Jason vd Merwe2022-11-17Sentrale magte wat beheer probeer uitoefen oor skole is 'n direkte aanval op Suid-Afrika se toekoms, deur absolute magsvergryp en idees wat basiese logika ontbreek.
Barend van der Merwe2022-11-17Ek weet nie wat die konteks was waarin sy dit gesê het nie. Lyk my dit was een of ander ligsinnige program. Vreemd dat mense so emosioneel reageer op so iets. En ek wonder ook, hoekom is dit vir mense so 'n belangrike gedagte dat hulle taal nie sterwend
Andrew Nash2022-11-17Ek sien in vanoggend se New York Times dat Harvard en Yale se regsfakulteite hulle aan alle deelname by die akademiese ranglyste onttrek het. Ek wonder of enige van die SA universiteite hulle voorbeeld sal volg?
Naomi Meyer2022-11-17Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na 'n indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan gerus hierdeur b
Deon Adriaanse2022-11-16Vir my as buitestaanderleser is resensies baie belangrike "toerusting" om my weg te vind en te onderskei tussen die boekewêreld en die boekewoesterny. Ek lees resensies en my beïnvloeding as koper/leser vind reeds dán plaas. Sonder om 'n resensie akade
Carin Foce (Lombard)2022-11-16Jou skrywe is vir my wonderlike herinnering van ons gesin se 18-maande-verblyf in Moskou. Alles wat jy noem, werk ook so in Moskou! Praat van verkeerde gewoontes: Moet nooit ‘n nuwe baba optel en vertroetel nie - die Russe kry die aapstuipe want jy bree
Barend van der Merwe2022-11-16Maar Qatar is baie veiliger as Suid-Afrika lyk dit my. Mens kan dit sien aan die verskil in die moordsyfers, wat persentasiegewys veel laer is as Suid-Afrika se moordsyfer.
Angus2022-11-16Ai, hoe wens ek tog daar was ‘n hemel, met ‘n verstandige god as die burgemeester. Die plek sou dan mos wemel van die ateïste, want hulle is ten minste eerlik. Hulle loop nie rond en glo kastig en aanbid en kniel net sodat hulle die ewige lewe kan be
Marni Bonthuys2022-11-16As redakteur van ‘n Afrikaanse akademiese vaktydskrif wil ek byvoeg dat basies elke dosent in Afrikaanse letterkunde gereelde bydraes lewer in die vorm van resensies vir Afrikaanse vaktydskrifte: Tydskrif vir Letterkunde, Stilet, TN&A, Literator - n
Trisa Hugo2022-11-16Baie dankie, Crito. Ek waardeer die moeite om te verduidelik. Dit maak alles beter sin as mens nie net gif proe nie, maar 'n beker vol goed gegee word om te drink. Bitter medisyne is nie noodwendig altyd heilsaam nie, maar lekker soet hoesstroop ook nie n
Naomi Meyer2022-11-16Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy op soek is na hulp vir graad 4-eksamenvoorbereiding, is jy welkom om LitNet se indeks van vraestelle te besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en v
Naomi Meyer2022-11-16Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy op soek is na hulp vir eksamenvoorbereiding, is jy welkom om LitNet se indeks van vraestelle te besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied
Naomi Meyer2022-11-16Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy op soek is na hulp vir eksamenvoorbereiding, is jy welkom om LitNet se indeks van vraestelle te besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied
Naomi Meyer2022-11-16Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy op soek is na hulp vir eksamenvoorbereiding, is jy welkom om LitNet se indeks van vraestelle te besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied
Naomi Meyer2022-11-16Hallo! Om jou Wiskundepunte te verbeter, kan jy gerus kyk na die indeks van vraestelle wat op LitNet gepubliseer is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle wat hier aangetoon is, is ingedeel volgens graad en vakgebied.
F C2022-11-16Angus skryf: "Al die miljoene der miljoene gelowige mense wat o so graag die ewige lewe wil beërwe. Die hemel, so skryf hulle, is 'n stad met strate van suiwer goud en 12 pêrelpoorte wat bedags sal oop wees, alhoewel daar nie nag is nie, want daar is ge
F C2022-11-16Hans Richardt skryf
"FC, dis tog logies dat net die oorlewendes weet dat jy dood is. Dis 'n bewese feit. Nie jy of ek of enigiemand anders het al uit die dode opgestaan nie ..."
Beste Hans, dit is tog die kern van die Bybel. Die geboorte, lewe, sterwe en
Conrad Steenkamp2022-11-15Johan, uitstekende stuk. Net jammer jou bydrae is nie in Engels beskikbaar nie.
PS: Hanno Visagie, dit is tong in die kies bedoel.
Hendrik Krugel2022-11-15Kan iemand die sin in Etienne le Roux se Die Derde Oog in eenvoudige Afrikaans verduidelik. Ek het nie die "intellegensie" om mooi te verstaan wat aangaan nie.