Freek Robinson gesels met Jan Lubbe, voorsitter van die NG Kerk Vrystaat se sinode, en Akash Sirpal van The Reformed Church in Africa (RCA), oor die onlangse vergadering in Bethlehem tussen die Gereformeerde Kerke en hul samewerking.
Kyk ook:
Kan gemeenskappe, organisasies, munisipaliteite en die regering hande vat?
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met John Mathuhle, Barend la Grange en Giel Bekker
Kommentaar
Ek sou heelwat kon sê oor die NG Kerk. Maar met die NG Kerk voer jy nie diskoerse nie. Jy kry 'n preek. Netnou word jy ook getug soos die lektor van Stellenbosch.