Pasverskyn: Op pad na Moormansgat deur Chris Karsten

  • 4

Op pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey
Chris Karsten

Uitgewer: Human & Rousseau
ISBN: 9780798183222

Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit?

Die roman is ’n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word: die storie van oa Billy Foster se dogter, Helena; die trawalle van die hensopper Segrys Heyns en sy agterryer Tappies Mahlangu; die speurtog van poliesman Isak Heyns.

’n Merkwaardige, hoogs leesbare geskiedkundige roman.

  • 4

Kommentaar

  • Die boek "Mapochseland en sy mense" deur Grietjie Grove gee 'n goeie oorsig oor die gebied se geskiedenis. Kontak Bienedell Uitgewers by 082 6631881. Advokaat Hentie Joubert het ook 'n boek geskryf oor die gevegte en forte in die omgewing. Moontlik kan Bienedell uitgewers jou ook daarmee help.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top