Joey2022-10-11Ek lees die seer in elke woord en tussen elke lyn. Die digter ontbloot haar siel aan die leser. Soveel pyn, vrae en selfverwyt na ’n kind se selfdood.
Dewald Koen2022-10-11Ek wens ek was in Stellenbosch om hierdie interessante toneelstuk te sien. Ek hoop die dramateks gaan gepubliseer word – klink na ’n opwindende tema om vanuit ’n literêre perspektief te ontleed.
Die Windpomp!2022-10-11And what a privilege it was to have been part of it all and enjoy the company of so many inspiring influencers, artists and creators. Why is "thanks" such a small word but reflects upon an emotionally immeasurable memory?
Raphael Gamaroff2022-10-10Hi Raphael Gamaroff here. I live in PE. Thanks for this wonderful tribute. Dan wants to know whether I'm alive. Dan, do I know you?
Naomi Meyer2022-10-10Goeiedag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is - alles op een plek. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die skakels
Naomi Meyer2022-10-10Goeiedag! Jy is reeds op die regte plek as jy hierdie bladsy besoek. Hierdie is die indeks van vraestelle, waar jy al die toetse en memo's wat op LitNet beskikbaar is, op een plek sal kry. Blaai gerus hierdeur om die vraestelle op te spoor waarna jy op so
Elna Kruger2022-10-10Ons wou gister (Sondag) 'n draai by Aardklop maak, maar is by die hek van die monument voorgekeer. Alle vertonings vir die dag was reeds uitverkoop. Ons wou net by daar gaan rondloop en die stalletjies besoek, maar is vriendelik meegedeel dat al die stall
Willie2022-10-10Darwin sê:
"To suppose that the eye, with all its inimitable contrivances for adjusting the focus to different distances, for admitting different amounts of light, and for the correction of spherical and chromatic aberration, could have been formed by n
Willie2022-10-10Koos de Roos skrywe: "If you bring a proper scientific hypothesis with verifiable evidence that is independently reproducible, it will be considered, analysed and decided if it has valid merit, and it will be used to re-evaluate the decades of accumulated
Anton2022-10-10Ek verstom my dat so baie kommentators vir die Russiese propaganda geval het. Dink julle werklik dat as een land hom verbeel dat hy deur 'n hersenskim bedreig word (komplotteorie) dat dit hom regverdig om 'n soewereine staat in te val en siviele teikens
Anton2022-10-10Hans Richart, Navo is nog nie deel van die konflik nie. Omdat Oekraïne nie lid is nie en Viëtnam en Afghanistan ook nie.
Die storietjie dat Russies deur wetgewing verbied is, is ook 'n stukkie Russiese propaganda (liegstorie) wat gebruik word om 'n on
Hans Richardt2022-10-08Ek hou van jou kommentaar.
Wat jy weglaat, is dat Russies met wetgewing verbied was in Oekraïene. Ook dat Russe se plase onteien was in 2014 in Slavyansk, sodat Joe Biden se seun Hunter Biden se maatskappy gas dmv hidroliese breking ("fracking") ontgin
Jacques Van Keymeulen2022-10-08Ik wil erop wijzen dat de naam van de taal van de Vlamingen Nederlands is en niet Vlaams, net zoals de taal van de Franstalige Belgen Frans is en niet Waals. Ik ben zelf vast secretaris van de Koninklijke Academie van Nederlandse Taal en Letteren in Gent.
Barend Van der Merwe2022-10-08Ek het amper die boek gekoop 'n tyd gelede. Maar ek het eenvoudig te veel ander leeswerk. Het sommer net geweet dis 'n spesiale boek hierdie. Dankie vir jou gedagtes, Stefaans.
Hans Richardt2022-10-07Objektiwiteit ontbreek dikwels by sg. kenners. Sou die uwe ambassadeur dieselfde opinie gehandhaaf het, sou hy bv. ambassadeur word in Moskou?
Soms is opinies ook net opinies.
Suzanne Wiese2022-10-07Uiters interessant. Ek sou graag betrokke wou raak by die onderrig van leesbegrip. Is daar ’n kursus of program wat ek kan volg? Ek is al vir 40 jaar ’n Afrikaanse taalpraktisyn.
Breyten Breytenbach2022-10-06Wonderlik! Mens wil bewoë buig en net ‘dankie’ sê - vir Paula, haar man, Taliep, David … En die kleinding net so 'n méns-mens lewe toewens. Dink net aan die rykdom van eerbaarheid wat sy erf. En van suiwer kreatiwiteit!
David Willers2022-10-06Uitstekende insigte deur twee kenners wat persoonlike ervaring het van die politiese maelstroom van die gebiede onder bespreking. Kolskoot, Freek.
David van der Merwe2022-10-06Ek het groot empatie met Ben du Toit se frustrasie met meerdere vergaderings waartydens "ooms" van die leierskorps (moderamen), bewustelik of onbewustelik, 'n magspel (lees ook "rollespel") vanuit 'n selfgeskrewe of oorgelewerde teks uitvoer met die doel
Christa van Staden2022-10-05Interessante artikel en stof tot nadenke.
Waarom publiseer ek in Afrikaans? Een van die hoofsaaklike redes is dat ek hoop dat ek help om Afrikaans as akademiese taal gevestig te hou. Prof AP Grove het in die 1980’s ons Afrikaans-klas (1000 studente)
Prospero2022-10-05Ek neem US nie kwalik vir hulle taalbeleid nie. Hulle word gedryf deur raspolitiek en hulle argumente is vervelig. Wie ek wel verkwalik is die Afrikaanse studente wat aanhou by US studeer ten spyte van hulle anti-Afrikaanse agenda. Die meeste Afrikaanse