Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Theo de Jager
“Ons is ’n onlosmaaklike deel van die storie van hierdie land. Ons kan nie net geïgnoreer word nie.” Freek Robinson gesels met Theo de Jager, voorsitter van die Suider-Afrika Agri-inisiatief (Saai) en president van die Wêreldboereorganisasie, oor plaasveiligheid, onteiening en voedselsekerheid.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed