
Hier is skakels na die Geskiedenis-vraestelle en memorandums van 2011 se November-eksamens:
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geskiedenis V1 November 2011
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geskiedenis V1 Addendum November 2011
Antwoordstel: Geskiedenis V1 November 2011
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geskiedenis V2 November 2011
Nasionale Senior Sertifikaat Graad 12 Geskiedenis V2 Addendum November 2011
Antwoordstel: Geskiedenis V2 November 2011


Kommentaar
Hello, ek is dringend opsoek na graad 4 geskeidenis vraestelle?
Hallo Nicolene, ons het nie op die oomblik geskiedenisvraestelle vir graad 4 beskikbaar nie, maar sal byvoeg as ons dit sou kry. Hou ons vraestelle-afdeling dop vir nuwe inhoud wat bygevoeg word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek is dringend opsoek na graad 4 geskiedenis/sosiale wetenskappe vraestelle?
Hallo Nicolene, ons het nie op die oomblik graad 4-vraestelle hiervoor beskikbaar nie, maar sal byvoeg as ons dit in die hande kry. Kyk asseblief na ons skole-afdeling vir nuwe inhoud en ander wenke. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Opsoek na Graad 11 November vraestell, asb.
Hallo Enrique, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Soek gr.11 Nov. VR.2.
Ons dateer gereeld ons databank op, soos die vraestelle inkom.
Ek is op soek na Geskiedenis vir graad 8: kwartaal 1 se vraestelle en antwoorde.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur en laai af wat hier beskikbaar is om te help met eksamenvoorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Op soek na Geskiedenis-vraestelle vir die Junie-eksamen, Graad 11, asb.
Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder