Kommentaar

Gorée-verbeeltenisse

Selwyn Milborrow 2022-11-04 "Om te skryf is om te grawe." Ja, Breyten, ja.

"Gemengdheid": aanvaarbaar of verwerplik? ’n Soeke na ’n versweë bruin identiteit

Hans Richardt 2022-11-04 Ai tog, hoekom is daar soveel "gangster"-groepe wat baie goed georganiseerd is, of daar ook verdeeldheid?

Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)

Naomi Meyer 2022-11-04 Hallo! Dankie vir jou boodskap. Jy is hartlik welkom om alles te volg. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar jy al die vraestelle op een plek kan kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en v

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Cecile 2022-11-04 Hi Emile, ek het nou so gelag. Baie lekker om Oesbekistan deur jou oë te sien. Wat is jou blog se naam? Ek hou baie van jou skryfstyl.

Gorée-verbeeltenisse

Jacobus Swart 2022-11-04 om sonder verglaassel uit te strek op die grein van wit hout vir 'n onderskepping van die maan ou troukoek

Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)

Kgarebe 2022-11-03 Ek sal alles volg.

Ligloop op jou lewenspad deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Hennie Smith 2022-11-03 Dankie, Pieter Verster, dat jy hierdie magnum opus van Cas Vos onder die aandag bring en bespreek! Ek is bevoorreg om my eie kopie in die huis te hê sodat dit tot my kan spreek!

Nuut by Hemel & See: In die klipknoets van haar vuis deur Adriaan Potgieter

Adriaan Potgieter 2022-11-03 Boeke kan bestel word van die volgende e-posadres: Klipknoets@gmail.com

Heelalsboodskap

Fred Slippers 2022-11-03 Woorde wat mens laat meeleef en wegvoer.

Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Mandy Myburgh 2022-11-03 Good morning These are so helpful, thank you for helping children and parents. I have one child who is Afrikaans and one that is English. Can you please help with English test papers or where I could find CAPS (free downloads) papers? Grade 8 all subj

Drie gordyne

Caren 2022-11-03 Treffend mooi.

Heelalsboodskap

Caren 2022-11-03 Baie dankie, Jannie.

Ligloop op jou lewenspad deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Fanie Swanepoel 2022-11-03 Uit die kommentaar blyk dit dat hierdie dagstukke 'n goeie handleiding sal wees vir begeleiding vir 'n mens se lewenspad. Dankie, Cas, vir rigleiding om so ons skepper-God beter te leer ken en te volg.

’n Eerlike en heerlike reis: Hoerkind deur Herman Lategan

Barend van der Merwe 2022-11-03 Soveel boeke, so min tyd. Dankie vir jou interessante lesersindruk.

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Melt Myburgh 2022-11-03 Grace, maak seker jy stuur dit na skryfwerk@litnet.co.za.

Onderwyshulp, deel 2: Leesbegripontwikkeling – hardoplees en leesbegripstrategieë

Estelle 2022-11-03 Ah Johan, wat 'n voorreg om te sit aan die voete van Gamaliël! Dankie dat jy dit alles vir ons vertel en dat ons mag leer van jou leesmodel.

Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers

Elize Gerneke 2022-11-03 Ek hou baie van wat Johannes sê en skryf. Hou so aan!

As 'n kind nie kan lees nie

Naomi Meyer 2022-11-03 Hallo en dankie vir jou navraag! Ons bring sulke navrae onder artikelskrywers se aandag om moontlik in die toekoms spesifiek hierop te reageer. Ondertussen: Hier is 'n paar artikels wat LitNet onlangs oor hierdie onderwerp geplaas het. In hierdie artikel

Graad 8: Wiskundevraestel (1) en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2022-11-03 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van LitNet se vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die s

Jy kan 2 kaartjies wen na Liefde by die dam!

Cornel Jonker 2022-11-03 Francois van Coke, Robbie Wessels.

Graad 8: Wiskundevraestel (1) en memo, vierde kwartaal

gabby 2022-11-02 Ek soek Wiskunde-vraestelle.

Wat eet Afrikaners? ’n Verkenning van die bestanddeel-resep-netwerk in Afrikaanse resepte

Christa 2022-11-02 Baie interessante artikel. Ek is nogal verras om te sien dat knoffel in so baie resepte gebruik word omdat ek dit bykans nooit gebruik nie. Maak mens sommer lus om bietjie met Afrikaanse resepte te eksperimenteer.

Toyota US Woordfees: Al om Antjie

Sakkie Spangenberg 2022-11-02 Ek wens ek kon vanjaar die Woordfees bygewoon en hierdie opvoerings beleef het. Die kort beskrywings van Izak de Vries laat my mond water.

Toyota US Woordfees: Al om Antjie

Dirk Vercuil 2022-11-02 Fantasties op skrif. Puik geskryf. Die produksie opsigself moes eenvoudig uit 'n ander wêreld gewees het?

Die boek van herinnering – vir Tant Alie et al

Flip van Niekerk 2022-11-02 Ek stel belang, asb.

As 'n kind nie kan lees nie

Jo-anna Titus 2022-11-02 Hoe kan ek kinders leer lees, graad 4, 6 en graad 8?

Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's

Naomi Meyer 2022-11-02 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is nie whatsapp-groepe nie, maar wel vraestelle en hersieningsinhoud op LitNet beskikbaar. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit i

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Naomi Meyer 2022-11-02 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik op die skakels om die vraest

Elders gesien: Eric Nobbs (1954–2022)

Anthony "Speedo" Wilson 2022-11-02 Innige meegevoel met Eric se familie! Mag hy in vrede rus en in glorie ontwaak. Het hom ook as kollega en akteur op verskeie produksies - teater- en televisieproduksiestelle leer geken. Hy was altyd professioneel en die vriendelikheid self! Mag Hy met u w

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-11-02 Angus, die Bonobo het ook nie meer 'n stert nie, maar praat darem nie... Wonder wat van die ander karakters geword het, wat altyd veel te sê gehad het hier op LitNet.

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Grace 2022-11-02 Ek wil graag my kortverhaal publiseer; ek het al vir die persoon in beheer ge-e-pos maar wag nog vir 'n antwoord.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-11-02 Ek hoop die Meerkat op pad na buurdorpie het goeie ore of luisteraars ... Nou wonder ek: dit wat in Noordelike Halfrond waargeneem was in sterrestelsels, word nie in die Suidelike Halfrond waargeneem nie. Sal teorieë van daar in Europa hier in Afrika gel

Wekroep vir lesers by Klerksdorp-boekfees bekendgestel

Trisa Hugo 2022-11-02 Genugtig! Dankie, Stefaans!

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Emile 2022-11-02 Marzanne, ek het, soos meeste musikante, tydens Covid begin rondkyk vir 'n alternatiewe inkomste. 'n Musiekpos in Oesbekistan het opgeduik, en ek het gespring, veral omdat ek op daardie stadium nog nooit van die plek gehoor het nie. Twee weke later was ek

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

drienie 2022-11-02 Op soek na Gr 5, Gr 6 en Gr 7 NW-, Aard-, Geskedenis-vraestelle, asb

Ongevraagd

FRANCO COLIN 2022-11-02 Ek is bewus daarvan dat die ongelooflike "ontwerp" van die Babylonstoren-tuine, interieurs en goedere-te-koop sterk deur Koos Bekker se vrou, Karen Roos, ingegee is - sy is 'n bekroonde ontwerper.

Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's

Diaan 2022-11-02 Is daar dalk 'n WhatsApp group wat ek kan join, ek's grd 11 en kort hulp met vraestelle ek's besig met examens.

Jy kan 2 kaartjies wen na Liefde by die dam!

Kobus Vermeulen 2022-11-02 Early B, Die heuwels fantasties.

Graad 5: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2022-11-02 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik op die skakels om die vraest

Graad 11: Wiskundige geletterdheid – tweede vraestel en memo

Naomi Meyer 2022-11-02 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik op die skakels om die vraest
Top