Kommentaar
Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde
Naomi Meyer 2022-08-29 Hallo! Hier is inligting oor die digter van Raka, NP van Wyk Louw: https://www.litnet.co.za/np-van-wyk-louw-1906-1970/. Hier is ook 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is i
Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal
Naomi Meyer 2022-08-29 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik op die skakels om die vr
Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Naomi Meyer 2022-08-29 Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is ons indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Persoonlike en algemene voorstel vir taalvoorbereidin
Persverklaring: Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022
Ria Greaves 2022-08-29 Sal ook graag wil bywoon. Het meer inligting nodig oor ķoste van verblyf en koste van lesings. Groete, Ria Greaves
Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal
Cayla 2022-08-29 Ek het 'n Chemie-vraestel nodig vir kwartaal 3/4.
Elders gesien: Hierdie is ’n ode aan alle goeie Samaritane
Callie 2022-08-28 Dis so goed om goeie stories in 'n stukkende wêreld te vertel. Dankie daarvoor. Die Here leef in mense wat tyd maak vir ander, soos Samaritane!
Die publikasie van Afrikaanse kinder- en jeugboeke in die 21ste eeu
Leone 2022-08-28 Dankie vir die vrae, Johan - sal dit moet opvolg!
Die feite, flaters en hoop rondom menopousale vet, dieet en oefening
Elsabé Welman 2022-08-28 Dankie hiervoor. Baie insiggewend.
’n Pa se gene en keuses
Cora de Wet 2022-08-28 Estelle, dis so 'n eerlike, opregte verhaal van 'n gevoelsmens wie se belewenisse 'n ekstra dimensie bied aan verhoudings en omgang met haar. Hoe seer dit ook al was, het dit jou gevorm om so spesiaal te wees vir ander. Laat my dink aan die spreuk: uit di
LitNet: Skoonskip!
Chris Botha 2022-08-27 Dit wil net vir my voorkom of die enigste wyse waarop fluitjieblasers in Suid-Afrika beskerming gaan geniet, is om onreelmatighede annoniem te rapporteer.
Dogters van Sion
Hein 2022-08-27 Hi. Ek gaan binnekort op straat op eindig. Het Dogter van Sion dalk nog plek vir 'n enkel man? Ek is 33 jaar oud en als verloor. Ek wil nie graag op die strate beland nie, dis baie gevaarlik.
Die publikasie van Afrikaanse kinder- en jeugboeke in die 21ste eeu
Ansie Malherbe 2022-08-27 Dit was nou baie interessant!
Historiese relevansie en betekenisvolheid
Charl Cilliers 2022-08-26 Soos altyd, is die skrywer se artikel baie interessant! Soos hy egter erken, is onderwerpe net relevant vir spesifieke groepe lesers en moet dit ook tog implikasies vir alledaagse praktyk inhou!
Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers: ’n resensie
Henry Vries 2022-08-26 Ek sien uit daarna om deur middel van hierdie boek genesing te kry. Dankie.
’n Pa se gene en keuses
Co 2022-08-26 Liewe Estelle, en toe verdwyn al my kommentaar die ruimte in; weg is dit, sonder om dit te kon stuur. Dankie dat jy bereid was om jou lewensverhaal te deel, en vir die manier hoe jy dit verwoord het. Vrede vir jou, vriendin.
Die Grondwet, nie kansellering nie, omsoom die openbare gesprek
Jaco van Zyl 2022-08-26 Net omdat iemand geaffronteerd voel maak dit nie waar nie. En vir my het Judith Butler so min gesag soos die Bybel. "Injurious speech" is 'n troefkaart wat tjankboelies met graagte kan speel om hul sin te kry. Soos sommige tjankboelies hier hul sin gekry
Oordeelsdag: die gevolge van sonde #79
Jacobus Swart 2022-08-26 Sterk! 'n Vraag: Wie is die "hy" wat ons teëkom in reël 5 en verder?
Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde
Minette Vollgraaff 2022-08-26 Op soek na vrae en antwoordstelle vir Raka.
Review vannie Arabies-Afrikaans Workshop met die Afrikaanse Taalmuseum
Theodorus du Plessis 2022-08-26 Laat my met heimweë terugding aan Achamt Davids se baanbrekerswerk op die terrein.
Hoe om ’n boekresensie te skryf
Salomi Louw 2022-08-26 'n Paar opmerkings oor die resensering van artikels of hoofstukke in 'n publikasie onder 'n redakteur se naam het spesiale aandag nodig. Moet feite- en tikfoute voor die deur van die redakteur of die spesifieke skrywer gerig word?
Persverklaring: Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022
Johan Kotze 2022-08-26 Ek sal dit graag wil bywoon. Was al voorheen daar.
Hoerkind deur Herman Lategan: ’n onderhoud met die skrywer
Dirk Lategan 2022-08-26 Ek is so bly vir Herman, nooit geweet daar bestaan so iemand nie. Laat dink my aan myself. Afrikaans het meer sulke mense en skrywers nodig.
Die publikasie van Afrikaanse kinder- en jeugboeke in die 21ste eeu
Corlietha Swart 2022-08-26 Insiggewend, dankie!
’n Pa se gene en keuses
Christa van Staden 2022-08-26 Liewe Estelle, as daar een ding is wat jy nie is nie, dan is dit onsigbaar. Nie vir die studente wat in jou klasse gesit het nie, nie vir ons wat ons navorsing aan jou toevertrou om beoordeel te word nie, nie vir jou kinders nie. Daarom geniet ek die besk
Mooi Annie – die spieël in my raaisel
Femke Hamming 2022-08-26 So lekker lees. Geniet die gebruik van Afrikaans wat so weg is.
’n Pa se gene en keuses
Rozelle 2022-08-25 Ek lees soveel dinge ráák in hierdie skryfstuk/deelstuk en mag ek sê, ek "sien"... myself deur die woorde en emosies wandel in 'n plek wat vir my pynlik bekend klink.
’n Pa se gene en keuses
Una 2022-08-25 Estelle, dis weereens lieflike dog hartseer onthoutye, nè ... Mag jou hart verder aan net vreugde en blydskap ervaar, my laerskoolmaatjie. Jy verdien dit - só baie.
Elon Musk: Risking it all deur Michael Vlismas: ’n resensie deur Arrie Rossouw
Arrie 2022-08-25 Dankie, Joan.
When we want success for ourselves, we must want success for others
Rabia Parker 2022-08-25 Enjoyed this read, thanks for always sharing such inspiring stories about our community.
Die publikasie van Afrikaanse kinder- en jeugboeke in die 21ste eeu
Johan Coetzee 2022-08-25 Insiggewende artikel. Waar en hoe word die lees en aankoop van kinderboeke bevorder? Boekwinkels? (is dit die toekoms?) Sosiale media? Biblioteke? Aanlyn? Is dit goed genoeg? Luister kinders nog na RSG se aandvoorlesings? Ander radiostasies? Ander media?
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Barend van der Merwe 2022-08-25 Ek neem aan die owerhede het vir Jesus aan 'n straf onderwerp. Die ou wat later die storie opgeteken het, wou skynbaar die Roomse owerhede se aandeel probeer onderspeel. Dit het gebeur omdat die breuk tussen die Jesus-beweging en die aanhangers van die Ju
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Barend van der Merwe 2022-08-25 Wie is 'die Jode'? Dit is so goed soos om te se 'die Afrikaners' of 'die Boere'. Dit kan enige iets beteken.
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
(dr) Louis Louw 2022-08-25 Sal graag MEER BEK AS BINNEGOED wil bestel.
Elders gesien: Hierdie is ’n ode aan alle goeie Samaritane
Danie 2022-08-25 So toets God ons baie kere of ons wel 'n helpende hand na mekaar sal uitreik, soos Hy wil hê ons moet doen. God praat soms met ons deur hawelose mense ook, en wat maak ons? Ons minag hulle, instede om 'n oor te hê en net te luister of te bid vir daardie
Elon Musk: Risking it all deur Michael Vlismas: ’n resensie deur Arrie Rossouw
Joan Hambidge 2022-08-24 Dankie, Arrie Rossouw. Wat 'n kundige, belangrike resensie waarin jy al die belangrike kwessies aanstip. Die 'rare verskynsel' inderdaad, maar eweneens 'n persoon(likheid) wat ons laat nadink oor die toekoms.
