Kommentaar
Persverklaring: Teksidees weer vanjaar “te koop” by vanjaar se Teksmark
Nico 2022-08-18 Wat 'n wonderlike geleentheid vir die vyf jong skrywers om hul idees vir tekste met die bedryf te te kan deel. Alle voorspoed aan al vyf van julle - mag julle die vrugte pluk van jul harde werk op Somerset-Oos!
Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – vraestel en memo
Yolanda Damane 2022-08-18 Ek moet die antwoord kry.
Elders gesien: Hulde aan Piet Egbert Westra
Joan Hambidge 2022-08-18 Dankie Wium. 'n Besondere huldeblyk aan hierdie uitsonderlike mens. 'n Besondere kulturele bydrae wat gehuldig word hier. Op verskillende fronte.
Die aandrang op slegs Engelse onderrig op universiteit is selfvernietigend
Andries van der Walt 2022-08-18 By die lees van die artikel het ek onthou wat ek gelees het oor die “English Now Movement” in Amerika. Wat my veral opval oor die aandrang op die gebruik van Engels, is in watter mate dit ooreenstem met dit wat die “English Now Movement” as oogmer
Salman Rushdie-aanval: watter reg is eintlik onder beleg?
Leon Retief 2022-08-18 Mich, ek veralgemeen nie, maar wanneer enige fanatikus geweld pleeg omdat hy/sy geaffronteer voel, is dit onaanvaarbaar. Om jou bek te hou uit vrees vir belediging is sensuur – en wat meer is, dis selfsensuur. Dit plaas ’n fatwa op vryheid van spraak.
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
F C 2022-08-18 Beste Angus Jy skryf: “Jy beweer wat belangrik is, is wat die mense van Jesus van die volk waaruit hy gebore is, van hom gedink het. Ek kan jou verseker hulle het nie veel van hom gedink nie; hulle het hom dan gekruisig. Dit kan ook nie anders met iema
Alba Bouwer (1920–2010)
Wilma Venter 2022-08-18 Middag, ek is op soek na die gedig van Alba Bouer - "Vir 'n seuntjie".
Salman Rushdie-aanval: watter reg is eintlik onder beleg?
Mich 2022-08-18 Leon, hoe sal ons nou weet waartoe mense in staat is? Daar skuil egter nie ’n kindermolesteerder in elke Katolieke priester nie. Daar skuil nie ’n terroris in elke Moslem nie. Daar skuil nie ’n uitbuiter of mensehandelaar in elke pastoor nie. Kom o
Salman Rushdie-aanval: watter reg is eintlik onder beleg?
Leon Retief 2022-08-18 Mich, so jy reken die aanvaller sou Rushdie steeds probeer vermoor het, selfs as die Satanic Verses oor iets anders gehandel het? Vryheid van spraak beteken dat mens die reg het om goed kwyt te raak wat ander affronteer en omgekeerd. Dis iets wat gelowige
Halfpad hol deur Amos van der Westhuizen: ’n resensie
Barend van der Merwe 2022-08-18 Baie dankie, Jean. Lyk na 'n boek wat ek sal geniet.
Van aktiwiteit na radikale passiwiteit: die ontplooiing van etiese agentskap in Levinas
Breyten Breytenbach 2022-08-18 Skitterend! Skitterende Absoluut!
Salman Rushdie-aanval: watter reg is eintlik onder beleg?
Mich 2022-08-18 Ek stem 100 % saam met Bettina se siening en skrywe (En ek is wit en 'n Christen). Dalk moet ons almal meer verdraagsaam wees teenoor ander kulture en gelowe. As ons dan so vas glo in wat en in Wie ons glo (en aanbid), dan hoef ons mos nie so bedreig te
Book review: Hoerkind by Herman Lategan is "a rare privilege"
Johan van rooyen 2022-08-17 Uitstekende boek. Die resensie gee alle eer aan die boek. Hoop om meer uit Herman se pen te kan lees.
Salman Rushdie-aanval: watter reg is eintlik onder beleg?
Jan de Bruin 2022-08-17 Absoluut Leon. 'n Fatwa is uitgevaardig en miljoene ekstremistiese Moslems wil steeds die wonderlike skrywer Salman Rushdie doodmaak. Hulle is so gebreinspoel en ja, dan kos dit 'n lone wolf wat dit op sy edele skouers neem om uit te voer. Daar bestaa
Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers
Naomi Meyer 2022-08-17 Hallo Marcelle, met betrekking tot jou navraag: 'n reaksie van LitNet se kant af. Johannes de Villiers se boeke word deur NB-Uitgewers uitgegee en hier is 'n skakel na die jongste boek: https://www.nb.co.za/af/view-book?id=9780624093428. Besoek gerus NB-U
Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
Naomi Meyer 2022-08-17 Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien of daar vraestelle by graad 3 is om te help en klik telke
Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers
Marcelle Papavarnavas 2022-08-17 Goeiedag Johannes, is jou boeke ook op 'n godsdienstige toon en in Engels beskikbaar? Ek het laat ingeskakel op radio RSG maar ek neem aan jy het op Amore se program gepraat. Ek wil graag boeke koop vir my kinders (Engels weergawes). Ek kom greeld af Ste
LitNet-slypskool Om te skryf
Marisa Japp 2022-08-17 Klink na 'n fantastiese kompetisie. Skryf graag in.
Mooi Annie – die spieël in my raaisel
Johannes Slabbert 2022-08-17 Dit voel vir my net al hoe moeiliker om reg te laat geskied met kommentaar op jou bydraes hier op LitNet. Jou vorige bydrae oor jou ongelooflike onderwysloopbaan met jou ongekende onselfsugtige opofferings, kreatiwiteit en diepgaande akademiese uitnemendh
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Angus 2022-08-17 Beste FC, Wys die feite uit en sê waarom jy dit as verdraaid beskou. Wees net logies, asseblief.
Afvlerkmens: ’n onderhoud met Grant Jefthas
Anelene Schoonees 2022-08-17 Ek het na 'n onderhoud met Grant gekyk op die Woordfeeskanaal. Ek is aangenaam verras met hom. Dankie, Kabous, hiervoor. Welgedaan aan jul albei! Ek gaan beslis uitkyk vir Grant se digbundels.
Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
Ingrid Wagenaar 2022-08-16 Ek stel belang in graad 3-gesyferdheid asseblief.
Book review: Hoerkind by Herman Lategan is "a rare privilege"
Cobus Bester 2022-08-16 Puik resensie. Puik boek. Herman Lategan verdien elke pluimpie.
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
F C 2022-08-16 Beste Angus, Heel eenvoudig – moenie feite verdraai nie.
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Raed-na-Gael 2022-08-16 Angus, Jy vra so mooi. So nog een laaste kommentaartjie. Dis Barrow – nie soos jy dit het nie. Die aanhaling is 'n algemeen geldige stelling, ’n grondwaarheid in die wetenskapsmilieu, dus binne konteks van wat bespreek word. Dis ’n lekker boe
LitNet: Om te skryf
Dale Penderis 2022-08-16 Baie dankie vir hierdie wonderlike geleentheid. Ek het sopas my verhaal ingestuur.
LitNet-slypskool Om te skryf
Karen Cronje Carstens 2022-08-16 Dankie. Wil ook graag die maksimum aantal woorde weet.
Salman Rushdie-aanval: watter reg is eintlik onder beleg?
Leon Retief 2022-08-16 Wat Wyngaard ons probeer wysmaak is die volgende: as The Satanic Verses oor byvoorbeeld die Christendom gehandel het, sou dieselfde persoon die skrywer aangeval het. Verwag sy dat ons haar moet glo?
LitNet Akademies Weerdink: Die mens is sy liggaam – ’n semi-outobiografiese herwaardering van Johan Degenaar se filosofiese mensbeskouing
Barend van der Merwe 2022-08-16 Constant van Graan, godsdiens wil ditself graag en gedurig beroep op moraliteit. Ek sien nie die verband nie. ’n Mens is nie meer of minder moreel op grond van wat die persoon se opinie is van God, lewe na die dood ens. ens. nie. Die lewe is voorts ook
LitNet Akademies Weerdink: Die mens is sy liggaam – ’n semi-outobiografiese herwaardering van Johan Degenaar se filosofiese mensbeskouing
Ben du Toit 2022-08-16 Uitstekende artikel. Vir my het ’n artikel soos hierdie amper ’n effek van skok – dat sulke fundamentele inligting (beskouing) oor menswees alreeds so lank gelede in ons Suid-Afrikaanse geledere beskikbaar was. Terselfdertyd is dit ook so gerusstell
Die "armoede" van ’n ryk taal
Andries van der Walt 2022-08-15 Ek het Afrikaans grootgeword. En ook daarmee oud geword. Ek vind dit erg ontstellend dat ons steeds na al die jare so negatief skryf en dink oor ons taal. Afrikaans is nie net die taal van die sogenaamde onderdrukkers nie. Die ontwikkelingsgeskiedenis
’n Sprokie en ’n boek vir ’n hartskombuis (en ’n resep vir Karen se Repelsteeltjies)
wouter gildenhuys 2022-08-15 Jy sê jy vrek oor kookboeke. Miskien kan jy my help: ek soek ’n kookboek wat die 4 susters van die ma se resepte gemaak het. Onder andere was dit op 29 Mei 2022 op TV.
LitNet Akademies Weerdink: Die mens is sy liggaam – ’n semi-outobiografiese herwaardering van Johan Degenaar se filosofiese mensbeskouing
Johann Brits 2022-08-15 Besondere insig.
