Kommentaar

Kom ons praat oor evolusie

F C 2022-12-24 Beste Angus Natuurlik verdraai jy dit. Jesus se woorde aan sy dissipels is gerig op 'n spesifieke groep, nl 6, maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel. 7 En gaan preek en sê: Die koninkryk van die hemele het naby gekom." Daar gaan d

As dinge verstop raak: ’n Kersstorie

Daleen Mulder 2022-12-24 Lekker gelees. Dankie vir jou storie!

My gebeurtenis van die jaar 2022: Inskrywings 1

Snotjan 2022-12-24 Die ou liberalis Vannemerwe skryf oor "Connie Mulder" terwyl hy eintlik bedoel "Corné" Mulder. Connie Mulder was natuurlik Corné Mulder se vader, wat ook politikus was in die vorige millenium. Verskoon tog maar vir Vannemerwe, die klomp liberale is n

Die rol van die Russiese paramilitêre groep Wagner in Afrika

Hendrik Vogel 2022-12-24 Klink of hulle by die Weste geleer het.

Kaalvoet deur die Waterberg

Marleen de Wet 2022-12-23 Hierdie stuk het my hartsnare ook geroer. Bekend met verskeie van dit waaroor geskryf is. Wonderlik dat daar nog mense is wat die klein dingetjies van die lewe onthou en waardeer!

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-12-23 FC, jy spartel. Ek noem net 'n Bybelvers, en vir jou is dit 'n verdraaiing. Ek wens almal vrede toe hierdie Kerstyd, en dit is vir jou 'n verdraaiing. En dan "bewys" jy die verdraaiing nogal met Bybelversies wat niks met die saak te make het nie. Power, m

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-12-23 Hans, die Bybel is goeie letterkunde met al sy mites, legendes, kortverhale, poësie, ens. Ek het so pas ook 'n goeie storie van Baron von Münchhausen gelees. Wat maak dit my? Maak nie saak wat ek lees nie, soos Bart Nel gesê het: Ek is nog hy.

Ek onthou jou goed, Helen

Elthea 2022-12-23 Ja, bekfuitjie klink nogal seer, maar darem nie soos harp- en sitertone nie. x

Sy naam was Bennie

Rina Cascione 2022-12-23 So pragtig geskryf! Ek is saam met jou hartseer oor Bennie. Dié wat 'n troeteldier liefgehad het, sal weet.

In die fragmentarium 1

Anne-Marie Mischke 2022-12-23 Nog, nog, nog, asseblief.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-12-23 Angus, jy het sopas bybel gelees, jy is dus net twyfelaar. Geseënde feestyd.

Die geboorte van Jesus Christus

Hans Richardt 2022-12-23 Past Dries van Tonder, daar is diskrepansies oor die geboorte van Jesus in evangelies. Bv Jesus was nie Josef se biologiese kind nie, maar Josef se geslagsregister word vir Jesus gebruik. Dan ook die Tien Gebooie: jy mag nie egbreek nie, maar Heilige Gees

Die geboorte van Jesus Christus

Hans Richardt 2022-12-23 Past Dries van Tonder, die kerkhervormers was nooit eenstemmig oor viering van "Kersfees" as geboorte van Jesus Christus nie. Hanukah is die viering van Joodse fees van ligte, na die Makabees die tempel bevry het van Griekse-Siriese magte en daar nie geno

Ruilduiwel, babers en die burgemeester se bodem

Hans Richardt 2022-12-23 "Môre dames" in koerante ... Snoek en wurgpatat was seker voorop in die mens, wat bladuitleg gedoen het, se gedagtes.

Die ANC se 55ste nasionale konferensie: Kan die agteruitgang van die bevrydingsparty gestuit word?

Bert Sorgdrager 2022-12-23 Baie goeie artikel. Som onlangse gebeure mooi op en verduidelik wat dit alles beteken. Dan ook 'n netjiese toekomsblik.

Ek onthou jou goed, Helen

Deborah Steinmair 2022-12-23 Bekfluitjie, bedoel ek.

The terminal list deur Jack Carr, ’n lesersindruk

stefaans coetzee 2022-12-22 Barend, probeer Andrew Vachss se Burke-reeks.

Die geboorte van Jesus Christus

Past Dries van Tonder 2022-12-22 Baie interesante feite wat hier geplaas is oor die geboorte van Jesus.

Kom ons praat oor evolusie

F C 2022-12-22 Nog 'n lekker verdraaiing van Angus, want hy vergeet gerieflikheidshalwe dat Jesus se opdrag aan sy dissipels is: "5 Jesus het hierdie twaalf uitgestuur en hulle bevel gegee en gesê: Moenie gaan op pad na die heidene nie, en moenie ingaan in 'n stad van

Ek onthou jou goed, Helen

Cobus Bester 2022-12-22 Dankie, Deborah. Sal die boek beslis moet lees na jou treffende beskrywing. 'n Mens voel eintlik hartseer dat jy haar nie self kon ken nie.

Die konstabel se skiereiland

Gene 2022-12-22 Kan nie kop of gat uitmaak van die besigheid nie. Hou maar aan probeer.

Moontlikheid en werklikheid. Waarom kan Suid-Afrika (nog) nie die droom van ’n inklusiewe samelewing verwesenlik nie?

Joan Hambidge 2022-12-21 'n Besonder insigryke artikel wat my gehelp het om iets van hierdie oorgang te begryp dat mens as burger agentskap het en iets kan doen om te help verander. Tussen Jüngel en Mamdani; nie of /of nie. Maar en /en. 'n Wyse man wat praat hier.

Ek onthou jou goed, Helen

Deborah Steinmair 2022-12-21 Ja, die monumentale kwilt. En jy, Elthea. En Jerry Pat Allen se droewige bekfuitjie in die donker trapskag.

42: Die antwoord op die uiteindelike vraag van die lewe, die heelal en alles

Charl Adams 2022-12-21 Uitstekende resensie. Die boek klink soos 'n verfrissende briesie wat dogma en doktriene vermy en net omgaan met wetenskaplik-gefundeerde feite. Dis vanjaar my krismisboks aan myself.

Nederlands spreken met een app

Herman Meulemans 2022-12-21 Schitterend die aandacht die LitNet sedert de eerste KI-gedichten in het Afrikaans besteedt aan ChatGPT en OpenAI. De hele reeks bijdragen en in het bijzonder bovenstaande bijdrage van Izak en Natasja over de mogelijkheden van het taalmodel in het Nede

ASEM: ’n onderhoud met Elias P Nel

Henry Matthys (ds) 2022-12-21 Elke nuwe inisiatief vir die bevordering van inklusiewe Afrikaans noet bevorder word. Asem dra my stem. Verskillende pogings om veral Inheemse Afrikaanse Skrywers se werk te druk en versprei het reeds sukses behaal. Ons moet vertroue by jong skrywers kwee

ASEM: ’n onderhoud met Elias P Nel

victor fredericks 2022-12-21 Ek's dankbaar vir die stigting van ASEM; dit skep 'n platform vir skrywers soos ons wat vanuit die hart skryf, ons mense se stories.

ASEM: ’n onderhoud met Elias P Nel

victor fredericks 2022-12-21 Ek's dankbaar vir die organisaie se stigting om weer lewe te gee aan skrywers wat skryf uit die hart, maar wie se werk ook goed genoeg is vir die boekemark.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-12-21 Het so pas Matteus 10:34-39 weer gelees. Daarom wens ek almal maar liewer 'n ateïs se vrede toe vir hierdie Kerstyd.

Ek onthou jou goed, Helen

Elthea 2022-12-21 Ah i remember you well too .. die skitterede bastion van Aleithia, so bes verwoord, DeVoraH. Ek onthou ook die groot en wonderlike Amerikaanse kwilt teen haar muur! xxx

Ludik – indrukke van die eerste 35 minute

Reney Warrington 2022-12-21 Kyk Donkerbos op Showmax. Fenomenaal. Ek moet nog daaroor skryf.

Slegs ’n politieke oplossing sal Afrikaans van ondergang red

Snotjan 2022-12-21 Ek dink dit is veilig om te sê ons bevind onsself iewers tussen ontkenning en oningelig en daar is weinig salf aan te smeer.

Graad 7: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, derde kwartaal

sonia 2022-12-20 Ek is baie opgewonde oor die Huistaal. Ek gaan Huistaal volgende jaar onderrig.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-12-20 Hans, ek het weer gaan kyk in On the origin of species. Die elektriese paling was een van die spesies wat hy aan boord opgekerf het, maar vir hom was dit, en ook reg so, ’n vis. Ek kry nêrens waar hy melding maak van ’n "eel" nie.

Bargain Books-kompetisie: Jy kan twee liplekker kookboeke wen!

Bhavana Singh 2022-12-20 AWESOME Ek en my familie hou baie van skaapboud, koekstruif, braaivleis, hoenderpastei en trifle.

Ek onthou jou goed, Helen

Johan de Nysschen 2022-12-20 Op Helen se sherryskool. Ek kan haar sien. Mooi.

Slegs ’n politieke oplossing sal Afrikaans van ondergang red

Selwyn Milborrow 2022-12-20 Politiek het Afrikaans juis in hierdie situasie ingeboender! En van watter ondergang moet Afrikaans gered word? Nee, man! Solank as wat daar sprekers, lesers, skrywers en akademici in Afrikaans se kamp kuier, is die taal oukei!

Kom ons praat oor evolusie

F C 2022-12-20 Beste Hans Met vergunning aan Encyclopaedia Britannica: The origin of life Hypotheses of origins Perhaps the most fundamental and at the same time the least understood biological problem is the origin of life. It is central to many scientific

Ek onthou jou goed, Helen

David Willers 2022-12-19 Beautifully written. We all have books like that. The one book you'd take to the desert island. Mine is an old paperback, falling apart, much read. Long out of print.
Top