Raed-na-Gael2023-02-11Hans,
Het amper my 'gat afgeskrik' toe ek agterkom hier is ouens met 'n IK van 165. (Klink kwaai, nè?)
Verskoon my tog, maar "Het al vir dominee (professor) Challah resep gestuur, vir nagmaalbrood..." wat gaan vir wat hier? - nagmaalbroodresep?
Groetnis
Raed-na-Gael2023-02-11Angus,
Ek weet van 'n "slim outjie" wat nie eers vir hom 'n werkie buite die geloofsdampkring kon los slaan nie en toe diaken- en ouderlingskap vir sy eie materiële gewin misbruik het met die selfregverdiging "dis darem ook vir vrou en kinders".
Soortgel
Angus2023-02-11Beste Raed-na-Gael, dis nogal ‘n heel interessante onderwerp wat jy aanraak: Teodisee ('n skepping van Leibnitz; Theodizee). Interessant vir die gelowige, want God is mos glo alwetend, almagtig en goedhartig, 'n helse dilemma vir die Christen. Miskien m
Hans Richardt2023-02-10Angus en Raed-na-Gael, daar was Job, wat, ongeag van al sy smarte, God nie blameer het vir sy probleme nie.
Ek geniet die suurlemoensap en ystee onder die bome in die somer. Die samesyn maak die kerk lekker. Ai, as hul darem net die oorskiet nagmaalwyn o
Martina2023-02-10Ék wil net sê vir dié mense wat nie Glo dat God bestaan nie, wag daar 'n baie groot ontwaking.
Julle het sekerlik dié reg om te glo wat julle wil!
Ék weet dat God waarlik bestaan!
Daar is 'n hel!
Daar is ook beslis 'n hemel!
So maar oop julle oë en
Sampie Snyman2023-02-10Het "Geknelde land" as voorgeskrewe werk op skool gehad. Het later die ander twee dele ook gelees. Het groot respek vir hom. Hy en sy vrou het my en twee vriende eendag as Bloemfontein-weermaglede tussen Belmont-stasie en Prieska opgelaai. Na lang gesprek
Snottie Snotjan2023-02-10Ek sou heelwat kon sê oor die NG Kerk. Maar met die NG Kerk voer jy nie diskoerse nie. Jy kry 'n preek. Netnou word jy ook getug soos die lektor van Stellenbosch.
Snottie Snotjan2023-02-10Die sisteem werk nie. En dit gaan ook nooit werk nie. Die enigste oplossings lê buite die formele politiek. Die politiek trek psigopatiese mense wat net daar is om hulle eie belange te beskerm en uit te brei. In 1994 sou alles kwansuis verander. Ek stem
Pieta van Deventer2023-02-10Dankie vir interessante onder die loep neem.
Maar: kureer? Nie die WAT of die HAT of Googletranslate of die Etimologiewoordeboek kon my met daardie een help nie. Is daar regtig nie 'n beter woord nie? My, as leek, se afleiding is dat hier na boeke verwy
Naomi Meyer2023-02-10Ons is baie bly om van jou terugvoer te hoor, Hester, en dat dit vir jou en jou kind van waarde is. Hier is 'n skakel van die indeks waar al die vraestelle op LitNet op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy
Naomi Meyer2023-02-10Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar
Du Preez2023-02-10Hierdie artikel probeer 'n punt maak wat totaal irrelvant is.
Daar is verdeeldheid onder elke volk op aarde en elkeen kan in linkse en regse groepe verdeel word. Dit verander egter niks aan die feit dat elke volk 'n nasionalistiese gevoel oor eeue gekw
Annatjie Cellarius2023-02-10Ek dink hierdie twee Divas in een kamp kan 'n wen kombinasie wees. Ek wens julle alle sukses toe, en mag jul goeie vooruitsigte vele skrywers se skryflus aanwakker!
Hester2023-02-10Ek wil net vir jou vreeslik dankie sê. Graad 4 is vir my en my seuntjie 'n groot aanpassing en vir my as werkende mamma wat self met sy huiswerk moet sit help jy vreeslik baie.
Raed-na-Gael2023-02-09Ene Angus verlang terug na die samesyn in die gemeente. Blykbaar het die gestanery destyds terwyl die herder sy pleidooie lewer, hom dwars in die krop gesteek. Vir my ook, 'by the way'. Boonop het sy kindergemoedjie intussen volgeskiet met die afsterwe va
Angus2023-02-09Beste Hans, ek was 'n goeie lidmaat, diaken, ouderling, skriba. Bitter, maar wie wil nou met vrou en twee kinders op straat sit? Nie ek nie!
Ek sou nogal daarvan hou om weer kerk toe te gaan, want daar sien jy jou ou vriende, drink 'n koppie tee saam, en
Angus2023-02-09Na aanleiding van wat Raed-na-Gael hierbo geskryf het, laat my toe om so ’n paar sakies op te klaar.
In die tyd toe Darwin sy ewolusieteorie gepubliseer het, was daar nie ateïste wat dit soos manna opgeslurp het nie. Almal, selfs Darwin, was toe nog g
Leon Retief2023-02-08Samelewings het deur die eeue van mekaar geleen of gesteel. Imitation is the sincerest form of flattery. Kuns en kos is waarskynlik van die beste voorbeelde.
’n Jaar of twee, drie gelede het ’n student met Chinese agtergrond by een of ander Amerikaan
Hans Richardt2023-02-08Hanno Visagie, soms wonder ek oor mense wat "God persoonlik ontmoet het of ken"!
Deurgaans in bybel, word verwys na God se heerlikheid, wat so erg is, dat geen mens dit kan aanskou en nie vergaan nie. Daarom was daar altyd "boodskappers van God/engele".
Hans Richardt2023-02-08Angus, ek dink jy gaan nog 'n goeie lidmaat wees van jou plaaslike gemeente, met jou begrip ten laaste.
Hoop jul kan darem goeie predikante kry, wat waarde vir geld van gemeente bied. Dit wil vir my voorkom asof jy kry wat jy kan bekostig in bekering in
Wilma Schutz2023-02-07Sjoe, almal Afrikaans/Afrikaners en so uiteenlopend soos ons samestelling. Dank die Vader daarvoor. Geen wonder elke klomp het sy eie rigting die binneland ingevaar nie! Maar dankietog, iewers is daar altyd 'n punt waaroor ons (hoop ek), as kollektief kan
Wannie Carstens2023-02-07Danie, jy is heeltemal reg. Die DA het nie ’n taalbeleid nie (andersins sou ons daarvan geweet het). Die vraag is dan: kan hulle vertrou word as hulle oor meertaligheid praat?
Anton Visagie2023-02-07Dankie vir hierdie insiggewende artikel. Die verband tussen argitektuur en ideologie is baie goed uitgelig. Die artikel slaag daarin om visuele regstelling aan die groter politiek waarvan dit onlosmaaklik deel is, te koppel. Regstelling moet dus ideologie
Ollie Joubert2023-02-07Geloof is ’n snaakse ding. Glo alles sal regkom, het Jan Brand ook gesê as elkeen sy plig doen! Inherent gaan niemand dit doen nie, so wie gaan toesien dat die "plig" gedoen word? Só is ’n Suid-Afrikaner ’n nóg vreemder ding. Word jy dít net van
Raed-na-Gael2023-02-06Darwin se teorie was soos manna uit die hemel vir die ateïsme. Sommige verdeel ateïsme in twee vorme. Swak en sterk. Swak is die afwesigheid van 'n geloof in 'n God of gode, waar sterk ateïsme die ferm oortuiging het dat geen sodanige Godheid bestaan n