverhaal toe te lig, in Bybel vir dowes.
Baie interessante Bbybelvertaling. As die Bybelhuis twee vertalings uitgee, laat dit my wonder oor die nuwe vertaling vs Bybel vir dowes, wat gelyk die lig gesien het,
Jan Odendaal2023-01-20Danie is 100% reg.
Joernaliste met oogklappe is 'n grenslose verleentheid vir hul beroep.
Publiek uitgelewer aan halwe waarhede en gebrekkige feitelike inligting.
Jan Odendaal2023-01-20Prof Gerrit Viljoen was lank na sy "aftrede" nog lid van die "boekbende" by Protea Boekwinkel se Saterdagoggende se nuwe boekbekendstellings.
Hier het sy reuse-intellek, kennis en ouwêreldse waardes almal van ons in "bende" betower.
Geen WAT-funksie of g
Hennie Smith2023-01-20Wie beter om oor taal en vertaal te besin as veeltalige Cas Vos. Veral ook omdat hy ’n gerekende digter in eie reg is. Dankie Cas vir die insiggewende besinning asook die herblootstelling aan Dante se reis.
Estelle2023-01-20Dankie Johan. Goeie uiteensetting en toepassing. Ek wens jy was lankal in my lewe toe ek hierdie goed met onderwysstudente moes behandel en ek hierdie planne self moes uitdink en toepas. Ek leer baie by jou. Bravo!