Nou is voedselsekerheid in gedrang
2023-06-14Geen boer sal skuld aangaan om nuwe gewasse te plant as hulle 75% van hulle regte moet weggee nie. Meer nog, hierdie wetgewing gaan nie nuwe swart landbouers skep nie. Al wat sal gebeur, is dat mense met goeie politieke konneksies nog ryker gaan word en armes verder gaan krepeer. Kos gaan skaarser word.
Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Theo de Jager
2020-10-09"Ons is ’n onlosmaaklike deel van die storie van hierdie land. Ons kan nie net geïgnoreer word nie." Freek Robinson gesels met Theo de Jager, voorsitter van die Suider-Afrika Agri-inisiatief (Saai) en president van die Wêreldboereorganisasie, oor plaasveiligheid, onteiening en voedselsekerheid.
LitNet-spens: Stad sonder mure
2011-05-03’n Gesprek tussen twee vriende (’n kranige ginekoloog en ’n gestremde oud-rugbyspeler) waarin die tergendste vrae oor die dood, selfmoord en selfmoordhulp onder die loep geneem word.

