Kommentaar

Slegs ’n politieke oplossing sal Afrikaans van ondergang red

Snotjan 2022-12-21 Ek dink dit is veilig om te sê ons bevind onsself iewers tussen ontkenning en oningelig en daar is weinig salf aan te smeer.

Graad 7: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, derde kwartaal

sonia 2022-12-20 Ek is baie opgewonde oor die Huistaal. Ek gaan Huistaal volgende jaar onderrig.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-12-20 Hans, ek het weer gaan kyk in On the origin of species. Die elektriese paling was een van die spesies wat hy aan boord opgekerf het, maar vir hom was dit, en ook reg so, ’n vis. Ek kry nêrens waar hy melding maak van ’n "eel" nie.

Bargain Books-kompetisie: Jy kan twee liplekker kookboeke wen!

Bhavana Singh 2022-12-20 AWESOME Ek en my familie hou baie van skaapboud, koekstruif, braaivleis, hoenderpastei en trifle.

Ek onthou jou goed, Helen

Johan de Nysschen 2022-12-20 Op Helen se sherryskool. Ek kan haar sien. Mooi.

Slegs ’n politieke oplossing sal Afrikaans van ondergang red

Selwyn Milborrow 2022-12-20 Politiek het Afrikaans juis in hierdie situasie ingeboender! En van watter ondergang moet Afrikaans gered word? Nee, man! Solank as wat daar sprekers, lesers, skrywers en akademici in Afrikaans se kamp kuier, is die taal oukei!

Kom ons praat oor evolusie

F C 2022-12-20 Beste Hans Met vergunning aan Encyclopaedia Britannica: The origin of life Hypotheses of origins Perhaps the most fundamental and at the same time the least understood biological problem is the origin of life. It is central to many scientific

Ek onthou jou goed, Helen

David Willers 2022-12-19 Beautifully written. We all have books like that. The one book you'd take to the desert island. Mine is an old paperback, falling apart, much read. Long out of print.

Berigte te velde: Eben Viktor oor Rusland se nuutste taktiek

David Willers 2022-12-19 Ek is beter ingelig oor die eintlike stand van sake wanneer ek na Eben luister as wat ek hier in the plaaslike Engelse koerante vind.

Die toekoms van Taiwan: strategiese realiteite en die kernwapenopsie

david willers 2022-12-19 Well argued study - but the case for having a nuclear deterrent is predicated on Taiwans being an actual State. Possibly this would need more justification for the argument to be sustained.

Moontlikheid en werklikheid. Waarom kan Suid-Afrika (nog) nie die droom van ’n inklusiewe samelewing verwesenlik nie?

Laurie Gaum 2022-12-19 Sou Tutu se Reënboognasie-metafoor soos Mbeki se "African Renaissance"-een (op 'n groter skaal) voorbeelde van visies wees wat ons vorentoe trek alhoewel hul 'n bepaalde rakleeftyd het? Dekonolonialisering dekonstueer maar is daar nou weer behoefte aan '

Bargain Books-kompetisie: Jy kan twee liplekker kookboeke wen!

Elizabeth Thiart 2022-12-18 Skaapboud, koekstruif.

Wayde van Niekerk: ’n Held is vróég vir ons gebore

Leechanno 2022-12-18 Dit is wondelik van Wade. Hy motiveer my om meer aandag te gee aan my atletiekoefeninge.

Bargain Books-kompetisie: Jy kan twee liplekker kookboeke wen!

Nicolene Gush 2022-12-18 Ek is gek oor ’n resepteboek, lief om nuwe resepte te probeer; sal vir my ’n groot bederf wees om die twee boeke geskenk te kry. ❤️❤️❤️

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-12-18 Beste Hans, elektrisiteit is seker aan homo sapiens bekend sedert sy grotdae, toe die mens moes skuiling soek teen die blitse. Dalk nog ’n rede waarom hy vir hom gode geskep het om hom te beskerm. Dis eers heelwat later dat hy elektrisiteit ontdek het e

Sondes van die vaders besoek die kinders

Dolf Syvertsen 2022-12-18 Jean, ek wil graag help. Die eerste paragraaf van jou skrywe en spesifiek die aanhaling uit die Bybel eindig jy met "..." Wat het God daar geskryf? Voltooi net die aanhaling en jy behoort baie antwoorde te vind. Verder leer die Bybel ons baie oor “di

Bargain Books-kompetisie: Jy kan twee liplekker kookboeke wen!

Sonja Pienaar 2022-12-18 Bruingebakte aartappels by sagte skaapboud met roosmaryn en gravy. Soetpampoen, ertjies, rys en tuisgemaakste roomys.

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

Alta Burroughs 2022-12-18 Chanette Paul is my uitstaande skrywer en ek kon nie die vier vygevroue-boeke neersit nie. Haar stories is geloofwaardig en vloeiend. Ek sien uit na haar nuutste boek! Irma Venter se spanningsverhale is boeiend en baie goed geskryf; moeilik om die boeke

Bargain Books-kompetisie: Waarom is jy lief vir Suid-Afrika?

Aletta Olivier 2022-12-18 Suid-Afrika spel huis en tuis, teken dadelik die lieflike natuurskoon, met die reënboog as kroon. My hartsmense wat ten spyte van sware lewensvrag, jou dag kan kleur met 'n glimlag! Suid-Afrika, my land!

Bargain Books-kompetisie: Jy kan twee liplekker kookboeke wen!

Maureen Maasdorp 2022-12-17 My gunstelingdisse braaivleis en slaai vir my gesin.

Bargain Books-kompetisie: Jy kan twee liplekker kookboeke wen!

Maureen Maasdorp 2022-12-17 My gunstelingdisse rooi hoender met trifle vir my gesin.

Verskeie Afrikaanse taalgedenkstrukture en een Afrikaanse Taalmuseum

Hanno Visagie 2022-12-17 "Die ontstaan van Afrikaans as taal kan teruggevoer word na die eerste kontak tussen die Nederlanders en die inheemse Khoi met wie hulle in aanraking gekom het (Hendricks en Dyers 2016:49–50). Carstens en Raidt (2019:346) bespreek ook hierdie aspek ...

My woorde

Mich 2022-12-17 Dat 'n mens soveel emosie in so min woorde kan loslaat ... kan net 'n gawe van Bo wees.

Seen elsewhere: How to become a failed state

Mich 2022-12-17 Very well said, Malaika. We are eagerly awaiting your next writing.

Berigte te velde: Eben Viktor oor Rusland se nuutste taktiek

Louis du Plessis 2022-12-17 Wat 'n betekenisvolle gesprek voer Izak met Eben! Hoe ontbloot hulle die Russe se huidige verskroeide-aarde-beleid in Oekraïne, die "sinnelose aanvalle op burgerlikes", die "patroon van voorbedagte volksmoord". Maar hoe verfrissend benadruk Eben terse

Rivierstraat

Reinet 2022-12-17 Ek hou regtig baie van jou skryfwerk.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-12-17 Angus, my eenvoudige vraag was ook probleem vir Darwin. Darwin het besef dat sy teorie van gemeenskaplike oorsprong nie geld by eletriese palings nie. Carl Linnaeus het immers die elektriese paling se bestaan ontdek voor enige gloeilamp bestaan het. Terug

"My lewe in Oesbekistan": sirkusse, Botox, melktert en die huweliksnag

Fransie Meyer 2022-12-17 Skitterend. Ek kon prentjies in my kop maak en het uitbundig gelag. Doe so voort, Emile.

SBA-huldigingstoespraak: Diana Ferrus en die onrusbarende tye

Liz Jantjies 2022-12-17 Diana Ferrus is belangrik en verdien huldiging: 1. Omdat sy die hele dekolonialiseringsinisiatief aan die gang geskop het met haar Baartman-vers. Die proses is langdurend: nou eers goed aan die gang. 2. Omdat sy haar Afrikaanse gedig tot in die Franse p

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-12-17 Angus, Darwin het nog in seilskepe se tyd geleef.

Moontlikheid en werklikheid. Waarom kan Suid-Afrika (nog) nie die droom van ’n inklusiewe samelewing verwesenlik nie?

Hans Richardt 2022-12-17 Soen om te versoen? Dis tog onwettige geforseerde etniese amalgamasie.

Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie

Melt Myburgh 2022-12-17 Die skakel maak wel oop. Hier is die bestelvorm: https://atkv.org.za/media/xeynifko/prieska_bordspeletjie_bestel-1.pdf

SBA-huldigingstoespraak: Diana Ferrus en die onrusbarende tye

Liz Jantjies 2022-12-17 Loit Sols het 'n aptytliker visie, 'n gesonder droom - saamsnoerend, nie-verdelend: "Reimagine net soe bietsie Afrikaans asse brug-Taal, moet ha grace notes, ha kykkins, ha variants, in niks particular order: Boesman; Goema; Namakwalandt; Kaaps; Gayle;

Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie

Jackie Kapp 2022-12-17 Wil graag bordspeletjie bestel asb. Die skakel wil nie oopmaak nie.

Bargain Books-kompetisie: Waarom is jy lief vir Suid-Afrika?

Eric Van Der Byl 2022-12-17 Suid-Afrika is die mees gewelddadige land, maar ook die beste, die mooiste en die land met die meeste potensiaal vir al sy mense.

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

Sonet Bekker 2022-12-16 Marzanne le Roux van der Boon. Haar boeke trek jou so in haar karakters se lewens in dat jy saam huil, saam lag en saam met die karakters stap deur Jerusalem en ander lande wat hulle besoek.

Sentralisering en verbode seks

Elene Oosthuizen 2022-12-16 Geluk Esias Meyer, uitstekende artikel! Ek het myself al 'n paar keer in die moeilikheid gekry deur die "heiligheid" van die priesterklasse te bevraagteken. Ek is nie geleerd in teologie nie maar stel baie belang in antieke kulture en gelowe. Dit he

Slegs ’n politieke oplossing sal Afrikaans van ondergang red

Snotjan 2022-12-16 Aai rest maai kys, Johan. Gelukkig het ek lank reeds my verwagtinge jeens die mens gereduseer tot nul. Veral met die hulp van Boeddha. Dit maak my lewe aansienlik makliker. Die mens neem sy geskiedenislesse by die voete van die pastoor, die predikant en

Jy is

Thilde Nel 2022-12-16 Baie dankie!

Onderwyshulp en leesbegripstrategieë 4: Die voorbereiding van die onderwyser vir die onderrig

Jacoba Willemse 2022-12-16 Baie dankie vir al die ondersteuning en bronne wat julle so onselfsugtig deel.
Top