Kommentaar

Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2022-11-21 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit word spesiaal

Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2022-11-21 Hallo! Dankie vir die navraag. Jy is welkom om oefenvraestelle te gebruik om jou kind met skoolwerk te help. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestel

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2022-11-21 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit word spesiaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2022-11-21 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit word spesiaal

Wiskunde, graad 9: Vraestel en memorandum (November, vraestel 1)

Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal

Johanna Theart 2022-11-21 Goeiemôre, ek is op soek na 'n graad 7-NW-vraestel vir kwartaal 4, sien die ander vraestelle maar nie die spesifieke een nie, kan julle help asseblief?

Meer as vier-en-veertig, Charlize

Barend van der Merwe 2022-11-21 Johan Beyers, ek is bevrees jy het glad nie verstaan wat ek probeer sê het nie. Ek is baie bly dat julle so lekker Afrikaans praat daar in Namibië. Dit doen my hart goed om te hoor. Ek wil nog eendag bietjie julle land besoek. Ek geniet my taal ten spy

Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!

Ann Dillon 2022-11-21 Nora Roberts Lesley Pearse Jodi Piccoult

Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!

Sunell Lötter 2022-11-20 Nora Roberts Gregg Hurwitz Deon Meyer Rudie van Rensburg

Meer as vier-en-veertig, Charlize

Sonya van Schalkwyk 2022-11-20 'n Taal is 'n wêreld. Elke taal wat sterf, vat 'n wêreld met hom saam. Moenie die tragedie onderskat nie. En verstaan as mense verwoed en met passie baklei vir hulle tale en die wêrelde wat hulle verwoord.

Wiskunde, graad 9: Vraestel en memorandum (November, vraestel 1)

Estelle smit 2022-11-20 Benodig hulp met Wiskunde, graad 9.

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

Adri Steyn 2022-11-20 Die drie skrywers wie se boeke deel van die kompetisie "banner" is, is seer sekerlik drie van die beste Afrikaanse skrywers van ons tyd. Elkeen met sy eie styl om die leser te boei tot die einde. Chanette Paul is baie veelsydig omdat sy verskillende genre

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

Linda Meintjes 2022-11-20 Irma Venter. Haar stories is verslawend, die karakters en storielyn is anders, menslik en opwindend...ek is n absolute aanhanger.

Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!

Mignon Leigh 2022-11-20 Lucinda Riley - always some historical and geographical facts to expand my general knowledge; good writing style makes easy reading reading for easy reading and pure escapism

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

André Morrison 2022-11-20 Irma Venter Hou jou voortdurend aan die raai wat volgende gaan gebeur. Altyd vol spanning.

Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!

Margaret 2022-11-20 Spanningsvolle skrywer.

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

Suzette Schoeman 2022-11-20 Chris Katsten. Hy hou my wakker. Hy skryf Afrikaans! Sy stories is ongelooflik en spanned. Mal daaroor.

Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!

Jennifer Fernandez 2022-11-20 Jodi Picoult, Danielle Steele

Universiteitseminaar: Die US, rassisme en die toekoms

Jan Rap 2022-11-20 Hoekom is daar hoegenaamd Engels op Stellenbosch? En Xhosa?

Meer as vier-en-veertig, Charlize

Catherine 2022-11-20 Na alles het haar sienswyse Afrikaans 'n hupstoot gegee. Goed om te sien wie almal opstaan vir Afrikaans. Lankal enige respek vir haar verloor. Met haar charitys het sy maar het in ander se voetspore gevolg om nood te gebruik om haar nog higher power te g

Seen elsewhere: Some things that don’t ring true

Taylor Greyling Maria 2022-11-20 Hoe het sy dan fliekrolle gekry as sy eers op 19 Engels leer praat het? Dit maak nie sin nie.

Meer as vier-en-veertig, Charlize

Taylor Greyling Maria 2022-11-19 Onse charlie. Ja, soos jy sien, jou naam skryf ek in kleinletters. As jy weer so 'n grap vertel, dink dan aan iets anders waaroor ons almal kan lag. Jou Benoni-grap staan ons nie aan nie. Ek is en sal altyd trots op my taal wees.

laat woorde die laaste sê hê

Joanie Botha 2022-11-19 Dis uitstekend. Dankie Liewe Heer vir hulle wat nog omgee vir onse Taal.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Unknown 2022-11-19 'n Graad 9-een.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Unknown 2022-11-19 Hi, kan ek asb 'n Geskiedenis-vraestel kry met memo.

Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal

Brentesha 2022-11-19 Makeer hulp met my kind Se Skoolwerk, voorbeelde van vraestelle gesoek.

Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal

Brentesha 2022-11-19 Ek soek notas en vrastelle en memo vir Graad 7-Afrikaans, al die vakke, asb.

Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal

Brentesha 2022-11-19 My kind kort hulp met skoolwerk.

Universiteitseminaar: Die US, rassisme en die toekoms

André Badenhorst 2022-11-19 Ek en Desmond Painter dink oor verskillende goed radikaal anders, maar as dit by Afrikaans op Stellenbosch kom, dan trek ons min of meer in dieselfde rigtiing. Dis net jammer dat sy aanklag teen verstarde denke wat telkens “de breede weg” van verenge

kykNET Lekker loods binnekort op DStv Access

Willie Rudolph 2022-11-19 Kyk net lekker kanaal 148 gee elke 40 sekondes 'n boodskap dat julle tegniese span daaraan werk om ons terug te kry op ons program. Dit is nou al 8 dae, en ons kan nie ons sepies kyk nie. Asseblief, sorteer dit uit.

The terminal list deur Jack Carr, ’n lesersindruk

Snotjan 2022-11-19 Ek raak nogal lus vir 'n lekker misdaadfiksie. Dankie Stefaans.

Putting De Aar on the Map, or Thoroughly Modern Olive

Amanda Le Roux 2022-11-19 Insiggewend, soos al jou skrywes.

Why the African Library column? An interview with Annie Gagiano

Amanda Le Roux 2022-11-19 Ek stem saam Jean.

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

Cathy engelbrecht 2022-11-19 Al drie die skrywers hierbo is my gunstelinge. Hulle skryf realisties en asof dit met jou of jou vriende kan gebeur.

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel (vierde kwartaal)

Sonja van Wyk 2022-11-19 Hou so baie van die platform.

Aan wie behoort die woorde?

Charl Adams 2022-11-19 Sjoe, wat 'n meevoerende verhaal is dit nie. Ek kan my indink watter blywende impak pa se storie op sy dogtertjie het en verewig sal hê. Tel jou woorde, woorde verteenwoordig wys- of dwaasheid, woorde skep altyd iets en is nooit neutraal nie en woorde is

Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!

Erika Henn 2022-11-19 Irma Venter. Sy skryf boeiende boeke. Dit hou jou besig, en mens kan nie haar boeke neersit nie. Dit dwing jou om nog meer van haar boeke te wil lees. Sy is 'n puik skrywer.

Universiteitseminaar: Die US, rassisme en die toekoms

Hans Pienaar 2022-11-19 Weldeurdagte stuk deur Desmond, soos gewoonlik. Dit is 'n politieke kwessie, ja, maar 'n negatiewe een in die filosofiese sin. Etniese Afrikaanse mense van alle soorte is stelselmatig ontmagtig sedert 1994, iets wat nie noodwendig tot hul nadeel gestrek h

Meer as vier-en-veertig, Charlize

Annemarie Burgers 2022-11-19 Mooi so, Bettina! Sê haar!👏👏
Top