F C2022-12-02En so reageer Angus teen alle bewyse in. Geen wonder 'n ateïshistorikus kom tot die gevolgtrekking:
The original question we concerned ourselves with was whether historians regard the existence of Jesus to be "historical fact". The answer is that they
Snotjan2022-12-02Koalisies is niks om oor opgewonde te raak nie. Dit gaan net nog 'n sirkus wees. En die kiesers sal uitgelewer wees aan die politici se mood swings. Dit gaan wees presies net soos dit in Johannesburg se stadsraad gaan.
Elise2022-12-02Bettina, jy bly darem konsertmeester van die political ballet van uncle Cyril hoor…! Jou sideline sinisme maak my day en ek gaan dié briewe van jou baie mis as die buffel hol virrie stenguns. Jy bly my top of the pops!
Barend van der Merwe2022-12-02Baie interessante artikel. Ek is een van daardie 'volksverraaiers' wat van opinie is dat Afrikaans nie 'n buitengewone rooskleurige toekoms het nie. Vir my is dit 'n geval van, it is what it is. Wat is 'n goeie nasionalisme sonder 'n vyand, ja? In die Ou
Francois Verster2022-12-02Inderdaad, 'n aanklag teen ons almal, en beslis waar. Die vraag is: wie kan werklik 'n keerwal teen die tsunami bou? Eerstens is daar geld nodig vir die boumateriaal, en tweedens kundigheid om dit te ontwerp, met derdens genoeg werkers om dit te doen en t
Jacques le Roux2022-12-01Jonathan Amid is die laaste persoon wat ’n ander resensent kan kritiseer.
Anchen Conradie plaas ’n resensie van my boek, Eendagsblom, op Facebook in Junie 2021.
Enkele dae later reageer Amid met sy "eie" resensie in Die Burger. Dié resensie toon ve
Dirk Vercuil2022-12-01Ek het nou so heerlik ontvlug tydens die lees hiervan met die pragtigste foto's hier en daar. Ek het 'n tyd gelede vir ons kinders my Vryheid HS taak van die laat 70s oor Napoleon woordeliks voorgelees.
Snotjan2022-12-01Jo Els en Clinton du Plessis, twee here wat ek albei bewonder. Dit is nou werklik 'n wonderlike onderhoud. Baie dankie aan beide vir die lieflike onderhoud. Ek sou dalk wel korter vrae en langer antwoorde wou sien (met die eerste klompie vrae, dit word we
Elsa Theron2022-12-01Dis altyd so 'n mooi geleentheid! Wat 'n voorreg om op die oudste Stellenbosch-wynplaas na mooi musiek te kan luister en onder die sterre te kuier.
Jackie van der Walt2022-11-30Dankie, wat 'n wonderlike verhaal om ons weer net te laat onthou hoe die verlede mens inhaal en die werklike nare gevolge van vooroordeel, ek dink nog lank aan die verhaal nadat ek dit gelees het, onvergeetlik.
Naomi Meyer2022-11-30Goeiedag! LitNet kan nie verantwoordelikheid aanvaar as die vraestelle van die Oos-Kaapse Departement van Onderwys nie almal na wense aflaai nie, maar ek het nagegaan en die vraestelle laai inderdaad af. Hier is 'n skakel as kortpad na die vraestel: https
Elise2022-11-29Ek het myself so ingedink in dié relaas dat ‘n tafereel in my geestesoog, denkpatrone en menswees kon vestig en my laat swaai-speel met die visioen van die hartseer gedaante langs ‘n bekende ongekende graf … En self ‘n traan kon stort.
Retha Murray2022-11-29Op hierdie stadium is dit onmoontlik om net een te kies; daar is so baie. Sal maar die laaste boek vat, wat ek nounet klaar gelees het, naamlik Kopskoot deur Rudie van Rensburg.
Angus2022-11-29Snotjan is heeltemal in die kol: ons sal nooit by mekaar kan uitkom nie. Nie solank my woorde verdraai, of geïgnoreer word nie. Nog nooit het ek summier enigiets sommer net doodeenvoudig alles ontken nie. Dis ‘n infame leuen. Aan FC se onsamehangende
Jacques Gouws2022-11-29Oorweeg asseblief die Universele Definisie van die Drie-Enige God: Defines one God existing in 3 co-equal, co-eternal, consubstantial Devine Person, God the Father,God the Son ...
Psalm 90:2 maak dit duidelik dat God Almagtig geen begin het nie en derhal
Jacques Gouws2022-11-29In plaas van al hierdie binnegevegte oor die aanstelling van gay dominees, onenigheid oor leerstellings, betrokkenheid oor politiek van Balfour-papiere, het die lidmate 'n geestelike reiniging nodig ten einde geestelike verblyf in God se ware organisasie
Louis du Plessis2022-11-29Ja Estelle, so het elke dromer, skrywer en leser sy eie liefdes.
Is dit nie betekenisvol nie hoe die voorkeure in gedigte van era tot era wissel! In "Sirkelgang" suggereer die fassinerende Hennie Aucamp, wat so fyn waarneem, amper 'n soort siklus in p
Naomi Meyer2022-11-29Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle op LitNet op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Die vraestelle wor
Christa Hahn2022-11-28My tone krul van lekkerte om hierdie te lees en in my gedagtes te laat herlewe. Geen film sal aan hierdie vertelling reg kan laat geskied nie.