Kommentaar

Graad 4: Wiskundevraestel en -memo (November)

Kenny Powrie 2022-11-11 Baie dankie, ek waardeer dit.

Wasdaggedoentes

Jean 2022-11-11 Jinne, Elise. I lived in GRT in the 70s (UHS, and I remember you as very original/entertaining person at school). Many details are so familiar and loveable, but who spoke this extreme hybrid language? Honestly, I don't recall that this was a sort of town

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-11-11 Angus, 'n NG-predikant ...? Geen wonder jy het probleme nie. Selfs my predikant verwys na die styl wat die NG-kerk op 'n stadium gehad het: van óf glo óf hel. Baie wat nie geglo het nie, in die Rapportryers ens., is summier hel toe gestuur deur 'n sluip

Universiteitseminaar: Guerrillas en die universiteit wat moet kom

Johann Rossouw 2022-11-11 Hanno, as ons so ver heen is dat ’n essayis sy ironiese woordspel en sarkasme moet verduidelik, is ons ver heen.

Vlugvaart

Cliff Smuts 2022-11-11 Baie netjies, Caren. Ek geniet feitlik elkeen van jou skryfsels.

"My lewe in Oesbekistan": Oor tandartsbesoeke, begraafplase, woonstelpret, ryloop en spoeg

Jo-Ann Watson 2022-11-11 Ek geniet jou skrywe oor al die verskillende fasette, leefstyl en gewoontes daar in die vreemde Oesbekistan so baie, dankie! Bewonder jou ook om so ver weg van alles bekend en bemind 'n nuwe bestaan te voer.

Universiteitseminaar: Guerrillas en die universiteit wat moet kom

Hanno Visagie 2022-11-11 Engelse, aspirant-AfroSaxons, Afrikaanses, noordelike Afrikaners (bv Vrystaters) en plaaslik-verlopende skaam Afrikaners praat verkeerdelik al meer van die US as "Stellies" ipv die eeuoue Maties. Dit is of onkunde of opsetlik deel van die woke kultuurstry

Kan die akademie uitnemendheid oorleef?

Christo Brümmer 2022-11-11 Inderdaad 'n baie interessante stuk deur Andrew Nash. Groot waardering daarvoor.

Universiteitseminaar: Guerrillas en die universiteit wat moet kom

Jap Snoet 2022-11-11 Ai, Hanno, het jy geen waardering vir die skrywer se skeppende woordgebruik nie?

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal

JUANITA GRIESEL 2022-11-11 Boenodig oefenvraestelle vir Graad 9.

Groepsportret met heer: In gesprek met Willem Otterspeer

Helize van Vuuren 2022-11-11 Heerlijk! En pittig erbij: "Van de drie benodigdheden voor geluk: stilte, lamplicht, stoel, resteert in het graf alleen de stilte."

Bootjie van papier

margaret 2022-11-11 Baie dankie, dr.Fanie Marais, vir u kommentaar wat uit 'n ander ligtoring nog lig werp op hierdie reis.

Bargain Books-kompetisie: Jy kan twee liplekker kookboeke wen!

Erna Aucamp 2022-11-11 Twee fantastiese boeke.

Ilse de Korte oor Crito se "Dwarsklappe": Wanneer die gebrek aan hekwagters en anonimiteit die oop gesprek bedreig

Sandra Pretorius 2022-11-11 Die hele idee van Crito is belaglik: resensies van resensies. Volgende is seker Ubercrito: resensies van resensies van resensies. Wie weet, dalk is Crito 'n sirkushoer.

’n Gebed en die wasmasjien

Ronél Dunn 2022-11-11 Hierdie Stanley-man skryf so na my hart. Binnekort verskyn 'n boek by Ns. Skrywershuis met die titel My gebed vir 'n boer. Dis 'n samestelling van gebede, gedigte, vertellings en essays. Stanley het daarin ook twee plasings wat aan die hart gryp.

Universiteitseminaar: Guerrillas en die universiteit wat moet kom

Hanno Visagie 2022-11-10 Maties is nie "Stellies" nie, asb. Soos Tukkies nie "Pretties", Kovsies nie "Bloemies", Pukke nie "Potties", Witsies nie "Joheys" en Ikeys nie "Capeys" is nie, asb.

Albie Sachs, van beeldestormer tot ikoon, en sy sagte plek vir Afrikaners

Willem Botha 2022-11-10 Daar is min soos jy Albie. Dankie. Kom kuier weer by die woordeboek.

Uitgetrap

Madeleine 2022-11-10 Baie dankie :)

Eerste slukkie: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

Chantell 2022-11-10 Wil ek ook weet, asb.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-11-10 Daar is niks in die hemel wat nie op aarde gemaak is nie. Wie is die skepper daarvan? Natuurlik die skrywers, digters, woordkunstenaars wat gehelp het om die Bybel te skryf. Wie vreet dit alles vir soetkoek op? Al die miljoene der miljoene gelowige mense

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-11-10 Beste Hans, ek het ook nie bedoel om ateïsme te beskryf nie. Eintlik is die -isme daaraan misleidend, want dit het geen filosofiese posisie nie. 'n Ateïs is maar net 'n doodgewone mens wat vere voel vir alle gode. Daai’s ma’ al. Verder kan so 'n per

Bootjie van papier

Fanie Marais 2022-11-10 Nie alleen roep die digter met hierdie uitstekende gedig beelde op van my kinderdae nie, maar simboliseer dit die daaglikse dobbering in die wêreld en binne die begrensing van die leefwyse van talle mense wat sonder verweer gedwing word om te aanvaar, al

Vlugvaart

Caren Kearley 2022-11-10 Dankie, Margaret.

BELA-wetgewing en Afrikaans op skool: Merlyn van der Rheede gee haar mening

Naomi Meyer 2022-11-10 Dankie vir jou opmerking en voorstel, en ons gaan kyk wat ons kan vasstel. Sodra dit kan! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

Vlugvaart

margaret 2022-11-10 Treffend!

Uitgetrap

margaret 2022-11-10 Eerlike belewenis. Mooi verwoord.

BELA-wetgewing en Afrikaans op skool: Merlyn van der Rheede gee haar mening

Hester 2022-11-10 Ek wonder hoeveel Afrikaanse tuisonderrig-gesinne bewus is van BELA se moontlike impak op hul keuse om sake in eie hande te neem wat betref hul kinders se opvoeding. Al waaroor ons ooit in die media hoor, is die taal-aspek van die wetsontwerp. LitNet, gaa

Die belangrikheid van kritieke infrastruktuur in China se Afrikastrategie

Fanie Herman 2022-11-10 Dankie David. Lees gerus ook die ander artikels oor China se bedrywighede in Afrika.

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Marietjie 2022-11-09 Skitterend. Baie dankie.

FilosofieKafee-gesprek: "Waar is ons (nou)?" deur Breyten Breytenbach

Fanie de Villiers 2022-11-09 "die dooie hoender van versoening as aas" was vir my net een deeltjie van meer as ’n handvol pitkos. Nou gaan ek lekker lê en herkou in die donker van ónbeurtkrag.

Die ontwikkeling van nuut-aangestelde skoolhoofde en skoolverbetering in Gauteng provinsie

Fritz 2022-11-09 Baie insiggewend. Sal meer artikels op die platform wil lees.

Albie Sachs, van beeldestormer tot ikoon, en sy sagte plek vir Afrikaners

Jan Odendaal 2022-11-09 Eerbare man soos min. Tragies dat die bevrydingsbeweging die land waarvoor hulle geveg het letterlik vernietig het. Albe Sachs en sy makkers is seker skaamkwaad. Hul drome van 'n bevryde SA het skipbreuk gely.

’n Eerlike en heerlike reis: Hoerkind deur Herman Lategan

Anne-Marie Burger 2022-11-09 Sê jy wat weet. Dankie, Barend.

Program: SA Akademie se Studentesimposium 2022

Barend van der Merwe 2022-11-09 Tog nie ou Barend van der Merwe nie. Die vent moet ook altyd 'n eier lê.

In memoriam: Albert Nolan

Herman Lategan 2022-11-09 Hierdie is 'n puik stuk, dankie. Verfrissend.

In memoriam: Albert Nolan

Marianne de Jong 2022-11-09 Dis duidelik dat Albert Nolan nie politieke munt wou slaan nie en dat teologie, Christelikheid en - as ek bevoeg is om dit te noem - 'n ekumeniese ingesteldheid sy optrede gemotiveer het. Ek onthou uit daardie tyd dat enkele baie vooraanstaande Stellenb

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Emile 2022-11-09 Magda Louwrens, baie dankie. Ek belowe om aan te hou skryf.

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Emile 2022-11-09 Marga, die lewe hier is goedkoper as in SA. Suid-Afrikaners moet vir 'n visum aansoek doen om hier vakansie te kom hou. Bittermin mense hier praat Engels, maar hulle is almal baie gretig om dit te leer.
Top