david willers2023-01-10Fassinerend! Italië bly my gunsteling land. Kyk gerus na die flieks van Elena Ferrante se boeke (op Netflix) - daar sien jy die werklike Napoli.
F C2023-01-10Beste Angus.
As jy nou net 'n bietjie moeite gedoen het sou jy sien dit kom uit Encyclopædia Britannica. Nee, jy is deurmekaar. Petrus was 'n volgeling en getuie van Christus. Hy was die eerste Pous en lê begrawe in Rome. Geskiedenis 101. Doen 'n bietj
Pieter Steenberg2023-01-10I met Judith when I had my design studio in Johannesburg during the 90's and is very proud about the fact that she did a painting of the Phoenix on the first furniture piece that I designed, called The Cello Drawers. A limited amount of five units were ma
Elise Bishop2023-01-10Marietjie, Elma en Elzette – ek moet dank betuig vir ’n wonderlike artikel en die spitsvondige bespreking deur menings van veral Leon en Barend. Solank positiewe gesprekke transgender ondersteuning en aanvaarding laat geniet, kan die onnodige hartseer
Hannetjie2023-01-10Ek het die storiefilm al twee keer gekyk, en lag elke keer só lekker, want ek 'sien' myself as ek Magda so sien. Ek kan nie wag om Bennie en Cintaine ook te sien in die storie nie. Hulle is albei uitstekende akteurs!
Leon Retief2023-01-09Barend, die uitdrukking is nie "vroue wat menstrueer" nie, maar "mense wat menstrueer". Dit is sodat transvroue (dws biologiese mans met genderdisforie wat getransisioneer het na die teenoorgestelde gender) beskou kan word as presies dieselfde as biologie
Clive Zinkfontein2023-01-09As iemand vanuit die nie-wit komponent het Adriaan Vlok nederige respek by my afgedwing vir sy durf om sy aandeel in verdrukte verlede te erken en te bely. Vele andere het die hiernamaals betree asof hul doodonskuldig aan hul gewraakte dade was. Mens gewe
Angus2023-01-09Beste Hans,
Ja, die Chistelike geloof het nogal heelwat plagiaat gepleeg. Party goed is nogal oulik. ’n Bokkie mag nie in sy ma se melk gekook word nie; klink vir my so ougat.
Santie Dold-Chapman2023-01-09Agge nee, hoe lekker lag ek nou ... van paddas en bybies en sulke goed ... iewers moes jy die fyner workings van alles leer, Elise ... beter kon ek dit nie vertel nie!!! 🤣🤣🤣
Carin Myers2023-01-09Kostelik, en so van pas, mens bloos eintlik nou van verleentheid dat ons so onkundig was oor "daai" goeters! En so goedgelowig ...
Barend van der Merwe2023-01-09Dit gaan hier soos by 'n NG-sinode. Vreeslike gespeel met woorde. Ek sien ook niks fout met die uitdrukking "vroue wat menstrueer" nie, so terloops.
So wie is die persoon wat die geslag "toewys" by konsepsie? Is dit 'n god? Wat van in die geval van ons w
Angus2023-01-08Beste FC, jammer, maar ek kan nie die danige slegte nuus insien nie. Jy haal iets aan uit 'n onbekende bron, en dis duidelik dat die skrywer daarvan die Bybel as bron gebruik het. Wat wil jy nou daarmee bewys?
Dan is jy so effens deurmekaar ook. Dit is di
Leon Retief2023-01-07As mens dink dat biologiese geslag by geboorte “toegeken” word, en dat die woord vrou vervang moet word deur terme soos “mense met uterusse” of “mense wat menstrueer” of dat die woorde “ma” en “pa” deur die bank vervang moet word met
Barend van der Merwe2023-01-07Jy is reg Angus. Die punt is dat die son nie "opkom" nie. Die aarde draai. Maar is dit nou skielik verkeerd elke keer as iemand nog sê dat die son "opkom"?
Hans Richardt2023-01-07Ahura Mazda word nog steeds in Zoarisme aanbid, as toegelate minderheids geloof in Iran. Daar is nogals baie ooreenkomste met Abrahamnistiese/christelike geloof. Hierdie is ook die gebied vanwaar Abraham aanvanklik getrek het.
Angus2023-01-07In die Bybel is daar 'n karakter met die naam van God. Daarom die hoofletter G. Die Griekse god se naam is Zeus. Daarom die hoofletter Z.
Angus2023-01-07Hans, vroeër jare was manlike besnydenis hier so algemeen soos asemhaal. En oor asemhaal praat 'n mens mos nie heeldag oor nie. Die probleem was die seesand onder die vel en alle beskaafde mense het op die strand geboer. Deesdae is dit nie meer 'n gevaar
Cas Vos2023-01-07Dolf van Niekerk was 'n uitmuntende skrywer en digter. Sy Gannavlei het my as matriekleerling geboei. Hoe kan ek ooit vir Duif vergeet? Ek was bevoorreg om hom as mens te leer ken. Nederig, opreg en iemand met onkreukbare integriteit. Hierdie begaafde man
Albert du Plessis2023-01-07En baie dankie vir jou en Etienne en Naomi se duisende ure. Dit was 'n opwindende tyd van nekuitsteek, ontdek, avontuur, uitdaag en verken. Goed om te sien jy loop steeds voor en is steeds op koers op pad na ... elders.
F C2023-01-07Beste Angus
Jy skryf:"Dieselfde geld ook vir die mitologiese Jesus. Buite die verhaal is daar ook geen getuienisse vir hom nie.
Ek stel voor ’n kursus in die letterkunde sal nogal baie help om te verstaan."
Wel slegte nuus vir jou.
Want jy kan lees as j
Leon Retief2023-01-06Barend, jy is die een wat kibbel. Maak nie saak of Pluto 'n volwaardige planeet of 'n dwergplaneet is nie, dit het bestaan voor dit ontdek is, ditto met biologiese geslag wat bestaan voor dit by geboorte waargeneem word. Dit word nie by geboorte "toegewys
Angus2023-01-06'n Mens leer ook elke dag nuwe dinge. Ek het altyd gedink die son verskyn soggens in die ooste en verdwyn saans in die weste omdat die aarde om sy denkbeeldige as draai. Nou leer ek hier dit is omdat die aarde so voor die son inskuif. G'n wonder dit word
Hannes Badenhorst2023-01-06Wat 'n grap. Rûe teen die muur in die tagtigs? As dit destyds die geval was, dan is ons gatte nou ge-'super glue' teen daai muur.
Dis Tim en Freek en hul soort wat destyds boedel oorgegee het - gaan lees wéér wat die NP gesê het gaan gebeur as jy 'nee
Hans Richardt2023-01-06Angus, ek sien manlike besnydenis of die "kaalkop waarheid" is nog steeds verbode onderwerp, veral in Kwazulu-Natal, waar dit nog nie deel van die manlike ewolusie geword het nie. Dit bly skynbare sensitiewe onderwerp. Of is dit nie onderwerp wat ligtelik
Snotjan2023-01-06Ek sou dink dis 'n metafoor. Die geld wat god is. En nie 'n eienaam nie. Maar hoe ook al, ek is geen taalkundige en berus gewoonlik grotendeels by wat proeflesers/redakteurs besluit.
Barend van der Merwe2023-01-06Ek stem saam maar ek se net jy kibbel oor semantiese kleinighede. Toe ek gebore was, was Pluto 'n planeet. Nou is dit nie meer nie. Daar is 'n verskil tussen geslag en gender. Die een is biologies. Die ander is sosiaal.