Kommentaar

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

Naomi Meyer 2022-09-19 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar LitNet se vraestelle op een plek besoek kan word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur en klik telkens o

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

Winston Fredericks 2022-09-18 Ek sal graag meer vraestelle wil hê vir graad 4 tot 7 vir alle kwartale.

Graad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen

Simone 2022-09-18 Ek gaan dit probeer vir September-toetsreeks.

Boekresensie: Dorado deur Tom Dreyer

Elize Oosthuizen 2022-09-17 Goeie naand. Het u die besonderhede van sy reise gekry waarna u op soek was?

An interview with Tracy Terblanche, manager of Bargain Books Walmer Park

Antoinette de Meillon 2022-09-17 Walmer Park Bargain Books is my gunsteling boekwinkel in Port Elizabeth. Tracy en haar span is altyd vriendelik en behulpsaam. Toe ek tydens die grendeltyd nog 'n bietjie versigtig was om winkels toe te gaan, het sy my boeke by my huis kom aflewer. Sy doe

Boekresensie: Goud kan nie roes nie deur Paul-Constant Smit

Thea Scheepers 2022-09-17 Paul-Constant Smit In 2016 het jou boek 'Goud kan nie Roes nie' my oog gevang. Ek het 'n paar bladsye gelees en weer ingegee. Ses jaar later, Augustus 2022, het hy weer in my biblioteeksak beland. Nadat ek die hele Bybel en die hele Wêreldgeskiedenis deu

Bargain Books Competition: You could win a trip for two to the Thula Thula Reserve

Freda van Zyl 2022-09-17 Kan nie wag om dit te koop en te lees nie.

Bargain Books competition: You could win a thrilling debut!

Jillian Delores Mackenzie 2022-09-17 Nora Murphy

Kinderboeke, karakter en selfbeeld

Mimi westdyk 2022-09-16 My siening is dat die ouer/ouma die boekie met die kind saam lees en dan meer perspektief gee en andermensgesentreerdheid beklemtoon. Dit lei tot ware geluk.

Seksrobotte: Hoekom, en hoekom nie?

Barend van der Merwe 2022-09-16 Kan goed werk! Veral aangesien jy haar maklik sal kan weghou van haar skoonfamilie af ;-)

Kinderboeke, karakter en selfbeeld

Madelé Heymans 2022-09-16 Ek vind De Klerk-Luttig se bespreking van die boek van dr. Seuss baie insiggewend. As onderwyser van oor die 40 jaar het ek heelwat van die bedenkinge wat sy opper in my taalklasse sien manifesteer. Die afgelope dekade veral, het leerders (oor die algeme

CF Beyers-Boshoff (1926–1989)

Simon Hubinger 2022-09-16 Ek het net 'n paar van Beyers-Boshoff se boeke gelees. Ek besit ook 'n paar, en sal graag meer harde kopië wou bekom. Hoe doen ek dit, asseblief? Ek is gek oor "Die Wilde Een", en wil aanbied om dit vir RSG as 'n vervolgverhaal voor te lees. Waar, en by

Reguit met Robinson: Is daar nog ’n plek vir die Britse koningshuis in 2022?

Charl Adams 2022-09-16 So Ma'am, as some called her, is no more. With her passing an era comes to a close during which she was ever present. I read all the tributes to her by heads of State, celebrities and everyday people and it shows how embedded her life was in the lives of

The Boers in Angola: There for even longer than you thought

Valerie Fourie 2022-09-16 My man se oupa, Christoffel Johannes Adriaan Fourie, was deel van die groep. Hy was oorspronklik van Rustenburg. Hy moes omtrent twintig jaar oud gewees het in 1924 toe hulle soontoe gegaan het, en ons reken hy is daar getroud en het vier kinders gehad, o

Kinderboeke, karakter en selfbeeld

Lindie Koorts 2022-09-16 Ek sien die skrywer se punt ten volle in, maar tog het my lesing van die boek nog altyd verskil. Vir my lê die krag van hierdie klein boekie juis in sy beklemtoning van die feit dat alles nié altyd noodwendig klopdisselboom gaan nie, en selfs die talent

Bargain Books competition: You could win a thrilling debut!

Sylvia Bosman 2022-09-15 The Favour Nora Murphy

Danie Botha (1947–)

Lelanie Roode 2022-09-15 Wat 'n vol en ryk lewe! Ek het met aandag en aantekeninge alles gelees! Dit is 'n eer om deel te word van jou lewe en jou te mag leer ken as redigeerder van my debuutroman! Ek verstaan so baie deesdae van die "emosionele leemtes, genadelose selfkonfrontas

Die inspirerende onnie agter Kakamas se tienertoneelprestasies

Lizané Basson 2022-09-14 Wonderlik! Lieflike artikel. Barnie, jy is 'n inspirasie.

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Ubenishia 2022-09-14 Uitstekende bronne! Baie dankie.

Begrawe, maa moenie vegiet

Barend van der Merwe 2022-09-14 Erfenisdag is Suid-Afrika se enigste publieke vakansiedag wat nog nie in 'n volslae klug en sirkus verval het nie. Jeugdag, werkersdag, versoeningsdag, vrouedag, menseregtedag ... iets sit nie lekker by die vieringe van sulke dae nie, want ons het nie vee

Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2022

Anna M Jonker 2022-09-14 Wil ook graag deelneem in die volwasse kategorie.

Persverklaring: Ons wil onnies in die Oos-Kaap help om leerders aan die skryf te kry!

Wilma Olivier 2022-09-14 Ek sal dit graag wil bywoon, dankie. Ek is van HS Paul Sauer op Kareedouw.

The doomed Warsaw airlift: South Africa’s finest hour

kla-kous 2022-09-14 Thank you. Excellent account.

Kinderboeke, karakter en selfbeeld

Annatjie 2022-09-14 Dankie, Betsie, vir jou sinvolle artikel! Ek sekondeer heelhartig jou siening! Ek hoop dit maak ouers se oë oop!

Pasverskyn: Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen – Graad 8 Huistaal, saamgestel deur Martlie Jordaan

Naomi Meyer 2022-09-14 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die uitgewersbladsy waar nog besonderhede oor die boek verskaf word: https://www.nb.co.za/en/view-book?id=9781776072095. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

Skoenlapper deur Irma Venter – ’n bedrewe en onderhoudende spel met die leser

Naomi Meyer 2022-09-14 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet wat spesifiek toegespits is op vraestelle vir leerders in graad 12: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad12. Blaai gerus hierdeur en klik telkens op die skakels om die vraeste

Van wanne af is dignity net ’n paper right, Uncle?

Marie Ashpole 2022-09-13 As daar net ingenieurs in elk van die 200 munisipaliteite wat geen ingenieur in diens het nie, aanstel, sal dit al beter gaan. Slegs ingenieurs kan water, sanitasie, paaie, ens. lewer. Al die politieke beloftes kan alleenlik deur ingenieurs beplan, gebou

Lara se pienk mandjie

Jeanne Grobler 2022-09-13 Ek was Barend se Boil-onderwyser. Ek het sy verhaal so geniet en kan nie wag vir die opvolgepisode nie. Dit is so wonderlik dat talentvolle jongmense nog onderwysers word ...

Skoenlapper deur Irma Venter – ’n bedrewe en onderhoudende spel met die leser

Marié Delport 2022-09-13 Kan ek asseblief vrae en antwoorde kry vir my matriekleerders?

Pasverskyn: Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen – Graad 8 Huistaal, saamgestel deur Martlie Jordaan

Dalene 2022-09-12 Wat is die prys van die Afrikaanse boek vir Gr 8's, asseblief.

Geld kan nie als koop nie

Willem 2022-09-12 Wow Stefaans. Dis uitstekend geskryf! Hierdie klink soos fiksie, maar die detail sê vir my dat dit dalk nie fiksie is nie? Dit is ’n interessante, aangrypende, skokkende verhaal. Indien jy nog sulkes het sal ek graag lees? Sterkte en seënwense vir

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

Shadenay 2022-09-12 Die vraestel help my baie. En dit is goed.

Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2022

Julie Daniels 2022-09-12 Ek wil graag in die volwasse kategorie deelneem. Baie dankie, Julie

Die inspirerende onnie agter Kakamas se tienertoneelprestasies

George Henry Hayes 1967 2022-09-12 Pragtig, Barnie. Hou HMO se naam hoog!

Bargain Books competition: You could win a thrilling debut!

Letitia Goedschalk 2022-09-12 Nora Murphy

My woestyn

Riaan Minnaar 2022-09-11 Die heel beste, met oorgawe! Dankie!

Die inspirerende onnie agter Kakamas se tienertoneelprestasies

Joan Kruger 2022-09-11 As oudleerling van die HMO, haal ek my hoed vir julle af. Watter inspirasie is dit nie om te sien waartoe 'n klein skool in staat is nie.

Miniseminaar: Antjie Somers, ons oudste gender-bender

Mary Sadler 2022-09-11 Tog wonder ek: word hedendaagse jong kinders regtig nog bang gemaak met Antjie Somers en diesulkes? En moet ons gendernonkorformisme by hulle inprent? Elkeen voed sy kinders op na sy eie geloof en waardes, en soos die oues sing, so piep die jonges.

Voorouer. Pelgrim. Berg. deur Ingrid Winterbach: ’n resensie

Ronelle Loots 2022-09-11 'n Boek om ervaar te word. Een van die grootstes en mooistes in my taal. Ek wonder hoekom die resensente so behep met struktuur is?
Top