Dr Jerome Alexander Van Wyk2022-11-28Moegammed T Kara's message regarding "The ambiguity of name Luckhoff High School" (Stellenbosch) refers. Like Kara, I too matriculated at Luckhoff HS as have all my siblings, Pamela, Calvin, Russel and Elvera Van Wyk. We weren't born in Stellenbosch (but
Santie Dold-Chapman2022-11-28Jy vat die Graaff-Reinetters fyn vas, Elise!!! Hoe lekker kuier ek saam met jou; al die klein dorpies het hulle 'grand' mense gehad, wat die dorp mos ’n bietjie sprankel gegee het, soos die Queen van Engeland!! Andy het ’n nooi van Colesberg getrou, o
Andreas Potgieter2022-11-28Willem het ’n besonderse manier om beelde, herinneringe, geure en smake so tasbaar om te sit in woorde. Dankie vir hierdie intieme deel van wie jy is!
Naomi Meyer2022-11-28Hallo! Dis goeie nuus dat jy die vraestelle en video's van waarde vind. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur om die vraestell
Louis du Plessis2022-11-28Dankie Hendrik. Ek het juis gewonder watter kattekwaad 'n lewenslustige persoon soos jy deesdae Saterdagaande aanvang. As jarelange Weskusser, opvoedkundige en historikus het jy natuurlik sélf uitsonderlike nostalgiese herinneringe om te vertel.
Louis du Plessis2022-11-28Ja Estelle, so het elke dromer, skrywer en leser sy eie liefdes.
Is dit nie betekenisvol nie hoe die voorkeure in gedigte van era tot era wissel! In "Sirkelgang" suggereer die fassinerende Hennie Aucamp, wat so fyn waarneem, amper ’n soort siklus in
Lizelle2022-11-28Goeiedag, hierdie vraestelle gaan my vreeslik baie help; ek sal graag nog wil hê sodat ons deur die vakansie ook bietjie kan oefen vir volgende jaar.
F C2022-11-28Snotjan vannemerwe op 2022-11-25 at 08:36 skryf jy: Iets sê vir my julle gaan mekaar nie vind nie:
Jy is doodreg want as een party doodeenvoudig soos Angus alles ontken - al sê sy mede-ateïste dat hy verkeerd is, kan daar nooit 'n sinvolle gesprek wees
Boekflooi (met opset)2022-11-28Goed gestel, Annelize. Ek sal maar 'n trotse Snotjantieties wees. Crito het 'n probleem met die eintlike lesers en kopers van boeke wat die ervaring van die boek weergee. Duidelik word hulle menings nie verwelkom nie. Hulle moet net bekhou en lees. Ek din
Naomi Meyer2022-11-28Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die skoleinhoud wat ons op LitNet beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is vraestelle wat ingedeel is volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat
Joan nolan2022-11-28Goeiedag, ek is dringend op soek na die vraestel van poësie oor die voorgeskrewe boek vir graad 10 met die naam Vers en vlam. By voorbaat dankie.
Christina2022-11-27Antjie Krog se boek is vir my baie interessant, ek kan my verdiep in haar boeke en vanaand heerlik droom oor 'n drukkie uit haar boeke wat ek dalk raak lees. Dit is baie ontspanne en dit doen my baie goed om die stresvlakke eenkant toe te sluit. Baie dank
Franci Hattingh2022-11-27Wil graag kopie van Pieter du Toit se boek - " The ANC Billionaires" bestel - hoe moet ek te werk gaan om dit te bestel? "Oldie" in Riversdal Kaap.
Moet hier afgelewer word.
Dankie
Hendrik le Roux2022-11-26Wat 'n lekker Saterdagaand was dit nou om na Louis en Teen Helderberg te luister, en ook 'n greep lig te kon sien met Louis se Heldersig.
Francois Verster2022-11-26"Dis ’n tragedie. Maar dele ons vorige bestel was ook korrup en nog boos ook daarby." Suzette, jy beweer mense wens die bose NP was weer aan bewind. Dis inderdaad 'n miniskule groepie daardie, ek ken geeneen wat dit wens nie. Maar, is magsbebbers wat h
Andrew Nash2022-11-26Weereens dankie, Johann, vir hierdie oorsig van die globale konteks waarin die stelsel van sg. akademiese uitnemendheid, soos deur ranglyste gemeet, nou begin uitrafel.
Dit is nie verbasend dat dekane by Harvard en Yale versigtig is met hulle kritiek op
Estelle2022-11-26Dankie Izak, vir hierdie geleentheid wat jy geskep het.
En Louis, ek hou van die rym waarvoor jy uitstekende redes gegee het. Ek onthou dat jy een keer respons op een van my gedigte gelaai het waarin jy spesifiek klem gelê het op rym. Ja, ek dink ook in
Kari-lee Smith2022-11-26I read a book a day, so I have so many authors that I love, but will name a few. James Patterson, Lucinda Reilly, Andrew Gross, Jeffery Archer, Martina Cole, Lesley Pearce, Lee Child, Stephen leather, etc.
Marc Vandepladutse2022-11-26Hallo,
Op grond van de commentaren hierboven had ik graag kennis gemaakt met de drie schrijvers, maar het is zo moeilijk een boek uit Zuid-Afrika in Vlaanderen te krijgen. Wel heb ik dit jaar een boek ontvangen via een familielid van de schrijver, die bi
Serena2022-11-26Wat 'n oorspronklike blik op 'n samelewing waarvan ek niks weet nie! Emile, jou lewe klink soos 'n sprokie daar in 'n verre land, ver van Seepunt en die mense hier wat jou musiek mis. Mag jy net vrede en liefde vind op jou reis. xx