Hesti van der Mescht

Hesti van der Mescht is ’n BA (Hons)-gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch. Sy begin haar onderwysloopbaan aan die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, daarna onderrig sy Latyn, eers by Hoërskool Jan van Riebeeck en later by SACS. Tans gee sy Afrikaans by Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch.


Hersieningsvraestel: Afrikaans Huistaal, graad 8

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-10-07

Hesti van der Mescht, Afrikaansonderwyser by Paul Roos Gimnasium, deel ’n vraestel met die oog op hersiening.

Klaskamerklets: In gesprek met Hesti van der Mescht

Hesti van der Mescht Skole 2015-02-06

 Hierdie week gesels ons met Hesti van der Mescht, Afrikaans-onderwyser by Paul Roos Gimnasium. "Ek hanteer almal asof hulle buitengewoon begaafd is. Werk soos ’n bom ..."

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-02-06

Hierdie vraestel bevat die afdelings "Begripstoets en taal" en "Digkuns en roman".

Vrae oor "Seun van my hart" deur Ingrid Jonker (Afrikaans Huistaal, graad 10)

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-02-04

"'Seun na my hart' is 'n kort drama deur Ingrid Jonker en voorgeskryf vir leerders in graad 10. Hesti van der Mescht deel moontlike besprekingsvrae wat onderwysers of leerders tot hulp kan wees."

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, Skryfstuk

Hesti van der Mescht Notas, toetse en vraestelle 2015-01-29

"Skryf 'n opstel oor die coolste eend op aarde. Of die mees spookagtige huis." Kyk hoe inspireer hierdie onderwyseres haar kreatiewe skryfwerkleerders.

Top