Kommentaar

Olé vir die matadors van die howe. ’n Lesersindruk van Slagoffer

Izak de Vries 2023-01-06 Snotjan, ja. Dis 'n wonderlike opmerking wat jy daar maak. Dankie. As 'n opperwese op die naam aangespreek word, dan geld die hoofletter. En iemand wat gelowig is en glo in 'n enkele opperwese, sal dus die wese op haar naam noem. Dan geld die hoofletter.

Olé vir die matadors van die howe. ’n Lesersindruk van Slagoffer

Snotjan 2023-01-06 Ek hou glad nie van reëls nie, maar besef tog te goed hoe belangrik reëls is. Toe lees ek onlangs iewers ’n interessante gesprek oor die gebruik om God met ’n hoofletter te skryf. God is soms ’n selfstandige naamwoord bv. Griekse god. Maar God is

Soos op Boksburg: Trein van onheil saai verwoesting

Ollie Joubert SWA 2023-01-06 Ek het in die vroeë sewentigs as baanmeester baie op daai roete gewerk en het presies geweet waar die ontploffing plaasgevind het. Groete uit SWA

Twintig jaar later

Trisa Hugo 2023-01-05 My hart, my hart, my Maankind-hart! Keer my of ek pink 'n nostalgiese traan!

Annie Ernaux, wenner van die Nobelprys vir letterkunde in 2022

Marie Luyt 2023-01-05 Baie dankie hiervoor.

Geslagsneutrale ouerskap, stereotipes en ’n niegenderaanslag by skole

Leon Retief 2023-01-05 Snotjan, Pluto het bestaan nog voordat dit ontdek is. Biologiese geslag word bepaal by konsepsie, al weet niemand wat die geslag is totdat die fetus gebore word nie. Dis nie iets wat volgens die heersende woke ideologie deur die persoon self of deur omst

Seen elsewhere: How to become a failed state

F C 2023-01-05 Liberation movements are exactly that and the transformation to government is just a step too far.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-01-05 Beste FC, ek sien my argument is so effens moeilik vir jou om te verstaan, dus sal ek dit anders stel. Hercules en Dionysus, wat Hans noem, is kinders van gode en aardse vrouens. Die twee bestaan slegs as karakters binne ’n storie, ’n verhaal, ’n mi

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-01-05 Beste Hans, Geloof/godsdiens/religie is ’n produk van evolusie. Dit het dmv natuurlike seleksie groepe bymekaar gehou en ’n gevoel van beskerming gebied. In die moderne tyd verrig dit nog dieselfde funksie, maar nou stoot dit groepe weg van mekaar; oo

Kom ons praat oor evolusie

F C 2023-01-05 Beste Angus Jy vra bewyse van getuies. Waar dink jy is die apostel Petrus gekruisig en begrawe? Onthou jy die apostel wie se dood Jesus voorspel het?

Geslagsneutrale ouerskap, stereotipes en ’n niegenderaanslag by skole

Snotjan 2023-01-05 U kibbel oor kleinighede. Daar was 'n tyd voor al die moderne tegnologiese ontwikkelinge. Toe kon die geslag eers bepaal word na geboorte. Mens kan ook beswaar maak oor die son wat 'opkom', terwyl dit eintlik die aarde is wat voor die son inskuif. As jy s

Geslagsneutrale ouerskap, stereotipes en ’n niegenderaanslag by skole

Leon Retief 2023-01-05 Biologiese geslag word hoegenaamd nie “toegewys” by geboorte nie. Dit word reeds by bevrugting bepaal.

Twintig jaar later

Japie Gouws 2023-01-04 Mooi geskryf, Erns! Die nostalgie loop dik, maar hoekom dan nou nie? Dis hoe ons almal voel.

Kompetisie: My gebeurtenis van die jaar 2022

Snotjan 2023-01-04 Het is in die verlede.

Kom ons praat oor evolusie

F C 2023-01-04 Beste Angus Jy skryf: "As Jesus van die NT nie ’n mitologiese figuur is nie, dan is al die gode wie se pa's gode is en die ma's aardse vrouens, ook nie mitologiese figure nie." Jy besef natuurlik dat jy alweer besig is om snert kwyt te raak, want daar i

Ek onthou jou goed, Helen

Amanda Botha 2023-01-04 Baie dankie, Deborah, na die lees van jou treffende eerbetoon en onthou van Helen Cook, het jy ’n dankbare gevoel van blydskap vir sulke mense in my betref. Hoe goed en hoe mooi is dit nie om so oor ’n medemens te getuig nie!

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-01-04 Angus, die Griekse mitologie verwys na oa Hercules en Dionysus as kinders van gode by aardse vroue. Hou in gedagte dat die Makabees redelik onlangs voor Nuwe Testament die Grieks-Siriese priesters verslaan het en die Jerusalem-tempel gereinig het van Grie

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2023-01-04 Angus, Hercules? Wel, my 2023 voorneme is om onderste plastiekkiestande te kry, sommer vroeg hierdie jaar. Ek het nog net 1 oor, wat ek nie op taai vleis of biltong stukkend gekou het nie... Ek is nou moeg om my vleis sag te jaag met my tong... Geloof en

Kom ons praat oor evolusie

Snotjan 2023-01-04 Ag nee! Is die ultramaraton nou verby?

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Richard van der Westhuizen 2023-01-04 In die vroeë tagtigs het ons kortverhale op skool gelees. Een het gehandel oor twee vroue wat oor en weer vir mekaar 'n dankie gestuur het. Kan iemand dalk die verhaal se titel en skrywer onthou?

Hoe verklaar jy dit? 2: ’n onderhoud met Danny Fourie

Tommie Van Den Berg 2023-01-04 Hi, goeiemôre. My naam is Tommie. Weet nie of ek hier dit mag vra nie, maar ek kry nêrens iemand wat my kan of wil help nie. Ek kom baie in die veld en het ’n paar vrae wat ek bitter graag vir ’n entomoloog wil vra. Is daar ’n nommer of ’n plek

Geslagsneutrale ouerskap, stereotipes en ’n niegenderaanslag by skole

Wilhelm Fourie 2023-01-03 Hierdie sin "De Vries sê vir ’n klein persentasie kinders is hulle ervaring van hul genderidentiteit nie dieselfde as die geslag toegewys by geboorte nie." is die kern van die situasie. Die persentasie is geweldig klein. Dis in alle lande en kulture

Persverklaring: Magda Louw begin 2 Januarie 2023 op kykNET

Karen Venter 2023-01-03 Ek was histeries! Absoluut briljant!

Geslagsneutrale ouerskap, stereotipes en ’n niegenderaanslag by skole

Snotjan 2023-01-03 Ek was op ’n stadium as kind vas oortuig ek is ’n hondjie. Dit het eendag ’n hoogtepunt bereik toe ek tydens ’n kerkdiens begin blaf het. Eintlik was ek buite die kerk doenig en het glo by die kerk se deur ingestap (ingedraf?), ’n paar keer vir

Kompetisie: My gebeurtenis van die jaar 2022

Siegfried Hofmann 2023-01-03 Verskoon my vraag – ek het 'n Sweedse vriend wat Afrikaans leer en wat wil weet waneer gebruik mens "hê" en waneer "het". Ek kan eenvoudig geen logiese antwoord vind nie.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-01-03 Beste Raed-na-Gael, Jy onstig (sic) my geensins. Dis eerder ek wat jou ontstig. Ek is seker jy het al beangs met ander oë na jou geloof begin kyk. Een ding het egter nog nie verander nie nie: jou preke uit die Bybel vir ’n ateïs. Mag iemand maar vir

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2023-01-03 Beste FC, ’n doodloopstraatgesprek voorwaar. En die rede? Die hardkoppige Christen wat glo hy is reg, en die ateïs verkeerd. Die ateïs, daarenteen, is oortuigbaar. Daar is twee woorde waarby geen religie/godsdiens/religion kan verby kom nie: BEWYS DIT

Promosie: Met een voet in die Bybel deur Gert Janse van Rensburg

Izak de Vries 2023-01-03 Charmaine. Die kontakbesonderhede verskyn in die artikel.

Ena Murray (1936–2015)

Bets 2023-01-02 Ek dood oor Ena se stories. Waar kan ek van haar verhale bestel? Asseblief.

Promosie: Met een voet in die Bybel deur Gert Janse van Rensburg

Charmaine Burger 2023-01-02 Ek is van Vereeniging Drie Riviere. Ons is 'n Christelike boekwikel. Ek wonder of 'n mens die boek hier iewers te koop sal kry?

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2023-01-02 My voorspoedwens vir Angus in 2023: Dat hy die Verlore Seun sal wees en die spesiale behandeling van sy Vader sal kry en hiermee gepaardgaande, dat hy as die water (ateïs) omgekeer sal word in heerlike en beste rooiwyn (gelowige) en sodoende vir almal to

Die spook van Uniondale

F C 2023-01-02 Beste Angus Lieg soos 'n tandetrekker. In die outyd had rondreisende kwaksalwers ook tande getrek en belowe dat jy geen pyn sal voel nie as jy hulle medisyne koop.

"Die toekoms is blink": ’n onderhoud met Kobus Burger, RSG se nuwe programbestuurder

Leon Cronje 2023-01-02 Ek geniet Kobus se kennis van musiek, veral van sangopnames van ouds/die verlede!

Seen elsewhere: How to become a failed state

Wilhelm Fourie 2023-01-02 This excellent article should have attracted far more attention!

Kom ons praat oor evolusie

F C 2023-01-02 Beste Angus Ek is nie kwaad vir jou nie en glo dat die beste sal wees om die doodloopstraatgesprek te beëindig.Die ateïs bied myns insien geen hoop vir hierdie wêreld nie, want hy weet dat alles wat 'n begin het, ook 'n einde het. Die beste prestasie k

Book review: Hoerkind by Herman Lategan is "a rare privilege"

Alet v Rooyen 2023-01-01 Ek is besig om “Binnekring v Spookasems" te lees en geniet dit baie. Sien uit om "Hoerkind" te lees.

Moontlikheid en werklikheid. Waarom kan Suid-Afrika (nog) nie die droom van ’n inklusiewe samelewing verwesenlik nie?

Wilhelm Fourie 2023-01-01 Ek gaan nie hier kommentaar lewer nie omdat ek nie Mamdani se boek gelees het nie. Die konteks van die Duitse soeke na Lebensraum was effens anders as die Amerikaanse migrasie na die Weste. Dalk verduidelik hy dit vollediger in sy boek. Ek wil egter noem

Die spook van Uniondale

Angus 2023-01-01 Ek het een aand in 'n sogenaamde spookhuis geslaap. Dit was winter en die kapok het buite dik gelê. Dit was eintlik vir 'n weddenskap wat ek met my vriende aangegaan het, want ek het hulle gereeld uitgelag as hulle vertel van die spoke wat hulle gesien h

’n Dekoloniale toekoms? Musiek, ras en taal aan die Universiteit Stellenbosch

Hans Pienaar 2022-12-31 Baie om aan te peusel hier. Mamdani se idees kan met vrug in die taaldebat betrek word. Hoop nog meer kom, Carina.
Top