Kommentaar
Sê nou maar-SA skoleseminaar: Loit Sōls reageer
Marietjie Warrington 2022-10-29 Dagsê Loit - ek geniet die idioom waarin jy skryf geweldig - dis prikkeldend, kraakvars en eiesoortig. Hou asseblief aan met jou skryfkuns!
"Lees dit stadig, lees dit agter die lekker aan, lees dit om weerloos te word"
Emile Mielie Potgieter 2022-10-29 Stephen King, sal altyd 'n wenner bly. Ek het al deur die land gereis en 80% van sy boeke gekoop. Hearts In Atlantis bly my gunsteling.
Kom ons praat oor evolusie
Angus 2022-10-29 Of ‘n mens nou ‘n aanhanger van Nietsche is of nie, hy het ons darem die regte pad gewys: God (so met hoofletter, want dis die naam van ‘n karakter) is dood, dood aan wetenskaplike kruiwastoot. Met sy kennis van die Mens, het hy besef dat God se sk
Reaksie op Andrew Nash: "Kan die Akademie uitnemendheid oorleef?"
Breyten Breytenbach 2022-10-29 Andrew Nash sal sekerlik self sy sê wil sê op die mê van Skellumbos Joeniewersitie se godvrugtige filosoof. Maar wanneer hy die ‘onderrigtaalkwessie’ aanroer - hy kon seker nie anders nie - neem mens weer eens gelate kennis van die etiese denker se
Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)
Jurgens 2022-10-29 Ek is op soek na tegniese wiskundevraestelle en memorandums vir 'n graad 10 leerling.
On some women writers
Boet Coetzee 2022-10-29 'n Innemende blik op van ons vroueskrywers. Anthony Akerman het 'n boeiende skryfstyl wat reg laat geskied aan sy deeglike navorsing. Baie dankie hiervoor.
Die elfde Tuin van Digters deur Izak se lens
Ernest Loth 2022-10-29 Dis opvallend dat slegs sommige digters se foto's van hul voorlesings geplaas is, terwyl Logan Adams en Ernest Loth ( beide erkende digter) nêrens feature nie! En die feit dat die gehoor sy voorlesings geniet het, spreek boekdele veral die gedig oor d
Suid-Afrika en Rusland se verhouding: die pad vorentoe
Chris Marnewick SC 2022-10-29 Daar is 2 aspekte van hierdie artikel wat my opval. Die eerste is dat dit die "Westerse" vertolking van die gebeure napraat. Die idee dat Oekraïne die oorlog kan wen lyk vir my soos wensdenke. Van dag een af smeek Zelynskyy vir hulp in beide toerusting e
Suid-Afrika en Rusland se verhouding: die pad vorentoe
Chris Marnewick SC 2022-10-29 Wag 'n bietjie, David. Was dit nie Pole wat Oekraïne ingeval en tot duskant Moskou gevorder het nie? En was dit nie Lenin se weermag wat die Pole al die pad tot by Warskou teruggedryf het nie? En het Oekraïne nie toe, in 1922, besluit om by die Sowjet-U
Andries Coetzee, akademikus met ’n voet in Afrika en die Amerikas
Linda Roothman 2022-10-28 Andries, indien jy Márquez en Allende geniet, is Etienne van Heerden waarskynlik die Afrikaanse skrywer wat jou belangstelling sal prikkel. Al hierdie skrywers het die magiese realisme in gemeen. 'n Buiteperd soos Alexander Strachen se "Dwaalpoort" sal m
Kom ons praat oor evolusie
Hans Richardt 2022-10-28 FC, ek is nie groot aanhanger van Nietsche se nihilisme nie. Ek, Angus en Raed-na-gael hou ons nog besig met ons bestaan van hier en nou. As ek weer kiestande onder het(!), gaan ek sagte biltong met geel vet kou, dat die sop spat. As jy vir my kan bedui
Langsame intimiteit: wat jy weet en wat jy wys
Joan Hambidge 2022-10-28 'n Belangrike kongres. Die allerbeste in my lang loopbaan as akademikus: op alle vlakke was dit belangrik. Die grein van melancholie en verdriet. Die samespel tussen teorie en bydraes wat beskou kan word as 'n teaterstuk. Ms. Loff som dit goed op. Daar w
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)
Amor Angelique Potgieter Graad 8 2022-10-28 Ek wil graag verbeter in al my vakke maar ek sukkel met NW en erg met Wiskunde.
Suid-Afrika en Rusland se verhouding: die pad vorentoe
David Willers 2022-10-28 Tydsame artikel. Na die eerste wêreldoorlog, is die Russiese weermag oorrompel deur die veel kleiner, en swakker, Pole in 1920, tydens die slag van Warsaw. Lenin is geforseer om oor te gee. Die gevoel deesdae is: as Pole die oorwinner was in 1920 teen R
Graad 8: Afrikaans EAT-begripstoets en memo
Rita Enslin 2022-10-28 Sommer 'n ouma wat op hoogte wil bly en alreeds in 1962 matriek geskryf het. Sterkte met julle werk.
Kom ons praat oor evolusie
F C 2022-10-28 Wat 'n nuttelose gesprek. Ek sou myself minder bekommer oor waar ons as spesie vandaan kom as waaroor ons op pad is. Kyk as ons heelal 'n begin en dus ook 'n einde het, maak dit nie saak waar jy wegkruip nie, of watter hoogtes bereik word nie, dan is alle
Toyota US Woordfees 2022: ’n onderhoud met Beyers de Vos oor Die Suid-Afrikaners
Handre Brand 2022-10-28 Ek het volle begrip daarvoor dat generasieverskille 'n werklikheid is, dat moreel-etiese waardestelsels met tydsverloop verander en dat ruimte vir diverse standpunte en menings geskep moet word. Ek besef ook dat my mening subjektief van aard is en op 'n p
Hannon: ’n onderhoud oor Glam Guru se nuwe seisoen op kykNET
Malinda 2022-10-28 Hi. Ek is 65 en gaande oor jou program. Sal baie bly wees as ek vir jou volgende program gekies kan word. Woon in Wes-Kaap.
Gesprek: Omstrede kwessies in Afrikaanse en Nederlandse jeugliteratuur
Marie Reyneke 2022-10-27 Ons sit met al hoe minder lees-liefhebbers by die jeug. Miskien te verstane omdat lektuur te veel "kwessies" moet aanspreek. Waar pas die gewone lekkerlees jeugboek nog in? Die boeke met genoeg spanning, humor en tog byna onbewustelike oordrag van kenni
Martin Versfeld (1909–1995) se interpretasie en toepassing van Middeleeuse filosofie aan die Universiteit van Kaapstad (1937–1972) – Deel 1
Melt Myburgh 2022-10-27 Beste meester Breytenbach, die foto-erkenning onderaan die artikel is nou bygewerk - dankie vir u arendsoog.
Langsame intimiteit: wat jy weet en wat jy wys
Johan Anker 2022-10-27 Baie dankie vir die sensitiewe samevatting en deel van gevoelens, emosies, denke en refleksie. Waardeer dit. Johan Anker
Martin Versfeld (1909–1995) se interpretasie en toepassing van Middeleeuse filosofie aan die Universiteit van Kaapstad (1937–1972) – Deel 1
Breyten (Buitetjank) Breytenbach 2022-10-27 'n Baie omvattende bestryking, sou ek reken, van Oom Tao se denke en nasporings. Bravo! Maar dit val my tog op dat die treffende foto van Martin Versfeld wat by beide Deel 1 en Deel 2 gebruik word nié erkenning kry nie. (Tensy ek dit nie raakgelees het n
On some women writers
Engela Olivier 2022-10-27 Baie dankie vir 'n pragverhaal oor Suid-Afrikaanse skryfsters! Ons waardeer die deel van die interessante navorsing.
Persverklaring: Klassieke melodieë vier Blaauwklippen se 340 jaar
Melt Myburgh 2022-10-27 Elise, soos in die persverklaring genoem, kan jy kaartjies aanlyn by www.plankton.mobi koop.
Persverklaring: Klassieke melodieë vier Blaauwklippen se 340 jaar
Elise Niehaus 2022-10-27 Ek wil graag twee kaartjies vir die konsert koop.
Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal
Naomi Meyer 2022-10-26 Hallo! Hier is 'n indeks na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en nie volgens streek nie. Daar is onderwysers en kundiges wat spesiaal vir Lit
Wiskunde met LitNet-video: Bewerkings met desimale breuke vir graad sewe
Naomi Meyer 2022-10-26 Hallo! Hier is 'n indeks na die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied en nie volgens streek nie. Daar is onderwysers en kundiges wat spesiaal vir Lit
Gesprekke met ontvangers van die R350-COVID-19-verligtingstoelaag
A G Daubern 2022-10-26 Kan iemand wat ouderdomspensioen kry aansoek doen vir die R350? Die pensioners is min.
Wiskunde met LitNet-video: Bewerkings met desimale breuke vir graad sewe
Liam 2022-10-26 Wes-Kaapse.
Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal
Lathan 2022-10-26 Graad 8, vraestel 4, 2022
Aftree-oord
Christa 2022-10-26 Sjoe, Estelle, dit is mooi en tog ook hartseer. Ek moet meer by my ouers uitkom, hulle wag ook in hulle aftreehuis. Jy is egter baie, baie besig, dus wonder ek of die tyd nie vir jou vinniger as vir ander vlieg nie?
Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal
Naomi Meyer 2022-10-26 Hallo! Indien jy op soek is na nog vraestelle, hier is 'n skakel na die indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek gehuisves word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda
Naomi Meyer 2022-10-26 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Die meeste van die inhoud is beskikbaar in Afrikaans. Blaai deur die indeks om te sien wat alles beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis
Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, vierde kwartaal
Andrea Jansen van Vuuren 2022-10-26 asb
Onderwyshulp en leesbegrip: Johan Anker beantwoord lesers en opvoeders se navrae
Johan van der Merwe 2022-10-26 Baie dankie vir 'n baie insiggewende artikel. Ek is betrokke by 'n digitale skool en het hul lees en lees-met-begrip-vermoëns getoets. Soos te verwagte is hul agter en stem ooreen met die PIRLS-verslag. Ek wonder hoe die digitale onderrig die prestasie v
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda
Samantha Williams 2022-10-26 Het julle dalk hierdie vraestelle in Engels?
Kan die akademie uitnemendheid oorleef?
Corlia Fourie 2022-10-26 'n Baie interessaante artikel. Ek gaan dit aanstuur vir my dogter, Carina Fourie, medeprofessor in filosofie aan die Universiteit van Washington in Seattle, VSA. Sy was onlangs trots daarop dat hul universiteit deur 'n ranglys (waarskynlik Amerikaans) as
Losweg gebaseer op ware gebeure: ’n resensie van Murasie deur Chanette Paul
Jopie 2022-10-25 Ek het Murasie geniet hoewel ek aan die begin gesukkel het om die twee tydslyne te koördineer. Die verhaal het my egter geboei en sal gou weer die boek lees, want nou kan ek die “storie” geniet vir die diepte van Paul se insig oor komplekse persoon
