Die vakansieseisoen is pas verby. Is die toerismebedryf beduidend aan die herstel? Freek Robinson gesels met Anemé Malan van die Departement Toerisme.
1Die vakansieseisoen is pas verby. Is die toerismebedryf beduidend aan die herstel? Freek Robinson gesels met Anemé Malan van die Departement Toerisme.
1
Kommentaar
Ek sien die dame praat meer oor internasionale toerisme na SA. En vergelyk die getalle met 2019, toe daar 'n verbod was op toerisme. Wat van plaaslike toerisme? En vergelyk provinsie vir provinsie met voor Covid se syfers, kyk dan na die pas afgelope vakansieseisoen. Ek het 'n Facebook groep van 157 000 lede en kan sien wat in die plaaslike bedryf gebeur en dit lyk nie goed nie. Vergelyk Durban se strande, 2018- en 2022-Kersseisoen. Die grootkoppe in die toerismebedryf leef in 'n droomwêreld.