Kommentaar
"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water
Emile 2022-11-09 Johan Claasen, baie dankie. Ja, ek is nog al die pad in Tashkent. Ek voel nogals tuis in hierdie onbekende land. Waar is julle tans?
"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water
Emile 2022-11-09 Judes, baie dankie.
"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water
Emile 2022-11-09 Cobus, jy sal dit baie geniet hier in Oesbekistan. Maak gerus 'n plan.
"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water
Emile 2022-11-09 Cecile, baie dankie. My blog op Facebook is onder my persoonlike profiel, Emile Minnie. Enigeen kan dit sien op Facebook.
Uitnodiging: FilosofieKafee – "Onthou, vergeet en nostalgie in die Suid-Afrikaanse gemeenskap"
Marianne de Jong 2022-11-09 Kom dit dalk ook Wellington toe?
Afrikaans EAT: wenke vir onderwysers en toetse vir graad 10-leerders
Naomi Meyer 2022-11-09 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Hierdie vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai geru
Kom ons praat oor evolusie
Raed-na-Gael 2022-11-08 Die ateïs weet nie en sal ook nooit weet wat in die Hemel aangaan nie. Geen mens weet nie, behalwe Een. Vir ons ander lees ons in 1 Kor 6:9 iets daarvan. Hoe kan die ateïs hom aanmatig om te verklaar hoe die hemel daaruit sien? Sy poging is reeds 'n va
Kom ons praat oor evolusie
Hans Richardt 2022-11-08 Angus, die verskillende vorme van hedonisme, bevat onder andere Epikurisme van Griekse filosoof Epikurus, maar hy het ook aan die asketiese bestaan met sosiale gewete geglo. Voorspoedteologie in SA het sterk hedonistiese ondertone, waar hul glo Jesus sal
Kom ons praat oor evolusie
Hans Richardt 2022-11-08 Angus, dink jy KDK "prostrate" iewers? Darem jare laas iets gelees van hom ...
Die belangrikheid van kritieke infrastruktuur in China se Afrikastrategie
david willers 2022-11-08 Vreeslik interessant. Dankie. 'n Belangrike bron vir Afrika-kenners.
Kom ons praat oor evolusie
Hans Richardt 2022-11-08 Angus, jy beskryf hedonisme nie ateïsme nie. nie. Jy is maw 'n hedonis. Ek het al baie ateïsme hier in Orania gesien. Almal is by hul onderhoud vir verblyfreg Christelik, tot hul bly. Dan sien geen kerk se binnekant hul ooit nie.Homoseksualiteit en sewe klassieke Bybelse tekste: Antigay of misverstaan?
chris joubert 2022-11-08 Dis verbasend hoe mense die genadegawes en verlossing van Jesus Christus debatteer om hulle eie agendas van selfregverdiging te onderskryf. God maak geen onderskeid tussen gay of heteroseksuele mense nie: van almal (gay of heteroseksueel) verwag God abso
Stemdag in Amerika
Lala-land 2022-11-08 Demokrasie, bemagtiging en staatsgefinansierde ondersteuning van koningshuise is die dekmantels waaronder die ANC floreer. Demokrasie = getalle = oorwinning by die stembus = bly aan bewind. Bemagtiging = welsynstoelaes wat sistemies stemme verseker + kade
Afrikaans EAT: wenke vir onderwysers en toetse vir graad 10-leerders
Rene 2022-11-08 Wil graag die volgende vraestelle aflaai vir Graad 10 November-eksamen. Toerisme - 150 punte Ekonomie x 2 - 150 punte LO - 100 punte Afrikaans Huistaal
Ilse de Korte oor Crito se "Dwarsklappe": Wanneer die gebrek aan hekwagters en anonimiteit die oop gesprek bedreig
Snotjan vannemerwe 2022-11-08 Ja, lyk my dit is soos daai Dischem-briefie, die toon daarvan was so bietjie ongepoets.
Ilse de Korte oor Crito se "Dwarsklappe": Wanneer die gebrek aan hekwagters en anonimiteit die oop gesprek bedreig
Trisa Hugo 2022-11-08 Snotjan Vannemerwe, ek stem nie saam nie. Hierdie Crito resenseer nie resensies nie. Hy/sy/them gryp eenmaal elke ses weke of so ’n byl en slyp hom. Dit was vir my baie leersaam en opbouend toe vorige Crito's kritiek op resensies gelewer het wat selfs m
Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum
Naomi Meyer 2022-11-08 Hallo, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hier is spesifiek die graad 9-vraestelle: https://www.litn
Nuwe Alles-In-Een Graad 1, 2 en 3: Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboekoefeninge
Naomi Meyer 2022-11-08 Hi there, thank you for your enquiry. There are similar books available in English; please see the publisher's website: https://www.nb.co.za/school/single. Best wishes, Naomi Meyer, senior content manager
Gorée-verbeeltenisse
margaret cordier 2022-11-08 Verruklik! ... word skrywervingers snot die koningsblou uitskeiding by uitskeityd uit are van ’n oneinDIGe skrywer se inkpot al sou "ooglede verlede" sal die inkspoor op blaaie bly voortjubbel soos inksekte volgevreet aan sy soet woordvrugte i
Persvrystelling: Bekendstelling van "Die algemene demografie van Afrikaans (2022)"
Hanno Visagie 2022-11-08 "’n Manifes vir Afrikaans" – deur Johannes Comestor Ons as Afrikaanssprekendes verklaar hiermee dat - ons trots is op wat in Afrikaans tot stand gebring is - ons groot waarde heg aan Afrikaans as ’n volwaardige taal - ons eis dat Afrikaans a
Persvrystelling: Bekendstelling van "Die algemene demografie van Afrikaans (2022)"
Leon de Bruin 2022-11-08 Baie prysenswaardig en ’n noodsaaklikheid vir kerk-, skool-, en kultuurstrategiese beplanning; hierdie moet as bron van verwysing vir enige bemarkingsplan(ne) gebruik word.
Persvrystelling: Bekendstelling van "Die algemene demografie van Afrikaans (2022)"
Dries Wiese 2022-11-08 Dankie vir skitterende navorsing en rigtinggewende inligting!
Kom ons praat oor evolusie
Angus 2022-11-08 Die ateïs geniet die lewe, want hy weet ná die dood is daar niks. En is die lewe nie interessant nie!! My Land Rower klim die Sani-pas, en ek sit die wêreld daar bo en bekyk soos ’n koning. Natal is net een wolkmassa, maar in die verte verbeel ek my,
Wiskunde met LitNet: Graad 4 – Waarde en plekwaarde van getalle
Jeffrey Seooe 2022-11-08 Baie dankie
Nuwe Alles-In-Een Graad 1, 2 en 3: Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboekoefeninge
Larina Hutton 2022-11-08 Anything as wonderful as this in English, perhaps?
In memoriam: Albert Nolan
Pieter G.R. de Villiers 2022-11-07 Die "ander perspektief" waarna die eerste kommentaar verwys is ’n sprekende voorbeeld van die verdagmaking van die Kairos-dokument wat ek in die artikel noem. Dit is tragies dat daardie perspektief net nie in staat is om die mensonterende trauma wat men
In memoriam: Albert Nolan
Pieter G.R. de Villiers 2022-11-07 Jy moet reg wees, Marianne. Hy het sonder enige probleme sy studente by die Universiteit Stellenbosch klasse laat loop in die sewentigs toe alles daar nog "puur" Afrikaans was. Hulle was bv in my Nuwe Testament-lesings, en dit nogal in die tyd dat die Roo
Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum
Kamogelo 2022-11-07 Ek is op soek na graad 9-Afrikaans se memo.
Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart
Naomi Meyer 2022-11-07 Dankie vir jou navraag! Hier is 'n skakel na die plek op LitNet waar die graad 5-vraestelle is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PD
Ilse de Korte oor Crito se "Dwarsklappe": Wanneer die gebrek aan hekwagters en anonimiteit die oop gesprek bedreig
Wendy 2022-11-07 Hoor hoor, Ilse!
Die rumoerige swart nar: Hennie van Coller oor Etienne Leroux
Elise Bishop 2022-11-07 En wat ‘n voorreg en ervaring was dit nie om dit uit sy eie mond te hoor by die Etienne van Heerden Veldsoirée nie …
Ilse de Korte oor Crito se "Dwarsklappe": Wanneer die gebrek aan hekwagters en anonimiteit die oop gesprek bedreig
Snotjan vannemerwe (alias Barend) 2022-11-07 Die Prediker het mos geskryf elke ding het sy tyd. Ek geniet soms 'n proefessirdoktor se analise. Op sy tyd is dit lekker. Maar dit is ook lekker om te lees wat die gewone leser dink. Pienaar se boek lyk nogal interessant, maar ek is bietjie afgeskrik toe
Kom ons praat oor evolusie
Hans Richardt 2022-11-07 FC, verstaan jy nie? Ek is nie teen die bybel of wetenskap nie, maar verstaan my mooi, die bybel is nie 'n wetenskaphandboek nie! Dis agv ewolusie dat die mens nou nuwe planete bekyk. Verder is daar geen voorspellings in die bybel vir nou of die toekoms
Ilse de Korte oor Crito se "Dwarsklappe": Wanneer die gebrek aan hekwagters en anonimiteit die oop gesprek bedreig
Trisa Hugo 2022-11-07 Soos Marieta McGrath sê: "Maar aangesien ek 'n Sannie is en nie 'n Jannie nie, wil ek graag 'n snotsantietie wees." Ek stem!
In memoriam: Albert Nolan
Marianne de Jong 2022-11-07 As student het ek jare gelede vir Vader Albert Nolan by die Katolieke Seminarie op Stellenbosch leer ken. Die eerbetoon by sy afsterwe is vir my baie treffend. Albert Nolan het indertyd Afrikaanssprekende vriende gehad en ek vemoed dat hy self Afrikaans k
