
Prent: HOerwin56, https://pixabay.com/photos/gloves-wool-warm-winter-finger-3885830/ om
Wat het vyf vingers, maar is nie lewendig nie? Eugene van der Westhuizen se Afrikaans Huistaal-vraestel gaan jou dalk nie help om die raaisel op te los nie, maar as jy in graad 5 is, kan dit jou wel help om jou probleme met Afrikaans op te klaar.
Klik hier om die vraestel en memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 5, intermediêre fase)


Kommentaar
Asb
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om die vraestelle te vind waarna jy op soek is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Stuur asb vir my die volgende Wiskunde- en Afrikaans Huistaal-vraestelle.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons stuur nie vraestelle vir lesers nie, maar dis moontlik om dit self van LitNet af te laai. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om die vraestelle te vind waarna jy op soek is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag. Ek is op soek na eksamenvraestelle en toetse (Sosiale Wetenskappe), graad 5, kwaartaal 1.
Hallo! Hier is die skakel van LitNet se indeks van vraestelle wat direk na die graad 5-inhoud lei: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Blaai gerus daardeur om te sien watter inhoud hier beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Stuur asb vir my graad 5 Afrikaanse November-vraestelle.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Hoop jy vind waarna jy op soek is. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiemiddag. Sal julle asb vir my voorbeelde stuur van Engels graad 5-vraestelle met antwoorde.
Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestel en/of memorandum gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dit gerus vir selfstudie. Indien die vraestelle waarna jy op soek is nie op LitNet verskyn nie, is jy welkom om enige van die ander vraestelle vir eksamenvoorbereiding te gebruik. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Geskiedenis.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder