Snotjan2023-01-20Ai, wee' jy, ek kan myself geensins as ’n "fan" beskou nie, omdat ek eintlik niks weet van die skrywer se boeke nie. Nog nooit een van haar boeke gelees nie. Is natuurlik wel deeglik bewus van die fanfare met elke boek van haar wat verskyn. En hierdie n
Johan van Loggerenberg2023-01-20Ons bly in ’n klein dubbelverdiepinghuis en het die onderste vloer omskep in ’n gastehuis. Ons het onlangs vir onsself bo ’n inverter ingesit wat die televisie, WiFi, drukker en ’n paar lampe laat werk tydens beurtkrag. Vir die gaste (onder) het o
Naomi Meyer2023-01-20Hallo, dankie vir jou navraag. Die vraestelle wat op LitNet geplaas word, word spesiaal vir ons deur kundiges opgestel en dek die werk soos dit in breë trekke in SA se KABV-kurrikulum uiteengesit word. Ons kan nie waarborg dat dieselfde werk hier behande
Barend van der Merwe2023-01-20Dit is nie uniek aan Afrikaners nie. Ander kultuurgroepe het presies dieselfde verskynsel. Hier is goeie voorbeelde van navorsers wat die mite weerlê. Wat van ’n paar voorbeelde van wie dit lewendig hou? Name en shame gerus so bietjie.
Ook: Waar vin
Ellen Margaret Hancke2023-01-19So baie herinneringe het met die lees van hierdie skrywe deur my geflits. My voorliefde vir Athol Fugard se werk ... en my mooi binnenshuise tuin wat Roy sowat 30 jaar gelede vir my geskep het.
Roy was 'n kunstenaar in eie reg. Soms het hy vir my soos sy
Riana Strydom2023-01-19Totale inklusiwiteit is 'n sprokie ... dit bewys die WOKE beweging en alles wat daaruit vloei duidelik. Gaan die prof. in die klas my kind inklusief kan behandel as hy sê hy is 'n kat en in die lesingsaal vrae antwoord met katgeluide? Ek is teen marginal
Abram Kriel2023-01-19Ek stem heelhartig saam met Cas Vos, die bronteks moet steeds asemhaal in die omdigting. Dis beslis nie 'n maklike taak nie en verg 'n uiters bekwame digter/skrywer.
Eben Viktor2023-01-19Thanks for this very interesting article, David! Although you don't mention it explicitly, it is quite clear that you allude in your conclusion to the war in Ukraine. Here a parallel can be drawn: Britain's decision to bomb German cities in response to th
Everline van Dyk2023-01-19Daar word so maklik van sulke tragediese gevalle net weggekyk. "Wat kan ek nou daaraan doen om die situasie te verbeter?"
As elkeen van ons net een so 'n vrou kon help om op haar voete te kom ... Goed geskryf.
Irene Pienaar2023-01-19Christo is my neef aan vaderskant. My pa Jerrie was die jongste broer in die familie. My ma was Susanna Mellet Pienaar, gebore Muller. Haar ma was Irene Moll, die jongste dogter van Susanna Moll, gebore Mellet.
Deon Lotz2023-01-18Wat 'n ongelooflike mens en vriend!! So 'n voorreg om saam met Pieta sy passie te deel vir films en woorde!! Ek gaan jou baie mis, my vriend. Groete aan Eil.
Irene Schoonwinkel2023-01-18Ek is mal oor hierdie storie! Ek geniet die kreatiewe ideas van ruilhandel wat die karakters in Krone se boek uitdink en hoe hulle dit wat hulle het gebruik of in iets anders omskep ... soos Mr. Tshezi. Hy is awesome!
Cas Vos2023-01-18Beste Breyten, salig is elk-een wat jou dig-woorde op hulle leefreis hoor. Soms net 'n rare fluistering, sag soos die dood se asem. Andermaal weer-galm dit soos 'n laaste kreet vir die een met sy/haar skeet. Per aspera ad astra. Baie dankie vir die asem e
Yolandie2023-01-17Wat van mense wat glad nie kan gee nie, en op ’n ander manier goed doen vir sy/haar medemens? Hoekom word ons al op aarde gekruisig deur die mens? Tiendes word elke dag nou gepreek. Volgens sekere predikers sal God jou nie seën as jy nie tiendes gee ni
francois verster2023-01-17Dit lyk my die "jurie is nog uit" oor hierdie saak. Enige stelling wat nou gemaak word kan dalk oor tien jaar as ’n grap voorgehou word. Toe Roald Dahl in 1953 sy kortverhaal oor kunsmatige intelligensie ("The great automatic grammatizator"*) geskryf he
Breyten Breytenbach2023-01-16Braam: ek sien vanoggend (die 16de Jannewarie, 2023) eers hierdie stuk van jou. En wil net sê jy is nog nie te lelik om gedônner te word omdat jy ‘n ou mens so snot en trane laat huil nie!
Dit was die moeite ("moeite"? nee - dit was die viering en v
Breyten Breytenbach2023-01-16Dis altyd te laat. Marius was ‘n moedige mens en, op sy awelinkse manier, netsoveel van ‘n mentor (vir my, altans) as Jan Rabie. "Hollandse robbies", was sy bynaam onder ons - in liefde bedoel. Op daardie ouderdom is mens nog te lomp om vir ander te w
Angus2023-01-16Beste Izak, dankie vir die inligting. Ek dink die verwysing na vier pilare in die Bybel vir vir dowes het te make met die vier pilare van die tabernakel. Die aarde rus net op pilare, volgens 1 Samuel 2:8. Wat 'n pragtige beeld! Ek is seker prof CJM Nienab
Annatjie Bann2023-01-15Panda, duidelik is jy nie gevul met die Heilige Gees nie. Die verrukkking van sinne het niks te make met 'n deurmekaar dwelmverslaafde reaksie nie! Dis slegs ondervind wanneer God jou in die Heilige Gees doop en daar 'n blydskap en opgewondenheid in jou d
Izak de Vries2023-01-14Angus. Dis eintlik interessant. Die Bybel vir dowes is 'n eenvoudiger vertaling. Lees gerus oor die wetenskap daar agter. Ek was ook verbaas.
Willem Pretorius2023-01-14Ek sien die dame praat meer oor internasionale toerisme na SA. En vergelyk die getalle met 2019, toe daar 'n verbod was op toerisme. Wat van plaaslike toerisme? En vergelyk provinsie vir provinsie met voor Covid se syfers, kyk dan na die pas afgelope vaka
Jean2023-01-14Hallo Christa. Ek het ChatGPT se Afrikaanse program gebruik. Party mense sê vir my hulle weet nie hoe om hom Afrikaans te laat praat nie, maar by my wys die Afrikaans regs op die skerm in die swart blokkie, dan praat hy Afrikaans as mens daarop klik en w
Magda Laurens2023-01-14Bettina moet nooit ophou skryf nie. Jy skryf soos ons voel. En Flossie, dis goed dat jy ons ook leer. Moenie ophou om ons slim te maak nie.