Graad 7: Wiskunde-vraestel en memo, eerste kwartaal

  • 6

https://pixabay.com/vectors/spades-seven-7-poker-leisure-28369/; https://pixabay.com/vectors/clubs-playing-cards-seven-7-poker-28392/

Is jy in graad 7 en is die getal 7 jou gelukkige getal? Die slim mense sê mos: Hoe meer jy oefen, hoe meer dikwels tref jy dit gelukkig. Oefen dus jou Wiskunde vir hierdie kwartaal met Wilhelm de Toit se gratis oefenvraestel en voel sommer baie gelukkig as jy jou uitslae kry!

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Leesbegripoefening vir Graad 7-leerlinge

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Wiskunde met LitNet-video: Bewerkings met desimale breuke vir graad sewe

  • 6

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet bied 'n aantal vraestelle om met voorbereiding te help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top