Petro Gordon2022-09-11Goeiedag
Ek sal baie graag die kursus wil doen, maar kan ongelukkig nie klasse kan bywoon nie. Sal daar op en of ander stadium aanlyn klasse aangebied word, of dmv afstandonderrig?
Monica Hammes2022-09-09Dis 'n heerlike inspirerende storie!
Julle kan gerus ook oorweeg om deel te neem aan die jaarlikse Shakespeare-skoletoneelfees. Ek het onlangs een van die aande in Kaapstad bygewoon - 'n geleentheid vol "magic". Een van die skole by daardie geleentheid w
JD McLachlan2022-09-09Ek wonder darem of me. Wyngaard gelyk het met haar siening van AfriForum se vermeende doelwitte.
Sy sê ook: "Om die liedjie algeheel te verban, sou beteken dat voormalige vryheidsvegters wat nostalgies om die kampvuur sit en terugdink aan hul stryd ten
Anna Muller2022-09-09Ek het vir Barend Wiskunde gegee. Het die verhaal só geniet; kon nie ophou lees nadat ek begin het nie. Nie geweet die man het nog ’n talent nie.
Jan Burger2022-09-09As die onderwys vol Barnie's was, het die plattelandse skole gedy en nie so geveg teen die groot skole wat hulle talentvolle kinders weglok nie, het ouers bly glo in die waarde van plattelandse skole, het veel meer jongmense die lewe ingegaan met die inte
Andries van der Walt2022-09-08Sal sy in dieselfde asem genoem word as koningin Victoria? En sal haar rol as hoof van die Britse koninkryk en die Gemenebes ook gelyk gestel word aan die invloed van die Victoriaanse tydperk?
Mens sal nou wag en sien hoe die Britse monargie daarna gaa
Marie Jacobs2022-09-08Dankie vir die inligting.
Só jammer ek kon dit nie in 2022 bywoon nie. Ek het te laat verneem van haar konsert in Port Elizabeth - ek sou dit graag bygewoon het. Ongelukkig het ek glad nie geweet daarvan nie. Ek het haar geken toe sy 'n jong student in
Ansie Coetzee2022-09-08As oud-tienertoneelregisseuse van 22 jaar onthou ek dié skool se puik werk op die planke.
Veels geluk, Barnie, en jou oulike talentvolle en toegewyde leerlinge. Sonder jou inspirasie sou al die sterskietery nie kon gebeur nie.
Johan Els2022-09-08Ai Barnie, ons is so trots op jou. As deel van HMO se oud-onderwyserskorps is ons trots en dankbaar dat jy die fakkel aangevat het en met passie dra. Doen so voort. Hier ver van die Groot Rivier bly ons op hoogte van julle prestasies en is ons heelhartig
Bets2022-09-08Dankie vir uitstekende kommentaar. As ons fliekmakers tog net sal leer hieruit. Dis die hoofrede waarom ek langtand kou aan Afrikaanse produksies; sal na laaaang oorweging na een kyk.
Naomi Meyer2022-09-07Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks waar al LitNet se vraestelle bymekaar gesorteer is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gra
Suzi2022-09-07Daar is 'n aantal kortfilms wat uitstekend is. Daar is ook 'n aantal warin naaktonele voorkom, oor die algemeen kunstig gedoen. Kyk na o.a. na Die Invloed, Oorgang, Meisies wat Fluit, Haatklop, ensomeer.
Janine Oosthuizen2022-09-07Estelle, nog ‘n hoofstuk vou oop van jou lewensverhaal en ek leer jou elke keer bietjie beter ken. Jy het ‘n besonderse gawe met woorde wat ‘n storie so treffend kan vertel. Kan nie wag vir die volgende hoofstuk nie.
Co2022-09-07Sjoe Estelle, ek het dit so geniet om dit te lees. Hoe pragtig, liefdevol en met baie deernis laat jy ons toe om in jou hart te kyk. Hoe mooi del en wys jy hoe om waar te neem, om regtig te sien, te hoor en te luister. Jy is 'n diep mens, 'n wyse vrou. Jy
Barend van der Merwe2022-09-07Meeste semi-geletterde mense weet van KwaSizabantu sending danksy die dokumentêre program van News24 en Erika Bornman se aktivisme.
Ongelukkig stel mense meer belang oor of hulle watertjies genoeg sink en magnesium in het as in die kinders daar op die
Una2022-09-06Estelle, hierdie is weer eens vir my 'n pragtige en spesiale "onthou-sessie" gewees saam met al jou lewenservarings. Welgedaan, my laerskoolmaatjie. Lekker om jou op hierdie manier (ná sowat 50 lange jare) wat ons mekaar nooit weer gesien het nie - weer
Hoffi2022-09-06Uitstekende resensie! Dis al.
Ok wag, daar's meer.
Ek sal probeer om my in te hou.
As iemand wat in die filmbedryf te werke is (produksie, regie, skrywer) het ek net ’n paar minute nodig gehad om die hele spul se nommer te vind, en die tellie af t