Hesti van der Mescht, Afrikaansonderwyser by Paul Roos Gimnasium, deel 'n vraestel vir hersiening. Klik op die skakel om dit af te laai:
Vraestel III: Afrikaans Huistaal, graad 8 (Mei 2015)
20Hesti van der Mescht, Afrikaansonderwyser by Paul Roos Gimnasium, deel 'n vraestel vir hersiening. Klik op die skakel om dit af te laai:
Vraestel III: Afrikaans Huistaal, graad 8 (Mei 2015)
20
Kommentaar
My seun sukkel om te leer. Ek soos graag ou vraestell om hom te help sodat hy kan sien hoe word vrae gevra
Hallo Marinda, LitNet kan help! Kyk in ons notas, toetse en vraestelle-afdeling. Hier vind jy hope hersieningsmateriaal. Ons voeg gaandeweg nog hersieningsmateriaal by soos wat dit tot ons beskikking is.
Goeie naand
Ek soek asb vraestelle en memos vir Geskiedenis, Aardrykskunde, Tegnologie en EBW Graad 8..
Hallo Chantall, hier is 'n skakel na al die graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Afrikaans
Hallo Rene, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is nog Afrikaans-vraestelle hierby. Blaai gerus deur en laai af wat benodig word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie middag, ek is graag op soek wat memo vir grad 8 wiskunde. Miskien mooi uitwerkings en voorbeeld?
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is memo's by die vraestelle, en hoop jy kom reg. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Vir oefen!
🙂
Benodig vraestelle vir oefening
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus daardeur om te sien of die vraestelle of inhoud waarna jy op soek is, daar beskikbaar is. Dalk is daar ook ander inhoud wat jou kan help. Klik telkens op die skakels om die vraestelle in PDF-formaat af te laai. Hoop dit help! Groete, die LitNet-redaksie
Ek is nie slim nie, maar ek doen goed in Wiskunde, maar soms sukkel ek ook 'n bietjie.
Sterkte, Herschelle. Aanhouer wen.
Voorbereiding vir Junie-eksamen.
Dankie vir jou navraag! LitNet se skoleafdeling verskaf vraestelle om met voorbereiding, vaslegging en hersiening te help. Die vraestelle is nie gekoppel aan 'n spesifieke jaartal nie, en ons versoek opvoeders en kundiges om die vraestelle volgende die jongste kurrikula op te stel. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Hier is nog inhoud om te help in die skoleafdeling beskikbaar: https://www.litnet.co.za/category/skole/. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Help met skoolwerk, graad 8-vakke.
Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Daar is beslis inhoud vir graad 8-leerders. Rol daardeur om te sien watter vraestelle opgelaai is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Kan ek asb Afrikaans-vraestelle vir Graad 8 kry?
Goeiedag, en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer oefenvraestelle en memoranda vir selfstudie en hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder