Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Theo de Jager

  • 1

"Ons is ’n onlosmaaklike deel van die storie van hierdie land. Ons kan nie net geïgnoreer word nie."

Freek Robinson gesels met Theo de Jager, voorsitter van die Suider-Afrika Agri-inisiatief (Saai) en president van die Wêreldboereorganisasie, oor plaasveiligheid, onteiening en voedselsekerheid.

  • 1

Kommentaar

  • Dit is belaglik, hoeveel mense moet nog vermoor word, om teenstand te regverdig, SAPS, JUSTISIE die rigering diskrimineer teen blankes, en is rasisties

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top