Marie Louise Kriel2022-08-31Ek is gekant teen die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg soos dit tans voorgelê is, en ondersteun PASA se voorgestelde stappe.
Denis Drennan2022-08-31To allow us to read the inner words that we take form in this testimony, is like being privileged to hike together in the great outdoors. To watch together and share a sacred perspective. How well you sculpted each word to help us think of our own journey
Suzi2022-08-31Briljante movie. Na aanleiding van die publisiteit wat die naaktonele in hierdie film en in Desert Rose in die media ontvang het, net die volgende: Dit is sinvol en dra by tot die "verhaal" in die produksie. Naaktheid was nog nooit 'n probleem nie en regi
Joan Hambidge2022-08-30Reinhardt Fourie slaan die spyker op syn kop. Jou lewe is nooit nie die norm of standaard nie en dit is hierom belangrik om jong lesers aan ander kulture en lewenswyses bloot te stel. Barrie Hough se tekste het 'n belangrike impak gehad en 'n standaard ge
Menán van Heerden2022-08-30Goeiedag! LitNet het ’n versameling dramatekste (insluitend teatertekste, radiodramas en kabarettekste) in die LitNet-spens: https://www.litnet.co.za/litnet-spens/.
Groete, die LitNet-redaksie
Naomi Meyer2022-08-29Goeiedag! LitNet het onlangs die volgende artikel oor die Afrikaans-navorsingstake geplaas: https://www.litnet.co.za/die-literere-navorsingstaak-vir-afrikaans-huistaal-graad-4-9/. Hier word bronne aangedui waar jy kan soek na inligting oor skrywers. Ons h
Izak de Vries2022-08-29Beste Ria. Die finale koste vir die fees sal binnekort gebubliseer word. Intussen sou jy die onderskeie verblyfruimtes kon nader vir kwotasies - die detail is in die perverklaring vervat. Dankie vir die navraag.
Naomi Meyer2022-08-29Hallo! Hier is inligting oor die digter van Raka, NP van Wyk Louw: https://www.litnet.co.za/np-van-wyk-louw-1906-1970/. Hier is ook 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is i
Naomi Meyer2022-08-29Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik op die skakels om die vr
Naomi Meyer2022-08-29Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is ons indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Persoonlike en algemene voorstel vir taalvoorbereidin
Callie2022-08-28Dis so goed om goeie stories in 'n stukkende wêreld te vertel. Dankie daarvoor.
Die Here leef in mense wat tyd maak vir ander, soos Samaritane!
Cora de Wet2022-08-28Estelle, dis so 'n eerlike, opregte verhaal van 'n gevoelsmens wie se belewenisse 'n ekstra dimensie bied aan verhoudings en omgang met haar. Hoe seer dit ook al was, het dit jou gevorm om so spesiaal te wees vir ander. Laat my dink aan die spreuk: uit di
Chris Botha2022-08-27Dit wil net vir my voorkom of die enigste wyse waarop fluitjieblasers in Suid-Afrika beskerming gaan geniet, is om onreelmatighede annoniem te rapporteer.
Hein2022-08-27Hi. Ek gaan binnekort op straat op eindig. Het Dogter van Sion dalk nog plek vir 'n enkel man? Ek is 33 jaar oud en als verloor. Ek wil nie graag op die strate beland nie, dis baie gevaarlik.
Charl Cilliers2022-08-26Soos altyd, is die skrywer se artikel baie interessant! Soos hy egter erken, is onderwerpe net relevant vir spesifieke groepe lesers en moet dit ook tog implikasies vir alledaagse praktyk inhou!
Co2022-08-26Liewe Estelle, en toe verdwyn al my kommentaar die ruimte in; weg is dit, sonder om dit te kon stuur.
Dankie dat jy bereid was om jou lewensverhaal te deel, en vir die manier hoe jy dit verwoord het. Vrede vir jou, vriendin.
Jaco van Zyl2022-08-26Net omdat iemand geaffronteerd voel maak dit nie waar nie. En vir my het Judith Butler so min gesag soos die Bybel. "Injurious speech" is 'n troefkaart wat tjankboelies met graagte kan speel om hul sin te kry. Soos sommige tjankboelies hier hul sin gekry
Salomi Louw2022-08-26'n Paar opmerkings oor die resensering van artikels of hoofstukke in 'n publikasie onder 'n redakteur se naam het spesiale aandag nodig. Moet feite- en tikfoute voor die deur van die redakteur of die spesifieke skrywer gerig word?
Dirk Lategan2022-08-26Ek is so bly vir Herman, nooit geweet daar bestaan so iemand nie. Laat dink my aan myself. Afrikaans het meer sulke mense en skrywers nodig.