
https://pixabay.com/photos/smiley-emoticon-anger-angry-2979107/
Graad 4 se baie werk hoef nie jou vreugde te demp nie. Hierdie Afrikaans-vraestel en memo sal jou breed laat glimlag wanneer jy goed vir jou toets voorberei het. Jou ouers sal ook straal as hulle jou punte sien. Laai Eugene van der Westhuizen se oefenvraestel gratis hier af.
Klik hier om die vraestel en memo gratis in PDF-formaat af te laai (memo onderaan die vraestel)
Lees ook:
Wiskunde met LitNet: Graad 4 - Waarde en plekwaarde van getalle


Kommentaar
Sal graag ook wil hê, asb.
Goeiedag, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en dis alles gratis beskikbaar. Jy kry dus toegang tot die hele lys van vraestelle deur die skakel hierbo te volg en kan dit dan elk in PDF-formaat aflaai deur op die onderskeie skakels te klik. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Asb: my kid is graad 4. Dis great; enige vraestelle sal my help, veral Wiskunde.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n indeks waar die vraestelle wat op LitNet gepubliseer is, op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy is welkom om op die skakels te klik en af te laai wat jy benodig. Dit is gratis en word in PDF-formaat afgelaai. Sterkte met jou kind se voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil net vir jou vreeslik dankie sê. Graad 4 is vir my en my seuntjie 'n groot aanpassing en vir my as werkende mamma wat self met sy huiswerk moet sit help jy vreeslik baie.
Ons is baie bly om van jou terugvoer te hoor, Hester, en dat dit vir jou en jou kind van waarde is. Hier is 'n skakel van die indeks waar al die vraestelle op LitNet op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan hierdeur blaai om te sien wat daar alles beskikbaar is en telkens op die skakels klik om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeie dag.
Ek is opsoek na Graad 5-vrastelle asseblief.
Goeiedag, ek wil uitvind of dit slegs Wiskunde en Afrikaans is op die webblad vir Graad 4? Dankie.
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, hier beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Kan ek asb gr 4 Afrikaans Huistaal-vraestelle kry.
Goeiedag, hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wil graag graad 4 Afrikaans EAT-vraestel vir kwartaal 2 aanvra. En English Maths, grade 4 please, thanks.
Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet bied oefenvraestelle wat leerders gratis kan aflaai en vir tuisvoorbereiding kan aanwend. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud hierby. Klik op die vraestelle van die graad en die vak waarna jy op soek is, en kyk of die inhoud waarna jy soek, hier beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Our papers are available in Afrikaans. All the best with the preparation for the exams! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Kan ek 'n vraestel kry van PSW met memo?
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat vraestelle op LitNet beskikbaar en dit kan help met eksamenvoorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik op die skakels om die vraestelle en memoranda gratis in PDF af te laai. As die vraestel waarna jy op soek is nie beskikbaar is nie, is daar heelwat ander wat met voorbereiding kan help. Sterkte daarmee! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder