Kommentaar

Nuut by Tafelberg: Agter my glimlag deur Lindie Stander

Jolene 2022-11-07 Wil soooo graag die boek lees 🤗

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Lucille 2022-11-07 Goeiemôre! Ek is op soek na EBW kwartaal 4-vraestelle en memoradums, asb.

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Magda Laurens 2022-11-06 Ai, jy moet boeke skryf! Ek lees baie en jou stuk hoe jy Oesbekistan beleef, is skreeusnaaks! Ek dink LitNet het nou die beste skrywer ontdek. Jy vloek nie en jou beskrywings en taalgebruik is ontsettend goed. Na die boek ... kan daar 'n fliek gemaak word

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Jo-Ann Watson 2022-11-06 Ek sal graag die volgende skrywe van Emile Minnie wil lees.

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Marga 2022-11-06 Hoe duur is dit by julle? Het 'n mens 'n visum nodig en hoe gemaklik kan jy rondbeweeg met jou Engels?

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, Skryfstuk

C 2022-11-06 Soek asseblief graad 8-vraestelle.

Dwarsklappe

Anne-Marie Mischke 2022-11-06 Dankie tog dat iemand dit uiteindelik aanroer: die probleem met "aangebode" resensies. Crito se argumente is heeltemal geldig. Nog 'n kwessie wat hy nie aanraak nie, is mense wat 'n appeltjie met 'n skrywer te skil het of, aan die ander kant, dik vriende

kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser

Amanda Els 2022-11-06 Ek is mal daaroor sit vasgenael en wil niks mis nie. Dis baie goed oorgeklank. Ek hou baie van die idee, daar word tee en koffie gedrink, nie altyd n drankie nie. Ek hou van die idee dat almal eende van dieselfde dam is en gemengde rasse nie in jou keel a

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Quintus 2022-11-06 Dit is baie lekker.

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Johan Claasen 2022-11-06 Dankie Emile, ek het heerlik gelees. Jou beskrywings is in die kol. Terloops, ek en vroulief Lynette het jou verlede jaar in die Irish Pub in Tashkent raakgeloop waar jy musiek gemaak het. is jy steeds in Tashkent?

Andries Coetzee, akademikus met ’n voet in Afrika en die Amerikas

Andries Coetzee 2022-11-06 Hallo, Albertje! Hoeveel baie jare laat jy my nou terugdink. Groete aan jou en al jou mense.

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Judes 2022-11-06 O wêreld, ek het nou so lekker gelag (min gespin oor dit 01h45 hier in SA is). Ek love absoluut jou vertellings.

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Cobus Bester 2022-11-05 Fassinerend en so snaaks. Een van die wêrelddele wat ek nog baie graag wil besoek.

In memoriam: Albert Nolan

Van den Vos Reynaerde 2022-11-05 Vir ander perspektiewe op Nolan, sy teologie en dié van die Kairos-meelopers: https://web.archive.org/web/20010922002446/http://www.sairr.org.za/publications/pub/fof/1997q4/cover.htm https://web.archive.org/web/20020727041746/http://www.sairr.org.za/pu

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Celeste 2022-11-05 Graad 8-Wiskunde-/Meetkunde-vraestel met antwoorde, kwartaal 4.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en -memo, vierde kwartaal

Ansie Erasmus 2022-11-05 Ek doen huiswerk met 'n Graad 6-dogter en 'n Graad 4-seun.

Kan die akademie uitnemendheid oorleef?

Andrew Nash 2022-11-05 Ja, miskien. Maar my standpunt is dat uitnemendheid aan die universiteit meer as net 'n persepsie is; dit is 'n stelsel wat sistematies afgedwing word, tot groot skade van akademiese integriteit. Miskien het die titel van my stuk die hele argument nie oor

Fokusberoep: Akteur en regisseur

Izak de Vries 2022-11-05 Gerda, ek vermoed jy soek die woord "souffleur".

Heelalsboodskap

Johan van der Merwe 2022-11-05 Baie mooi.

Kan die akademie uitnemendheid oorleef?

Dr J Van Schalkwyk 2022-11-05 Eintlik is u standpunt, mnr Nash, dat die persepsie van uitnemendheid die (werklike) akademie (gaan) verongeluk. Die titel van u stuk is dalk nie heeltemal so beskrywend van die inhoud nie. Uitnemendheid in die akademie kan tog nie sleg wees daarvoor nie

Fokusberoep: Akteur en regisseur

Gerda-Marié van Zyl 2022-11-04 Goeienaand Albert. Ek hoop jy sal my kan help. Wat word die persoon genoem wat gewoonlik in die voorste ry in die gehoor sit en vir die akteur sy woord "mimiek" of "lipsê" indien hy sy teks vergeet? Ek vermoed daar word nie meer van so 'n persoon gebruik

"Gemengdheid": aanvaarbaar of verwerplik? ’n Soeke na ’n versweë bruin identiteit

Anthony 2022-11-04 'n Baie goeie weergawe van ons geskiedenis, Danie van Wyk. Dit is die tipe informasie wat in ons skole onderrig behoort te word.

Die rooi tekkies

Franci 2022-11-04 Sjoe maar dit bly seer-mooi. Elke keer staan ek oorbluf as ek die pragstorie weer lees. 'n Woordprentjie wat sorgsaam ingekleur is, waarin ek die pampoenkoekies kan ruik, die kaneelsuiker kan proe en Elisa se gevoeltes kan voel.

My fok, George

Franci 2022-11-04 'n Puik definisie van bakboort na stuurboort.

Skrikkelwraak

Franci 2022-11-04 Heerlike endkinkel in die moordkabel.

"Gemengdheid": aanvaarbaar of verwerplik? ’n Soeke na ’n versweë bruin identiteit

Johann 2022-11-04 KLEUR (opgedra aan Allan Boesak) Aan alle aardse kleure-skepsels Eens sal ons almal tog weer een wees bleek-verbleikte been-oorblyfse

Podsending: Staatskaping – wat is die skade wat werklik berokken is?

Gilbert April 2022-11-04 is die podsending gratis?

Reaksie op Andrew Nash: "Kan die Akademie uitnemendheid oorleef?"

Johan 2022-11-04 Anton van Niekerk spandeer baie tyd om te verduidelik dat "uitnemendheid" op sigself nie die probleem is nie, maar die neo-liberale betekenis daarvan. Dit was uit die staanspoor van Nash se betoog tog voor-die-hand-liggend; ek weet nie hoekom mors hy sove

Kan die akademie uitnemendheid oorleef?

Johan 2022-11-04 Max Weber het hierdie tendens reeds 100 jaar gelede raakgesien. 'n Ander waardesisteem word die stukrag van universiteite. “Now we can see very clearly that the latest developments across broad sectors of the German university system are moving in the

Darryl David on the Madibaland Richmond Festival

Elise Bishop 2022-11-04 Wonderlik! Voorreg om te kon deelneem.

Gorée-verbeeltenisse

Selwyn Milborrow 2022-11-04 Om te skryf is ook om te ontwortel. Breyten, jy het dit gedoen met jou ysterkoei. Dankie!

Gorée-verbeeltenisse

Selwyn Milborrow 2022-11-04 "Om te skryf is om te grawe." Ja, Breyten, ja.

"Gemengdheid": aanvaarbaar of verwerplik? ’n Soeke na ’n versweë bruin identiteit

Hans Richardt 2022-11-04 Ai tog, hoekom is daar soveel "gangster"-groepe wat baie goed georganiseerd is, of daar ook verdeeldheid?

Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)

Naomi Meyer 2022-11-04 Hallo! Dankie vir jou boodskap. Jy is hartlik welkom om alles te volg. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar jy al die vraestelle op een plek kan kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en v

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Cecile 2022-11-04 Hi Emile, ek het nou so gelag. Baie lekker om Oesbekistan deur jou oë te sien. Wat is jou blog se naam? Ek hou baie van jou skryfstyl.

Gorée-verbeeltenisse

Jacobus Swart 2022-11-04 om sonder verglaassel uit te strek op die grein van wit hout vir 'n onderskepping van die maan ou troukoek

Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)

Kgarebe 2022-11-03 Ek sal alles volg.

Ligloop op jou lewenspad deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Hennie Smith 2022-11-03 Dankie, Pieter Verster, dat jy hierdie magnum opus van Cas Vos onder die aandag bring en bespreek! Ek is bevoorreg om my eie kopie in die huis te hê sodat dit tot my kan spreek!

Nuut by Hemel & See: In die klipknoets van haar vuis deur Adriaan Potgieter

Adriaan Potgieter 2022-11-03 Boeke kan bestel word van die volgende e-posadres: Klipknoets@gmail.com
Top