Kommentaar

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

corrie muller 2022-11-15 Graad 7-wiskunde kan beter.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Xandria 2022-11-15 Hi, is daar enige vraestelle en antwoordblaaie vir ander vakke vir Graad 4?

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Joleze 2022-11-15 Ek soek graad 9-tegnologievraestelle.

Universiteitseminaar: Guerrillas en die universiteit wat moet kom

Johann Rossouw 2022-11-15 Dankie, Conrad. Ek het geen beswaar as die stuk vertaal word nie, inteendeel; tyd ontbreek my helaas.

Universiteitseminaar: Guerrillas en die universiteit wat moet kom

Conrad Steenkamp 2022-11-15 Johan, uitstekende stuk. Net jammer jou bydrae is nie in Engels beskikbaar nie. PS: Hanno Visagie, dit is tong in die kies bedoel.

Kontinue modelle

Hendrik Krugel 2022-11-15 Kan iemand die sin in Etienne le Roux se Die Derde Oog in eenvoudige Afrikaans verduidelik. Ek het nie die "intellegensie" om mooi te verstaan wat aangaan nie.

Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)

Naomi Meyer 2022-11-14 Hallo! LitNet bied 'n lys van vraestelle wat kan help met eksamenvoorbereiding. Hier is die indeks waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Bla

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Naomi Meyer 2022-11-14 Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om by die graad 8-afdeling uit te kom. Klik op die skakels

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Crystal Biggs 2022-11-14 Kan ek ASB graad 8-hulp kry.

Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)

Anushka Britz 2022-11-14 My kind help deurkom.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en -memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2022-11-14 Baie dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te kyk wat alles daar beski

Graad 8: Ken jy die reëls van algebra?

Naomi Meyer 2022-11-14 Hallo! Baie sterkte met die hulp. LitNet bied vraestelle wat dalk met die eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingede

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

Naomi Meyer 2022-11-14 Baie dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te kyk wat alles daar beski

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

Naomi Meyer 2022-11-14 Baie dankie vir jou navraag! Die meeste van ons oefenvraestelle is in Afrikaans beskikbaar. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens gr

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2022-11-14 Baie dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te kyk wat alles daar beski

Droomdelwers: ’n Kontreiverhaal wat maklik lees

Rochelle 2022-11-13 Weet enigiemand waar ek die sepies Soutmansland kan kry of koop? Het dit baie dringend nodig 😅 Is bereid om te betaal 😁

Miniseminaar: Sterretjie gedenk aan my

Janetta Roos 2022-11-13 Baie interessant. Ek kon nie genoeg van Maasdorp en Keurboslaan kry nie.

Albie Sachs oor Afrikaners

Jan Ludik 2022-11-13 Goeie, noodsaaklike artikel.

Kom ons praat oor evolusie

F C 2022-11-13 Angus skryf: "Die ateïs geniet die lewe, want hy weet ná die dood is daar niks." Dis is natuurlik nie waar nie, want geen ateïs het al uit die dode opgestaan en vertel hoe dit daar is nie.

Ilse de Korte oor Crito se "Dwarsklappe": Wanneer die gebrek aan hekwagters en anonimiteit die oop gesprek bedreig

Snotjan 2022-11-13 Resensies van resensies van resensies - hoekom nie? Dit is met ander woorde dan 'n gesprek.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en -memo, vierde kwartaal

Chenike 2022-11-13 Gee my asb 'n Afrikaans-toets.

Graad 8: Ken jy die reëls van algebra?

Yolandi 2022-11-13 Ons kinders verstaan lank al glad nie meer wat hulle doen in wiskunde nie. Hulle moet net doen. Want daar is nie tyd vir hulle om te kan verstaan nie. Ons as ouers kry so swaar om hulle te leer.

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

willem van staden 2022-11-13 Stuur asb vir my Wiskunde-vraestelle van die vierde kwartaal vir graad sewe.

Uitnodiging: FilosofieKafee – "Onthou, vergeet en nostalgie in die Suid-Afrikaanse gemeenskap"

Jacques Wessels 2022-11-12 Kan die gesprekke nie gedeel word via Teams ens. nie? Dit is net nie moontlik vir die meeste lesers om geleenthede persoonlik by te woon nie.

"My lewe in Oesbekistan": Oor tandartsbesoeke, begraafplase, woonstelpret, ryloop en spoeg

Jacques Wessels 2022-11-12 Ag, het dit nou baie geniet hier in Afrika. Hou aan!

Toyota US Woordfees 2022: Diversiteit in die praktyk

Charl Adams 2022-11-12 Vir my beteken diversiteit 'n veelvoud van groepe. Groepe wat uiteraard verskillend lyk en dikwels praat. Dus, om diversiteit aan te moedig. moet daar gekyk word na 'n gemene deler. En dit is beslis nie Afrikaans nie. As jy op Akademia se kampus dieself

Universiteitseminaar: Guerrillas en die universiteit wat moet kom

Johann Rossouw 2022-11-12 Dankie, Melléta en Andre. Die knap Frederick van Dyk het my inderdaad ’n tyd gelede daarop gewys dat die oorgang vanaf Maties na “Stellies” gepaardgaan met die verengelsingsproses aldaar.

Uitnodiging: SA Akademie vier die Afrikaanse Wikipedia se 21ste verjaarsdag!

M Botha 2022-11-12 Baie geluk met die 21e verjaardag. Ek sal die viering daarvan nie in persoon kan bywoon nie, maar ek lees graag oor die verdere planne.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-11-12 Hans, ek verstaan nie. Watter probleme kan ek hê as dominees nie meer gelowiges is nie? Is dit nie die kerk se probleem nie? Wakker skrik daar in sleepy town Orania en lees Ben du Toit se boek, God is daar 'n ander antwoord? Ook sommer Johan Retief se Di

Kompetisie: Wen kaartjies na die TopWineRoots Laailou-Musiekfees

Charlene 2022-11-12 Wow, dit us amazing ... love die sangers en die feit dat dit op my gunsteling-kampplek is ...

Wasdaggedoentes

Elise 2022-11-12 Hi Jean, thank you for your sincere response. Yes, it was a lingo commonly used in Graaff-Reinet in the 50’s onwards and actually attracted the name Graaffrikaans as a spoken variant of the district. It had its origination from the influx of 1820 Settle

’n Gebed en die wasmasjien

Madeleine 2022-11-12 Ek het hierdie baie geniet. So lekker geskryf en een van daardie stories wat mens wil oorvertel. Welgedaan.

Kompetisie: Wen kaartjies na die TopWineRoots Laailou-Musiekfees

Nicholas Rheder 2022-11-12 Baie lanklaas plaaslike sangers gehoor en gesien. Nou eers 6 1/2 maande terug in die kaap na 11 jaar. Lekker om terug te wees en na die Bergrivier-oord te gaan. Baie gekamp daar.

Ilse de Korte oor Crito se "Dwarsklappe": Wanneer die gebrek aan hekwagters en anonimiteit die oop gesprek bedreig

Chris Marnewick SC 2022-11-12 Ek het al 'n paar resensies geskryf. Een was 'n regsboek, baie tegnies, en dit het talle irriterende foute gehad. Wat ek uitgewys het. Maar dit was 'n waardevolle boek, wat ek ook uitgewys het. Met fiksie is dit nie so maklik nie, want smaak verskil. Wat

Universiteitseminaar: Guerrillas en die universiteit wat moet kom

Andre Badenhorst 2022-11-11 Die Engelse studente het met die naam opgekom. Johann sal verseker "Maties" wou sê; die funksie hiervan is dus duidelik parodie.

Miniseminaar: Sterretjie gedenk aan my

Amanda Le Roux 2022-11-11 Dankie Jean. Ek was/is 'n groot Maasdorp- en Keurboslaan-aanhanger.

Universiteitseminaar: Guerrillas en die universiteit wat moet kom

Melléta Louw 2022-11-11 Meer helder kon hierdie argument nie bewoord word nie. Baie dankie daarvoor. En dan bly ek ook altyd wonder waar en hoe die simpel “Stellies”-woord posgevat het. Was dit miskien heel toevallig, of was dit 'n fyn berekende poging om die statuur van 'n
Top