Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo

  • 18

Foto: Pixabay.com

Is jou kind vanjaar in graad 3 en wil jy graag seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos om met klei te speel. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier onder af.

Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai

Klik hier om die memo in PDF-formaat af te laai

Lees ook:

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1

Graad 4-wiskundevraestelle: kwartaal 1

Wiskunde, graad 1: vraestel en memo

  • 18

Kommentaar

  • Goeie more

    Ek wil graag in die toekoms ook graad vraestelle hê asb, Afrikaans Huistaal, Eerste Addisionele taal en wiskunde

    Baie dankie

  • Pieta+van+Deventer

    Lee-Ann West, dankie vir jou bydraes en die tyd wat jy hieraan spandeer. Ek weet hoe tydrowend so 'n oefening is. Dis jongmense soos jy wat my laat glo in 'n belowende toekoms. Pragtig gedoen. Doe so voort. Ek glo daar is nog baie meer mense wat nie hulle menings hier lug nie wat dit ook waardevol vind. Vir my persoonlik: ek laai hierdie bydraes vir my kleinkinders af. Dis goud werd. Nogmaals baie dankie.

    Baie dankie.

  • Goeiedag, kan ons asb nog vraestelle vir graad 3 kry - vir al die kwartale. Dit sal my baie help. Baie dankie! Groete

    • Hallo. Dankie vir jou navraag. By verre die meeste van LitNet se skolemateriaal is eksklusief vir LitNet deur kundiges opgestel. Daar is wel enkele vraestelle wat ons met die toestemming van die Oos-Kaapse Onderwysdepartement met ons lesers mag gedeel het, soos hierdie vraestelle by die graad 3-werk. Lesers kan gerus van al die vraestelle gebruik maak wat op LitNet gelaai is deur op die skakels te klik en die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Indien hierdie vraestelle van die Oos-Kaapse Onderwysdepartement afgelaai wil word, klik op die skakels. Dit laai af as zip-dokument en kan van daar af as PDF-dokumente op die rekenaar onttrek word. Maak ook gerus gebruik van al LitNet se vraestelle wat deur kundiges spesiaal vir ons opgestel is. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad3. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • My een kleinkind is graad 4 en ander een in graad 8. Stuur asseblief inligting oor die grade asseblief.

    • Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n indeks van die skolevraestelle wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien of die vraestelle waarna jy op soek is, daar is. Klink telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Goeie dag
    My kind is in Graad 3 en ek sal graag ekstra hulpmateriaal wil hê om haar te kan help.

    • Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik vraestelle by. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top