Johan M.2022-12-16En as jy heeltyd Engels by die werk besig, begin jy al hoe natuurliker in Engels kommunikeer. Tot so 'n mate dat jy eventueel glad nie meer Afrikaans behoorlik kan praat nie. Om te sê dat jy Afrikaans by die huis kan praat en sodeur sal Afrikaans oorleef
Eric Van Der Byl2022-12-15Dankie vir die knap raad; ek sal dit in die klas probeer. Ek gaan vroeg volgende jaar gratis werkswinkels vir lees by die biblioteek aanbied.
Cornelius J Heystek2022-12-15Magtag, ek kon my oë nie glo nie. Iemand onthou nog wildeperskes en stamvrugte.
Ek het dit nou so geniet om die sukkie te lees. Wat van die alleenloperbobbejaan wat die groenmielies voor die huis kom steel, en ou jakkals wat hom dan in die wildevyboom ja
Angus2022-12-15Hans, met fok kan jy aanfok soos jy wil, maar jy moet maar versigtig wees met gat. As jy aanhou met gat, gat jy een of ander tyd jou gat sien. George Orwell het dit al sowat 50 jaar gelede voorspel met Newspeak dat daar 'n Big Brother sal wees wat jou do
Johan Roos2022-12-15Meeste kragstasies is ontwerp om laergraad-steenkool te gebruik. As die steenkoolverskaffers en Eskom se beheer nie voldoen aan die spesifikasies nie, is die energiekoeffisiënt te laag. Dit word tans veroorsaak deur die sogenaamde onwettige "stockpiles".
Jan Rap2022-12-15Omdat, doodeenvoudig, dit iets is wat forseer moet word omdat dit onnatuurlik is.
Afrika het oor die 2000 tale, maar die koloniale magte het hierdie 2000 gebiede in so 50+ 'state' opgedeel. M.a.w. daar is so gemiddeld 40 verskillende volke per koloniale
Snotjan2022-12-15Die mense wat die einde van Afrikaans voorspel is nie kwaadwillige pessimiste met agendas nie. Dit is soms mense wat goed onderlê is in die sosiolinguistiek en die patrone van dié soort verskynsels ken en verstaan. Natuurlik kan 'n regering niemand dwin
Snotjan2022-12-15Sedert 2010 het meer as 20 tale verdwyn. Daar is nogal baie goeie navorsing oor dit. Soek gerus 'Extinct languages' op Wikipedia. Daar is 'n lys van tale wat verdwyn het. En die lys gaan aansienlik groei in die toekoms.
Afrikaans Is Groter (as mense dink)2022-12-15Nee wat, mnr., dis nie 'n feit nie. Mens praat wat jy in jou ouerhuis geleer word. Alles anders is tweede tale. Die Afrikaanssprekende deel van SA se bevolking gaan nie eendag net besluit: basta, ons praat nou Engels en leer ons kinders Engels nie. 'n Taa
Kobus Smit2022-12-14So hoekom kan die UWK nie dien as politieke oplossing vir onderrig in Afrikaans nie? Omdat die UWK reeds in die laat 1980's gekies het; nie om Afrikaans af te skaal nie, maar uit te skakel. UWK se institusionele kultuur is al vir langer as 30 jaar anti-Af
Hans Richardt2022-12-14FC en Angus, in Darwin se tyd het hulle nog nie geweet van elektrisiteit nie. Wonder wat hulle 'n elektriese paling toe genoem het?
Barend van der Merwe2022-12-14Afrikaans is 'n ideologiese probleem vir die magshebbers. Die agteruitgang van Afrikaans en ander tale onderstreep die mites van 'n Grondwet van wigte en teenwigte. Minderhede se ruimtes is onderhewig aan die tiranie van meerderhede. When in Roum... Die s
Frederik van Dyk2022-12-14Op ‘n sydelingse punt, ek sien nie hoe die begrip “konserwatief” beskrywend is van ‘n posisie om Afrikaans op ‘n vars en nie-dominerende wyse ter wille te wees as lewenskragtige akademiese taal aan bv die US nie.
Ook nie hoe “konserwatief
F C2022-12-14Beste Hans
Die "gemeenskaplike voorouer" waarna Angus verwys, is: "There is theoretically, however, a common ancestor that existed millions of years ago. This ancestral species does not constitute a 'missing link' along a lineage but rather a node for div
Snotjan2022-12-13Ah! Ek het gehoor van die bot. Wou ook registreer maar het toe nie. Miskien kan ons nou uiteindelik uitvind waar is die Krugermiljoene né...
Hans Richardt2022-12-13Raed-na-Gael, man ja, klink lekker. Ongelukkig is daar BAIE voorkeure, maar ek het platboompot vir die braai, sodat die oorskiet koue vleise later vir middagete of aandetebroodjies "getrek" kan word. Ek moet heel naeltjies kry ... en varkspek, wild is dro
Fanie de Villiers2022-12-13Dankie Fred! Ek het in Oxford House in Gillespiestraat, Durban, vir Johan gaan kuier; twee maal. Laat 90's, as ek reg onthou. Nie oorgeslaap nie, want by my skoonfamilie buite Pietermaritzburg oornag. Johan het my ’n paar plekke in Durban gewys.
Snotjan vannemerwe2022-12-13Dit lyk baie baie interessant, dankie Stefaans. Ek wens ek het meer tyd gehad vir misdaadboeke. Het darem doktor Pistorius se boeke gelees.
Fanie de Villiers2022-12-13"Johan saw unlimited potential in the unlikeliest places" ... Ja, sy een gedig was nie verniet "Die steeg" nie.
"A rock festival on a Boksburg farm" ... ek was daar. Vroeë 80's.
"... the absence of things" ... Johan het die eerste draft van my boek
Veronica in Canada2022-12-13I would like to get in touch with anyone from the Bizana district, especially from the Bircher family, as I am working on the diaries of Dr George Batchin Thompson, district surgeon of Bizana in which "Bircher" is mentioned.
Vrede gevind in my Jesus2022-12-13My hart is baie seer om al hierdie goed te lees. Wat ek nie verstaan nie, is hoekom altyd met kerke en gelowe besig wees? Die Here is in beheer en geen mens nie. Die Here is lief vir jou, ongeag of jy bekeer is of nie. Kan ek net sê, ek het die Spadereen