Kommentaar

kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser

Lodewyk Coetzee 2022-09-24 kykNET, kan ons asb. die oorgeklankte reekse van Kobra 11 sien? Dit was werklik opwindend Vrydagaande.

Rooi plundertog

Anze Bezuidenhout 2022-09-24 Baie dankie, Loretta, ek waardeer.

Bossies berou

Charleine Olivier 2022-09-24 Baie, baie mooi! Dankbaar dat LitNet nog gedigte van werklik goeie gehalte ook plaas - ritme, rym, klank, simboliek, woordspeling, ens. Baie geluk, Loretta!

Bossies berou

Loretta 2022-09-24 Baie dankie vir die plasing, LitNet.

Rooi plundertog

Loretta 2022-09-24 Baie geluk met jou pragtige vers, Anzé.

Skrikkelwraak

Jannie van Niekerk 2022-09-23 Dankie, Lucia.

Graad 11: Wiskunde, vraestel 2 en memorandum

Naomi Meyer 2022-09-23 Goeiedag! LitNet bied gratis vraestelle en memo's wat jou dogter kan aflaai en kan gebruik om haar Wiskunde-vaardigheide te oefen. Hier is 'n skakel na die inhoud wat vir graad 11 beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#

Graad 4: Afrikaans Huistaal, tweedekwartaalvraestel en -memo

Naomi Meyer 2022-09-23 Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van alle graad 4-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af

Lansdowne dearest: My family’s story of forced removals – an interview with Bronwyn Davids

Reinie van Dijk 2022-09-23 Very emotional. I grew up as a Dutch girl in "white" Crawford and went to Lansdowne High School from 1960 until 1964.

A sterile vow: Die gelofte and the transformation of myth

Ja swaer 2022-09-23 Yes, and instead of apologising for the atrocities committed by the British against the Boere-Afrikaners during the Anglo-Boer War, the trampling of Afrikaner nationalism goes on and on and on. All across the world nationalism is fine. But just when a gro

Wie het God geskep?

Sarah Joubert 2022-09-22 Dis vir my glad nie vreemd dat party mense 'God', of eerder YHWH ontken nie. Die Skrif leer ons tog duidelik dat jy blind en doof vir Sy Woord sal word as jy iets liewer het as vir Hom. Ja, jy sal selfvoldaan aan jou eie begeertes oorgegee word.

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Divine Moore 2022-09-22 Dit is 'n baie goeie vraestel wat my baie gehelp het.

Wanneer inperkings gawes word

Prof Melodie Labuschaigne 2022-09-22 Ongelooflik interessant en puik geskryf! Sien altyd báie uit na jou plasings, Nini!

Bossies berou

Anze Bezuidenhout 2022-09-22 Pragtig, Loretta!

Rooi plundertog

Anze Bezuidenhout 2022-09-22 Baie dankie vir die vers, LitNet.

Maak my jou woning

Anze Bezuidenhout 2022-09-22 Baie dankie, LitNet, vir die eer.

Hupstoot of remskoen: kykNET se Storiefilms

Lorinda Theart 2022-09-22 Schalk Schoombie se briljante dramateks Samurai verdien om vir 'n groter gehoor aangebied te word ... Asseblief, kykNET, verewig dit in 'n storiefilm!

Graad 4: Afrikaans Huistaal, tweedekwartaalvraestel en -memo

Janine 2022-09-22 Hi, ek soek graag alle vakke in graad 4 se vraestelle en memo's asb vir kwartaal 4.

A sterile vow: Die gelofte and the transformation of myth

Martin Bos 2022-09-22 I have two thoughts: What would the learned Crigler's opinion have been, had this been a play about Zulu nationalism? Probably not as scathing as this one, maybe even applauding. Furthermore, this is so typical of something LitNet will have to say about a

A sterile vow: Die gelofte and the transformation of myth

Barend Van der Merwe 2022-09-22 Ek hou baie van al die kommentaar wat hier gelewer is. Veral Arthur Hall se kommentaar moet ek uitsonder. Eersteklas respons. Ek moet seker nou hou by die gevestigde tradisie hier en eers verklaar of ek 'n lid is. So hier is dit: Nee, ek is nie 'n lid van

Hupstoot of remskoen: kykNET se Storiefilms

Wynand Dreyer 2022-09-21 Schoombie verdien 'n prys dat hy deur sommige van die goed gesit het.

Graad 11: Wiskunde, vraestel 2 en memorandum

Evaralda Kuhn 2022-09-21 Hi, my dogter is in graad 11 sy sukkel baie met wiskunde (skoon). As sy normale toetse skryf kry sy goeie punte, maar sodra sy eksamen skryf, daal haar punte verskriklik. As ek wiskunde verstaan het sou ek haar kon help, maar ongelukkig nie. Enige raad sa

Depressie

Magrietha 2022-09-21 Sjoe, wat 'n gedig, baie treffend.

Nuut by Human & Rousseau: Hondman 3: Katkenades deur Dav Pilkey

Naomi Meyer 2022-09-21 Goeiedag! Dalk kan jy die uitgewers met hierdie navraag kontak: http://www.nb.co.za/nb/view-book/?id=9780798183017. Jou naaste Bargain Books behoort ook te kan help. Groete, die LitNet-redaksie

Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

Naomi Meyer 2022-09-21 Hallo Annamarie, dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai dus gerus deur die lys om te sien watter inho

Nuut by Human & Rousseau: Hondman 3: Katkenades deur Dav Pilkey

Annetjie Kotze 2022-09-21 Waar is die boek beskikbaar. Hondman Kaskenades. Ek bly in Krugersdorp.

Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

Annamarie Rothner 2022-09-21 Graad 8, 9 en Graad 3, 4.

Begrawe, maa moenie vegiet

Andries van der Walt 2022-09-20 Dit verbaas my by die dag hoe daar wêreldwyd so 'n ophef oor Elizabeth II gemaak word. Veral onder Suid-Afrikaners wat vir so lank onder die Britse koloniale bewind moes swoeg. Die Xhosa-volk wie se grond gewelddadig na 'n lang reeks oorloë van hulle w

Gesondheidswaarskuwings en alkoholiese produkte

Charl Cilliers 2022-09-20 Weer eens 'n aktuele onderwerp van die skrywer wat beklemtoon dat menslike bewussynsprosesse inderdaad kompleks is en daarom, spesifiek in hierdie konteks, 'n omvattendende navorsingsprojek dringend nodig is.

A sterile vow: Die gelofte and the transformation of myth

Arthur Hall 2022-09-20 Ek het nog nie Die Gelofte gesien nie, en beplan ook nie om dit te sien nie. Ek is 'n lid van Afriforum, alhoewel ek al baie nie saamgestem het met van die dinge waarmee hulself besig hou nie. Ek stem ook nie saam met meeste van wat Crigler sê nie. Intee

Kinderboeke, karakter en selfbeeld

Madelé Heymans 2022-09-20 Ek het in my kommentaar 'n vingerfout gemaak in die laaste sin. Ek wil dit asb regstel. Die sin moet lees: "Ek is belangrik - en JY is belangrik!"

A sterile vow: Die gelofte and the transformation of myth

Louise Brits 2022-09-20 Die hart van nasionalisme klop vir dié wat dit verstaan. Ander plak etikette daarop om deur onbeholpe pogings sin te maak daaruit. Die gelofte is een van vele bewyse van God se almag en genade wat nie net vir ’n volk nie, maar daagliks in die lewens va

Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2022

Aletta Riddles 2022-09-20 Volwasse kategorie 64 jaar oud

A sterile vow: Die gelofte and the transformation of myth

Andries van der Walt 2022-09-20 Ek glo nie AfriForum is slegs ’n regsgesinde organisasie nie. Maar, nou-ja, as dit Afrikaans is, dan is dit mos regsgesind. Wat is tog nou deesdae lekkerder om alles wat Afrikaans is af te kraak? In alle gevalle niks nuuts nie, want dit het immers al

Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2022

mientjie lubbe 2022-09-20 Sal graag inskryf vir die volwasse afdeling.

Afrikaanse vrou ruk Praag in die bek

Herman 2022-09-20 Wie van julle kan onthou hoe die "verligtes" ons "Verkramptes" in die jare tagtig swartgesmeer het en ons beskuldig het van ’n "kommunis agter elke bos"? Snaaks hoe die wiel gedraai het. Hier gaan nog baie paniek en trane vloei voordat die liberaal-gesi

Skrikkelwraak

Lucia 2022-09-20 Welgedaan Jannie. Laat dit vir daai skoolboelies ’n les wees. Dit was nou ’n lekkerlees-riller!

’n Pa se gene en keuses

Marijke 2022-09-19 Liewe Moeks, nog ’n pragtige gewewing wat vol knapperige mooiheid is en uiteindelik met die mooiste kant omgewerk is. Jy het jou diepheid van jou pa geërf, en wat ’n blessing dat jy uiting aan joune kan gee! Jou dodder van doer

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Yvonne Sibel 2022-09-19 Goeiemiddag, Dankie Lottoland, ons het so baie dinge om te doen. Ons begeerte is om kinderts te help om baie dinge te doen met hulle hande en graag 'n verskil maak vir die geneenskap en ons kinders uit die straat te hou.

Book review: Hoerkind by Herman Lategan is "a rare privilege"

Susan de Klerk 2022-09-19 Dankie vir die resensie. Gaan vir seker die boek koop. Herman se rubriek in Rapport, woorde wat wip, is Sondae my gunsteling.
Top