Kommentaar

Race and Transformation in Higher Education Conference raises crucial themes in pursuit of Stellenbosch University’s transformation journey

Anton Visagie 2022-11-25 This is an excellent article, presenting, as it does, a wonderful summary of the major themes related to institutional transformation at universities generally. Congrats on the article go to the authors and thanks for doing this important work.

Oor Charlize: Afrikaners is plesierig, of is hulle?

Anne-Marie Mischke 2022-11-25 'n Uitstekende, rustige ontleding. Laat die wat ore het hoor. Aan die hierbo wat die "toffie"-oordeel kies: Charlize se oningeligtheid of onnadenkenheid regverdig op geen manier die aanstootlikhede wat gevolg het nie.

Makataan se anner naam

Elizabeth vdMerwe 2022-11-25 Martie, ek stem 100%; ek het vriende in verskeie kultuurgroepe en sien hulle net as my vriende en tjommas.

Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!

Mary Paine 2022-11-25 Ken Follett, Jeffrey Archer, Lucinda Riley, Jean M Auel, too many to mention them all

’n Snotjantietie met ’n pan in die hand

Analize Viljoen 2022-11-25 Janet, die sage het hier begin: https://www.litnet.co.za/ongevraagd/ Daarna was daar nog ’n paar berigte daaroor. As jy die soekfunksie gebruik en Crito se jongste berigte soek, kan jy dit volg.

Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)

Menán van Heerden 2022-11-25 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wa

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

Nadine van Deventer 2022-11-25 Reg so

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

Nadine van Deventervandeve 2022-11-25 Irma Venter! Spanningsvol en hou jou nuuskierig en geboei tot op die einde! Kort hoofstukke laat dit maklik lees!

’n Bespreking van sekere teïsties-mistieke kenmerke na aanleiding van uitgesoekte gedigte uit Jerusalem tot Johannesburg deur I.L. de Villiers

Cas Vos 2022-11-25 Baie geluk. ’n Uitstekende ontleding van IL de Villiers se eiesoortige mistieke gedigte.

’n Snotjantietie met ’n pan in die hand

JANET VAN ROOYEN 2022-11-25 Wat is ’n Snotjantietie? Dankie

kykNET Lekker loods binnekort op DStv Access

Ellissen Muller 2022-11-25 Vir twee weke is daar 'n onderbreking op kykNET Lekker. Die E-nuus, en Suidooster. Elke keer is daar 'n boodskap op die skerm wat sè dat julle span daaraan werk. Ons is pensioenarisse, en kykNET is ons ontspanning. Ek smeek julle om iets daaraan te doen

Die reuk van sop: ’n huldeblyk aan my ma

Rozelle Blackie 2022-11-25 Lieflik, Willem. Soos al jou skrywes. 🌿

Kom ons praat oor evolusie

F C 2022-11-25 Beste Angus Jy skryf: "Dis werklik goeie nuus om te hoor dat julle hemel toe gaan. Dit moet seker ook wees omdat julle ’n slegte ateïs, soos ek, so verkleineer en slegsê. Ek is sommer baie trots op julle." As daar nou ooit ’n valse stukkie sel

10 redes om in LitNet Akademies te publiseer

Daan Wissing 2022-11-25 Ek maak al geruime tyd dankbaar gebruik van die publikasiegeleentheid van LitNet – natuurlik ook lekker om ’n "vergoeding" daarvoor te ontvang. Hoewel baie min navorsers van die klankfunksionaliteit gebruik maak - ek as fonoloog wel ruim - kan dit

Kom ons praat oor evolusie

Snotjan vannemerwe 2022-11-25 Iets sê vir my julle gaan mekaar nie vind nie.

Teen Helderberg, ’n onderhoud met Louis du Plessis

Johan Coetzee 2022-11-25 Ag, as mense ten minste net hier by minuut 46 kan kyk: Ou Hoofgebou. Degenaar. Maar ook die res ... Lekker gemaklik en ’n plesier om te kyk, Izak en Louis. Dankie.

Die reuk van sop: ’n huldeblyk aan my ma

Liza Flemming 2022-11-25 Lieflik. Die taal van liefde hierdie. Moederliefde.

Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)

Kobus Adendorff 2022-11-24 Ek wil net my wiskunde oefen op ’n daaglikse basis.

Meer as vier-en-veertig, Charlize

Elizabeth Williams 2022-11-24 Afrikaans gaan vir haar, Charlize, ook nog oorleef ... soos vir menigte van ons. Almal het gedink die Gaelic tale soos Wallies will not see the end of times ... en tog bly dit een van die gewildste national anthems of all times!!! So sal Charlize nog vir

Die reuk van sop: ’n huldeblyk aan my ma

Andre Geldenhuys 2022-11-24 Pragtige woorde Willa. So ’n lekker lees. Dink met heimwee terug aan my kinderdae en die koue, nat Kaapse winters toe ons as gesin om ’n pot van Ma se sop in die winter en Pa se Kerrievis in somer gekuier het ... sonder WiFi.

Die reuk van sop: ’n huldeblyk aan my ma

HB 2022-11-24 Jy plaas ons in die storie. Ek beleef en voel elke emosie en jy bring terug my eie ervarings met my moeder. Jy het ’n besonderse talent om emosies te verwoord!

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-11-24 Beste Raed-na-Gael, en sommer FC ook, Dis werklik goeie nuus om te hoor dat julle hemel toe gaan. Dit moet seker ook wees omdat julle 'n slegte ateïs, soos ek, so verkleineer en slegsê. Ek is sommer baie trots op julle. Groete, Angus

Die reuk van sop: ’n huldeblyk aan my ma

Nic de Jager 2022-11-24 Besondere atmosfeer wat geskep word. Hy kan met woorde werk!

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-11-24 Hans, ek het al baie nagedink en gelees en met predikante en teoloë gesels oor religie/geloof/religion, en tot die slotsom gekom dat dit inherent deel is, en produk van die evolusie van Homo sapiens. Dit is nie iets wat daar bo die wolke metafisies ontst

Karen se blatjanghoender

Susan 2022-11-24 Heerlike resep.

"My lewe in Oesbekistan": Die vensters van die siel, Covid en joga

Marietjie Turck 2022-11-24 Uitstekend! Baie dankie!

Waar staan menseregte in die Midde-Ooste?

Marius Schrenk 2022-11-24 Nog 'n bemoeisieke organisasie (LitNet). Steek sy neus in almal se sake ... veral as dit by gekwestes kom. Die arbeid kom van die Ooste af, waar mense vrek van die ellende onder hul regerings. Iran was die RSA se grootste olievoorsiener gedurende aparthei

Die reuk van sop: ’n huldeblyk aan my ma

Willem Van Wyk 2022-11-24 Willem! Ek voel so oor my pa se boontjiesop. Ek het die voorreg dat hy dit nog vir ons gesin kan maak, en in bakke vries vir vinnige geniet op koue kaggelaande. En nee, daar skort iets in my pogings om dit na te maak ... 'n grafgeheim. Dankie vir die deel

Triomfantlike troos

Zebulon Kochk 2022-11-24 Baie dankie, LitNet.

Verskrikking in die ergste graad: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

Ilse Verster 2022-11-24 Sjoe, ek weet glad nie hoekom ek die stuk eers vandag, 24 November 2022, raaksien nie, maar baie dankie, Anne-Marie Burger, vir jou resensie. Ek staan steeds verstom oor dit wat So lyk 'n vrou steeds vermag. Reeds ses herdrukke in sewe maande beleef. Ek

We cannot go back: my reactions to the Race and Transformation in Higher Education Conference at Stellenbosch University

Anton Visagie 2022-11-24 Hierdie is 'n baie insiggewende artikel. Dankie me. Petersen. Dis so belangrik om van persoonlike ervarings, angs en moontlikhede van verandering te hoor. En dis baie bemoedigend dat mense soveel moeite en erns insit in hul pogings om 'n mooi instelling t

Die reuk van sop: ’n huldeblyk aan my ma

Marie Porter 2022-11-24 Dit is 'n gawe om so 'n omvattende beskrywing te kan gee van jou ma en haar lensiesop. Diep herinneringe wat ver strek. Mooi verwoord.

Die reuk van sop: ’n huldeblyk aan my ma

John 2022-11-24 De Swyger, weereens in die kol!

Fresh off the press: Our poisoned land by Jacques Pauw

Margaret Davis 2022-11-24 Ek dink die waarheid moet uit, en ek glo daar is baie meer wat moet uit.

Boeke wat vir Koos Kombuis lekker is

Riku Latti 2022-11-24 Dankie, Koos Kombuis!

Die reuk van sop: ’n huldeblyk aan my ma

Dirkje 2022-11-24 Ek het nie in so 'n huis grootgeword nie en ek dink nie ek het al lensiesop geëet nie, maar jy beskryf alles so mooi, dit voel of ek deel daarvan was. Die liefde vir jou ma is tasbaar en so kosbaar.

Die reuk van sop: ’n huldeblyk aan my ma

Barnie van Straten 2022-11-24 Sien altyd so uit na Willem se werk! Met hierdie kon ek duidelik my eie Moedertjie in haar blomvoorskoot sien boontjiesop maak met baie van dieselfde bestanddele soos liefde, lag en omgee ... Weereens dankie, Willem, wel gedaan en ek sien reeds uit na d

Die reuk van sop: ’n huldeblyk aan my ma

Wilmarí 2022-11-24 Pragtig geskryf!

Die reuk van sop: ’n huldeblyk aan my ma

Jay Purdon 2022-11-24 A feast for the eyes, heart and soul. Willem, once again, breathing almost tangible life into words. Absolutely beautiful.

Liewe professor Grompot

Johann H Claassen 2022-11-24 Ek hou hiervan.
Top