Dries Wiese2022-07-21As AB-lid vir byna 40 jaar het ek opregte waardering vir Prof. Stals se navorsing en bevestig ek dat dit soverre my kennis, deelname en meelewing alle feite 'n getroue weergawe is. Die AB het deurgaans vir 104 jaar met toewyding en edele bedoelings die Af
Barend Van der Merwe2022-07-21Ek is glad nie verbaas dat die boek nie oral beskikbaar is nie. Daar is mos 'n man bo die wolke. 'n Man ja, sê hulle. Hy woon daar in die rigting van waar daai teleskoop nou onlangs daai foto's van gestuur het. En menige mens maak dit hulle voltydse werk
Hester Van der Vyver2022-07-21Goeiedag
Ek en my man is binne gemeenskap van goedere getroud en hy wil skei. Daar is 'n derde persoon betrokke, maar ek sukkel om bewyse te kry en ek is 'n huisvrou. Daar is skuld op my naam en hy weier om dit te betaal, maar ek het geen inkomste nie. W
Naomi Meyer2022-07-21Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat oefenvraestelle wat jou graad 9-kind kan help om vir sy toetse en eksamens voor te berei. Volg hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Dit lei jou direk na di
Ian2022-07-20'n Diepe en ware gedig wat so waardevol is vir die hele familie. Net soos Oupa kan jy met woorde die ware emosies na vore bring. Dankie, Michelle. Jy mag maar pen op papier plaas en doen dit gerus meer.
Ian (een van die kinders)
David Willers2022-07-20What a lovely piece of writing. Congratulations. After 40 years abroad I can still smell the tang of the sea and feel that icy ocean on my feet. You have a real gift.
Nelis Engelbrecht2022-07-20Hi julle, ons het nuwe details waar julle die boeke kan bestel:
Boekbestellings - gertsarrisam@gmail.com; Whatsapp-bestellings - 081 459 0905.
Maryke Roberts2022-07-19"Evita Bezuidenhout, still regarded as the most famous white woman in South Africa, was born Evangelie Poggenpoel of humble Boer origins in the dusty Orange Free State town of Bethlehem on 28th September 1935." Dis so uit die perd se bek op haar eie webwe
Bernhard Scheffler2022-07-19Amerika en Swede word albei ver oortref deur Ysland, wat egter ’n minimale koolstof-spoor het – sy elektrisiteit kom 99.98% uit hernubare hidro-, geotermiese en windkrag. Ook Swede se krag kom grootliks uit skoon hidro- en kernkrag.
So Amerika en C
Koos Holtzhausen2022-07-19Ek moet die VSA om verskoning vra. As gevolg van ’n vingerglips van my word hulle W/kapita verkeerdelik aangedui as 6701, ipv 3453,975831 (afgerond 3454) W/kapita.
Hulle is dus in die tweede posisie en word dus oortref deur die Swede.
Jammer hiero
Usiris2022-07-19Ag tog, net nie nóg ’n kongres nie! Die vraag wat nooit geopper en beslissend beantwood word nie, is wat is die persentasie van Afrikaners wat in die oorlewing van Afrikaans belangstel? As dit nie die meerderheid is nie, dan is só ’n oorkoepelende o
Bernhard Scheffler2022-07-18’n Puik artikel met – soos sy voorganger – belangrike insigte in die noodsaak om al hoe meer op skoon, klimaatsvriendelike en deesdae hoogs bekostigbare hernubare energie (en energie-doeltreffendheid) te fokus.
Maar daar is enkele punte wat ma
Rob Caskie2022-07-18Magnificent review of clearly exquisite writing. All the more extraordinary given Jacques’ sight restrictions. I personally cannot wait to read it!
Raed-na-Gael2022-07-18Angus,
Huxley was 'n draadsitter. Kon enige kant toe spring maar tog -
"What are Huxley's views about religion? He was concerned about the future of society and opposed to organized religion. He was longing for answers and meaning, and he had begun to fo
Coen Basson2022-07-18Briljant, Hendie. Alles om te wen, is daar. Met al daai kreatiewe verbeelding, spanning, toptaal en kennis van die resep, kan die storie met die oop slot wat mens vermurwe, net 'n wenstorie wees. Ek is so bly oor hulle! Groetnis.
Sarie2022-07-18Jy kan boeke aanlyn koop by Graffiti Boeke.
Wil net byvoeg die Huppelreeks en Liewe Heksie-reekse is ook baie goed. Ou Kuifje en sy kaskenades lees ook lekker.
Francois Verster2022-07-18Ek dink, soos ek ook op Facebook opgemerk het, dat verskillende mense verskillende reaksies lewer omdat verskillende aspekte van die debat hulle raak of interesseer. Trompie was is steeds geen faktor in my lewe nie en in die omgewing waar ek gewoon het en
Estelle2022-07-18Lees gerus nog 'n siening hieroor: https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/menings/trompie-is-gn-heilige-koei-ons-sal-dit-met-nuwe-oe-moet-lees-20220717
Francois Verster2022-07-17"Dit is moeilik om met absolute oortuiging te sê die Trompie-boeke het hegemoniese manlikheid onder Suid-Afrikaanse, of eerder Afrikaanse mans wat aan die Grensoorlog deelgeneem het, gevestig en versterk." My eerste reaksie is om te skryf: "MfM." Maar ja
Deon Fourie2022-07-17Jou oupa Marthinus Christoffel Fourie, gebore 1883, is my oupagrootjie Gert Jacobus Fourie, gebore 1874. Hulle pa was Marthinus Christoffel Fourie, gebore 1836. Sy tweede vrou was 'n Ier, Dalton.
Deon Fourie2022-07-17Goeienaand, my oupa was ook Marthinus Christoffel Fourie. Gebore 1902 op George. Het vir vyf jaar genealogies navorsing gedoen oor my Fourie-voorsate. My oupa Marthinus Christoffel Fourie is vernoem na sy oupa, wie se name Marthinus Christoffel Botha Four