Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met John Mathuhle, Barend la Grange en Giel Bekker

  • 0
Senekal - van rassekonflik na eenheid

Die afgelope naweek het die gemeenskap van Senekal en Matwabeng in die Oos-Vrystaat hande gevat, in teenstelling met verlede Oktober se rasseverdeling en -geweld.

Freek Robinson gesels met pastoor John Mathuhle, South Africa Day se bedryfshoof Barend la Grange, en Giel Bekker, voorsitter van die Senekal-Matwabeng Gemeenskapsforum, oor versoening- en samewerkingsmoontlikhede op Senekal.

Lees en kyk ook op LitNet Akademies:

Politieke weerstand en wit verset in Suid-Afrika – die Senekal-episode en die pad vorentoe

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Theo de Jager

Suid-Afrika by ’n kantelpunt – ’n slegte-saak-scenario? 

André Duvenhage: Dís die ergste wat met SA kan gebeur

Stakings en protesaksie in die Suid-Afrikaanse demokrasie

Deliktuele aanspreeklikheid van plaaslike owerhede vir die versuim om infrastruktuur te onderhou 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top