Snotjan2022-12-06Daar bestaan 'n diskrepansie tussen die kerk se Jesus en die Jesus van die bybel. Die een is 'n messias. Die ander is 'n god. Maar daar is mense wat al die bybelse karakters tot fiksie wil verklaar omdat dit pas by wat hulle wil glo. Wat myself betref, si
Pottie2022-12-06Nee wat, ek dink ’n paar politieke ontleders en kommentators sit die pot heel mis oor Ramaphosa. Hy sal die ANC-leier bly en ’n tweede termyn as president uitdien. Enige weddenskappe?
Nico M Ferreira2022-12-06Ek vind dit vreemd dat die resensie en die video oor die bekendstelling van die roman GEEN kommentaar op hierdie forum opgelewer het nie. Ek verwys spesifiek na die twee WTF-momente wat deur die skrywer self as "wonderwerke" beskryf word. Ekself het maar
Gertina vd Merwe2022-12-06Dis so besonders en mense lees nie ver genoeg nie. Wens al die onbeholpenes wat so graag hierdie mooi taal met die alleraaklikste Engels ontsoer lees jou getuigskrif en doen iets aan hul taalgebruik.
Marié Jacobsz2022-12-05Suid-Afrika bo!
Die grond ruik Afrika – die sonsondergange is onbeskryflik en my taal ... o my taal, so mooi! Van spekskiet tot keurig. So beskrywend mooi!
Raed-na-Gael2022-12-05In antwoord op Angus en Snotjan (wat ’n naam): Het Jesus bestaan?
https://www.gotquestions.org/Afrikaans/Jesus-bestaan-gelewe.html
Dan moet ’n mens ook onthou dat die Romeine Jerusalem met die grond gelykgemaak het in die omgewing van 70nC. Baie
Christo2022-12-05Baie van die karakters persoonlik geken. Dr Jack Laubscher, Lily Nel (haar enigste seun Wilhelm was later ginekoloog in Pretoria), Dolly Terblanche (sy en haar man se strandhuis was langs my ouers s'n op Hartenbos), ens. Tant Dolly se dogter Vasti woon op
John2022-12-04Goeiedag
Kan u asb help?
1. Die title en datum wanneer die eerste Konsalik in Afrikaans gepubliseer is.
2. Die titel en datum wanneer die laaste Konsalik in Afrikaans gepubliseer is.
Dankie
John
Leon Retief2022-12-03Anton, ek sal uiters verbaas wees as vR as held uitgebeeld word in enige narratief behalwe dié van ver regse kringe. Afgesien van enige ander oorwegings, gesien die heersende klimaat in meeste/byna alle universiteite, sal dit loopbaan selfmoord beteken o
Louis du Plessis2022-12-03Dankie Heinrich. Inderdaad het Izak die verse so noukeurig ondersoek – en die vrae so meelewend gestel! – dat hy luisteraars kon lei om "na die onderhoud" voort te gaan om "ver paaie" te herleef.
En hoe verfrissend was dit om die historiese, eiety
Anne-Marie Mischke2022-12-03Be careful about what you wish. Dis alles heel moontlik, maar wat net so moontlik is, is dat 'n ANC wat die verkiesing verloor dan steeds in 'n posisie is om 'n koalisievennoot te soek. Dit mag dalk die EFF wees.
Anton Visagie2022-12-03Maar Leon; antwoord die vraag - watter narratiewe van Van Riebeeck word in die dorp aangebied? Is dit die storie van oorwinning oor die mense wat in hierdie streek was voordat hy in die Kaap aangekom het of is dit die storie van die uitwissing van hierdie
Angus2022-12-03FC, ek het nog nooit teen geldige bewyse gereageer nie. Ek is 'n bok vir bewyse. Jou kastige ateïsskrywer se aanhaling is glad nie ‘n bewys van Jesus se historisiteit nie. Hy beweer net daar is, en verder maak hy staat op Occam se skeermes waarby Jesus
Angus2022-12-03Raed-na-Gael, Josephus se werke is my heel bekend, al is dit die vertaling in Engels. Historici en studente wat die die oorspronklike kan lees, het al uitgewys dat die twee paragrawe waarin Josephus oor Jesus skryf, interpolasies is. Dit is ingevoeg deur
Snotjan2022-12-02Ek wil tog intree en my eie observasies oor Josefus met die huis deel. Synde self 'n lewenslange student van die geskiedenis, net soos die heer Flavius uit die eerste eeu, ekself eers formeel aan 'n inrigting, en deesdae op voortgesette informele basis, h
Hanno Visagie2022-12-02Omtrent almal maak die sage en wat gedoen moet word, onnodig ingewikkeld, weens 'n ooglopende gebrek aan 'n Bybelgegronde, Christusgerigte lewens- en wêreldbeskouing: Doen die regte ding. Hou aan om elke goddelose party en persoon teen te staan tot Chris
Hanno Visagie2022-12-02‘n Manifes vir Afrikaans - deur Johannes Comestor
Ons as Afrikaanssprekendes verklaar hiermee dat
ons trots is op wat in Afrikaans tot stand gebring is
ons groot waarde heg aan Afrikaans as ’n volwaardige taal
ons eis dat Afrikaans as amptelike ta
Heinrich Matthee2022-12-02Dankie Louis en dankie Izak! "Teen Helderberg" strek uit langs ver paaie en handgemaakte naamborde. Na die onderhoud wil mens sommer weer daar gaan stap.
David Willers2022-12-02Thanks for this, Freek. It's not easy to expunge entrenched attitudes and old ways as we are also seeing in Europe right now, where decolonising curricula in schools, literature and art is the name of the game. There are great sensitivities - just this we
Johann Strauss2022-12-02Kies die goue middeweg van politieke oorlewing. 'n Afvlerkvoël kan nog steeds stap en vir 'n tyd lank oorleef. Om die onderskeie faksies die satisfaksie te gee om van CR ontslae te raak, is by wyse van spreke to ghastly to contemplate wanneer die breër
david willers2022-12-02Pragtig! Ek beplan om volgende jaar die eiland weer te besoek en sal beslis Carrington se boek saamneem. Interressant om die graffitidialek teen die muur uit te maak - A Luta Continue - die stryd duur voort - het 'n mens altyd gelees in destytse Luanda, i
Leon Retief2022-12-02Van Riebeeck is deel van wit Suid-Afrikaners se agtergrond, of Bulbulla nou daarvan hou of nie en hulle het net soveel reg om iets na hom te vernoem as enige ander groep die reg het om hul eie kulturele/geskiedkundige erfenis op daardie manier te eer.
In
Raed-na-Gael2022-12-02FC,
Soos gewoonlik praat die ou twak -
"What did Josephus actually say about Jesus?"
Josephus' Description of Jesus:
3. (63) "Now, there was about this time Jesus, a wise man, if it be lawful to call him a man, for he was a doer of wonderful works - a tea
Johan Pretorius2022-12-02Net 'n tegniese puntjie: Clinton en Trump het nie 'impeachment' vrygespring nie. Hulle is nie skuldig bevind nie. Goeie, weldeurdagte ontleding.
Mauritz Moolman2022-12-02Die letterkundige waarde van al die politieke menings op hierdie boereskryfwerf berus by die oorspronklikheid en trefkrag van die knoeitaal, oftewel "slang". Haai Theo, jy doen dit uitstekend, beter as al die ander.