Kommentaar

Elders gesien: Rus in vrede, Franci Swanepoel

Sarie du Preez 2022-10-18 Sal Franci baie mis op TV.

Fresh off the press: Mr Entertainment: The story of Taliep Petersen by Paula Fourie

Anthony "Speedo" Wilson 2022-10-18 Thanks Paula Fourie! Long overdue!

My bôs is warm, Uncle Cyril

Maretha Morkel 2022-10-18 Stem 100% saam met bogenoemde.

Op soek na Heinz Konsalik

Dirk Grobler 2022-10-18 Ek verstaan nie bogenoemde kommentaar nie.

Toyota US Woordfees 2022: Dan Sleigh roskam uitgewers oor verspreiding van pseudogeskiedenis

Petrie Coetzee (Dr) 2022-10-18 Ek het goeie rede om Dan Sleigh se kommentaar en siening oor geskiedskrywing te ondersteun en te glo. Dankie Dan Sleigh. 👏

Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?

MARINDA 2022-10-17 Ek wil graag my man inskryf; stuur asseblief vir my meer besonderhede.

Elders gesien: Woorde as wapens en bakstene

Elise Bishop 2022-10-17 Wat ‘n voorreg was dit nie om ‘n straight-talker soos jy by daardie einste rooi windmeultjie op Cradock te ontmoet in lewende lywe nie! En wat jy toé ook gedeel het, het ek die afgelope weke self ervaar! Ek kan regtig getuig ander skrywers gaan uit h

Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal

Naomi Meyer 2022-10-17 Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterk

Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum

Naomi Meyer 2022-10-17 Hallo! Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Hier is nog vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)

Naomi Meyer 2022-10-17 Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om die vraestelle te kry waarna jy op soek is. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af

Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)

Katli 2022-10-17 Ek benodig graad 5-vraestelle.

Elders gesien: Rus in vrede, Franci Swanepoel

Esther Delport 2022-10-17 Baie dankie vir hierdie pragtige boodskap, Willem. Ons kon 'n klein kykie kry agter die bekende gesig op TV.

Nuut by Protea: Ongekende ellende: Rampe wat Suid-Afrika geruk het deur Chris Schoeman

Lehana Bierman 2022-10-17 Wil net graag weet of daar 'n derde boek gaan verskyn oor rampe in SA.

Wiskunde, graad 6, November: gratis vraestel en memorandum

Lukiesha 2022-10-17 Will die toets skryf.

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

David Wilson 2022-10-17 Thanks for inviting comment. My proven connections to the Huguenot "Jean Durandt" from ancestry research on my mother’s side are: Jean DuRandt married Wilhelmina VanZyl - Jan DuRandt1720/1776 - Jan Durandt 1749-1799 - Willem Adrian DuRandt 1795- 1883 -

Caroline

Julio Agrella 2022-10-17 Soveel mense, soveel stories wat vertel moet word. Dankie, Deborah, dat jy dit met ons deel.

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Naomi Meyer 2022-10-17 Hallo! Ek dink dit kan help om LitNet se oefenvraestelle uit te werk as jy vir jou eksamen voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al LitNet se vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-v

Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal

Lente Brent-Meek 2022-10-17 Môre! Ek is op soek na Graad 10-vraestelle vir Fisika en Wiskunde, kwartaal 4, asb.

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2022-10-16 Hans, As die onnie pla, loop "hangbal". Niks meer klewerigheid nie. Lekker koelte vir jou.

Om die onsigbare raak te sien

Joan Hambidge 2022-10-16 Joan Hambidge het 'n MA behaal onder Elize Botha oor die Ek-verteller in die belydenisroman in 1982. Aan UP. Dis wel 'n Tukkie by verstek. En Saul soos in Saul Bellow (dalk)? En al is teoretici dood, bly hul werk lewe.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-10-16 Angus, hier het 'n Suidlander uit Durban langs my ingetrek. Loop in sy onderbroek met kierie op-en-af, was voorheen glo onderwyser met drie jaar diploma. Nou wonder ek oor Natallers wat aan die wegraping glo, want sy ou vrot karavaantjie is gepak vir "lae

Nuut by Kwela: Buit deur Dibi Breytenbach

Jani Herbst 2022-10-15 Sal graag wil bestel.

Skokkende Nuus

Martin Labuschagne 2022-10-15 Hartroerend.

Suid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid: ’n Persoonlike reis

Gerrit Boonstra 2022-10-15 'n Insiggewende artikel wat getuig van deeglike navorsing. Ek gaan ook my vriend Mario Fourie, seun van Louis Fourie van Malmesbury, van hierdie bron inlig. NS: Dankie ook vir die keurige Afrikaans.

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

chloe zoe 2022-10-15 Kan jy met my Afrikaans help?

In memoriam: Marzanne Leroux-Van der Boon (1940–2022)

Magdalena van Zyl 2022-10-15 Ek was baie beïndruk met die lees van "Go-el Yisra'el". Sy het 'n baie goeie Bybelkennis. Die toe passing is skitterend. Sal baie graag haar ander boeke oor Israel lees.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-10-15 Beste Hans, Groete uit 'n sonskynlose, sweetwarme Durban. Ek glo niks. Ek weet 'n lekker dik Angus-biefstuk, rougaar gebraai en dadelik geëet, is mals. Die mampoer stook ek maar net as my oom Schalk Lourens kom kuier. Anders drink ek maar 'n vuilkoke. My

Suid-Afrika se lang tog na ekonomiese vryheid: ’n Persoonlike reis

Adri 2022-10-15 Was dit nou 'n heerlike stuk ekonomiese geskiedenis om te lees van ons, hier aan die suidpunt van Afrika. Het sommer weer moed vir ons land, as ons die regte goed kan laat gebeur soos jy noem by "Ter afsluiting". Johan Fourie, gaan so voort!

Toyota US Woordfees 2022: Dan Sleigh roskam uitgewers oor verspreiding van pseudogeskiedenis

Philip Cronjé 2022-10-15 Hoor, hoor, Dan! Ek het onlangs 'n boek van Gustav Preller in 'n tweedehandse boekwinkel uitgekrap, gekoop en met groot opwinding begin lees. Na die eerste paar bladye wat Preller my oor die Voortrekkers in Suidwes wou wys maak, kon ek nie meer nie. Daar

Uitnodiging: Werkgemeenskap Potchefstroom – byeenkoms op 27 Oktober 2022

salomi Louw 2022-10-15 Ons wil, maar kan dit nie bywoon nie. Kan die voorlesing asb. ook geplaas word op die ABO-facebookblad? Dit sal waardeer word.

Lentedraai

Andries Fourie 2022-10-15 Dankie, Madeleine.

Kiesers sonder keuse

Andries Fourie 2022-10-15 Skitterend.

Reguit met Robinson: Het Poetin sy hand oorspeel?

Rita 2022-10-14 Jip, Anton, ek stem saam. Ek verstom my oor hoe die Russiese propoganda geslaag het om diegene (wat nie so lank terug nie, hul lewens sou aflê om Rusland se mag te beperk), nou so pro Rusland geswaai het. Hul redenasies maak net nie sin nie, in ag genome

Droomvanger

Ilze Beukes 2022-10-14 'n Baie mooi en diep storie.

Caroline

Bernadette Richards 2022-10-14 Baie mooi, vol emosie en ongesproke woorde.

"Die toekoms is blink": ’n onderhoud met Kobus Burger, RSG se nuwe programbestuurder

Marietjie Warrington 2022-10-14 Ongetwyfeld die regte man vir die uitdagende taak - baie geluk Kobus en sterkte op die pad vorentoe!

Toyota US Woordfees 2022: Dan Sleigh roskam uitgewers oor verspreiding van pseudogeskiedenis

Hennie van Deventer 2022-10-14 En "The lie of 1652"dan? Is dit nie so plus-minus van die ergste misvattings nie?

Om te skryf: Veral in Afrikaans! Veral in Afrikaans!

Izak de Vries 2022-10-14 Venessa, dalk moet jy die ATKV-skryfskool ondersoek. https://humanities.nwu.ac.za/af/atkv-creative-writing/oor-ons

Toyota US Woordfees 2022: Dan Sleigh roskam uitgewers oor verspreiding van pseudogeskiedenis

Charl Adams 2022-10-14 Prof Johan Fourie slaan die mite op sy kop dat vroeë burgers armlastig en kriperend was met sy argiefstudies, wat duidelik wys dat Kaapse burgers, in vergelyking met Amerikaanse landelike burgers destyds, net só goed indien nie beter af nie (in die geva

Fotoblad: Adam Small-fees 2022

Eleanor Damon 2022-10-14 Dit was voorwaar 'n fees duisend.
Top