Kommentaar

US se Afrikaans en Nederlands-departement rig ope brief aan Akademie: Onthef Van Coller van sy pligte

Marinus Schoeman 2022-07-28 Prof Ilse Feinauer van die departement Afrikaans en Nederlands by die US is inderdaad ook onder-voorsitter van die Akademie, en as sodanig klaarblyklik deel van die drukgroep teen Prof Van Coller en die onbetaamlike haas om Van Coller se bedanking te aanv

Persverklaring: Hennie van Coller bedank as voorsitter van die SA Akademie se Letterkundekommissie

Waldemar Gouws 2022-07-28 "In certain Zen monasteries, it's a cardinal rule, if not the only serious enforced discipline, that when one monk calls out 'Hi!' to another monk, the latter must call back 'Hi!' without thinking." Salinger: "Raise high the Roof Beam, Carpenters."

Kragkapingskos: Jafels

Karen Hart 2022-07-28 Mich, baie dankie vir jou mooi woorde. Jy sal nooit weet hoeveel dit vir my beteken nie. Dankie.

Kragkapingskos: Jafels

Karen Hart 2022-07-28 Jan, boepensbroodjie is musiek vir my ore. Maar jafel het al so volksbesit geword. En eintlik, as jy mooi daaroor dink, is die klein kalant 'n regte jafel. Hy is onweerstaanbaar, maar gaan reguit heupe toe.

Hennie van Coller’s politicisation of children’s literature polemic

Karen de Wet 2022-07-28 Dear Darryl, thank you for taking the time to share your perspective. I prefer not to refer to any of our colleagues teaching Afrikaans in terms of any orientation, whether race, gender, mother tongue or age. You declare your involvement and experience in

SJ Naudé se toespraak by ontvangs van die Hertzogprys

Philip Cronjé 2022-07-28 Onderliggende probleem is dat ons nie lees nie. Lees net dit wat ons wil lees. Wil tog nie iets tegenkomen en lees wat my vooroordeeltroontjie net 'n bietje gaan versteur nie. Verstommend dat 'n pleidooi vir "gewone mense" so 'n ongewone reaksie kunnen on

Hennie van Coller’s politicisation of children’s literature polemic

Greta 2022-07-28 Net voor ek in 'n koma wou gaan van verveeldheid oor die gehareklowery rondom Van Coller se rubriek, kom ek op Darryl David se nugter kommentaar af. Ek's nou weer wakker.

USAN 2022 – ’n onderhoud met Samantha Miller

Johan Coetzee 2022-07-28 Hierdie is nou 'n sinvolle en konstruktiewe artikel ... Dankie, Naomi en Samantha.

Afrikaanse jeugboeke vandag: ’n perspektief deur NB-Uitgewers

Mary Sadler 2022-07-28 Ek steun veral die siening om jong skrywers aan te moedig. Ouer skrywers is te dikwels geneig om uit hul eie ervaring te put - en dit geld ook vir uitgewers en keurders.

Omstrede kwessies in voorgeskrewe jeugliteratuur: ’n onderhoud

CK 2022-07-28 Vos skryf asof daar vir onderwysers opsies is, en besef nie dat, in skole in SA, ontvang ons nie eers die leesboeke soos nodig nie. Ook is dit onrealisties om leerders in watte toe te draai deur hulle net die "happy endings" te laat lees. Hierdie "studi

US se Afrikaans en Nederlands-departement rig ope brief aan Akademie: Onthef Van Coller van sy pligte

Adriaan Oosthuizen 2022-07-28 Ek sal graag ook my stuiwer in die armbeurs wil gooi. Dis vir my pateties dat wat iemand sê gekoppel kan word aan die taal waarin hy dit sê. Die twee dinge is totaal onverwant.

When we want success for ourselves, we must want success for others

Moeshfiqah Ismail 2022-07-28 Well done, Zubayr Charles. I really enjoyed the realness of this article. Aunty Abieda Charles should be proud ❣️

Afrikaanse jeugboeke vandag: ’n perspektief deur NB-Uitgewers

Sulette Bruwer 2022-07-28 Die uitgewersperspektief is interessant, dankie vir hierdie artikel. Ek weet dat uitgewers soms ook bundels en boeke vir 'n klein mark uitgee, selfs al is dit teen 'n verlies. In hierdie lig 'n pleidooi: dink asseblief ook aan die tieners in die uithoeke

Op soek na handskrif vir snelskrif

Heleen 2022-07-28 Ek het 'n ou snelskrif-handboek, maar ek is op soek na die laaste een wat gedruk is. Was in '86 in matriek en sal bitter graag 'n handboek wil koop. Dink dit was pitman2000.

Sisulu and Socrates

Helize van Vuuren 2022-07-28 An exhilirating, refreshing read. Thank you. Give us more of this broader, humorous perspective. Most enlightening, whilst entertaining ...

Persverklaring: Hennie van Coller bedank as voorsitter van die SA Akademie se Letterkundekommissie

CJ Fourie 2022-07-28 “This fall I think you’re riding for — it’s a special kind of fall, a horrible kind. The man falling isn’t permitted to feel or hear himself hit bottom. He just keeps falling and falling. The whole arrangement’s designed for men who, at some t

Afrikaanse jeugboeke vandag: ’n perspektief deur PRH/LAPA Uitgewers

Jonathan Amid 2022-07-28 Hierdie is 'n stewige inleiding, baie dankie. Skryf asseblief ook 'n opvolg.

Afrikaanse jeugboeke vandag: ’n perspektief deur NB-Uitgewers

Jonathan Amid 2022-07-28 Jean, jy haal die woorde uit my mond.

Afrikaanse jeugboeke vandag: ’n perspektief deur NB-Uitgewers

Jean Meiring 2022-07-28 Michelle en Simone, julle't net begin met 'n interessante stuk, toe hou julle op ... Gaan asseblief verder; hierdie is 'n netjiese inleiding. Ons wil meer weet.

Afvlerkmens deur Grant Jefthas: ’n lesersindruk

Mientie Kroukamp 2022-07-28 Grant, met alles wat hoop is het jou afvlerk aangegroei en jy vlieg en een van die dae sweef jy …

Spiraal in spiraal – Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer, ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Francois Verster 2022-07-28 As antwoord op 'n vraag hierbo: Ria Winters het my (as Naspers-argivaris) in Februarie en nou weer in Julie gekontak oor inligtng rakende Schoeman. Sy werk aan 'n biografie van Schoeman.

Pasverskyn: Terugblik 2 – Nog 80 sketse van ons geskiedenis deur Fransjohan Pretorius

Naomi Meyer 2022-07-27 Hallo! Hier is 'n skakel na die graad 9-inhoud wat alles gratis op LitNet beskikbaar is. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9 Blaai gerus daardeur om te sien wat jy kan gebruik. Klik telkens op die skakels om te laai wat jy k

Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo

Naomi Meyer 2022-07-27 Hallo! Hier is 'n skakel na die graad 8-inhoud wat alles gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai gerus daardeur om te sien wat jy kan gebruik. Klik telkens op die skakels om te laai wat jy

US se Afrikaans en Nederlands-departement rig ope brief aan Akademie: Onthef Van Coller van sy pligte

Andries van der Walt 2022-07-27 Ag-ja. Tipies Afrikaner. Ons kan tog so lekker met mekaar baklei. Amper al 'n nasionale Afrikaner sport. Wat US se Afrikaans departement betref, wil ek amper op Engels sê: "So what". Ons ken tog almal US se standpunt teen Afrikaans. En uiteindelik is hie

Pasverskyn: Terugblik 2 – Nog 80 sketse van ons geskiedenis deur Fransjohan Pretorius

Stienie 2022-07-27 Geo en geskiedenis, graad 9-vraestelle, asb. Dankie!

Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo

Tanya 2022-07-27 Hi, ek soek Sosiale Wetenskappe vir graad 8, asb.

Van Coller – storm in ’n espressokoppietjie

Wannie Carstens 2022-07-27 Bettina, ek dink jy slaan die spyker op die kop. "Van Coller se artikel, op die oog af oor literatuur, het eintlik onbedoeld ’n belangrike ander gesprek oopgemaak, een oor wie gehoor word en wie mag kritiseer. Dis ook ’n belangrike les in hoe kritie

US se Afrikaans en Nederlands-departement rig ope brief aan Akademie: Onthef Van Coller van sy pligte

JD McLachlan 2022-07-27 Die verwaandheid van die US se Dept Afrikaans en Nederlands om aan 'n ander liggaam, die Akademie, te wil voorskryf wat hy moet doen en dit bowendien aan 'n dreigement te koppel, gaan die verstand te bowe. 'n Senior lid van die Dept Afrikaans en Nederland

Persverklaring: Hennie van Coller bedank as voorsitter van die SA Akademie se Letterkundekommissie

Ian Raper 2022-07-27 Die (aanvanklik Afrikaanse) Skrywersgilde en Afrikaanse Letterkundevereniging is destyds gestig om handelinge en beleid teen te staan wat die literatuur wil beheer.

Gesprek: Omstrede kwessies in Afrikaanse en Nederlandse jeugliteratuur

Mientie Kroukamp 2022-07-27 Erkenning aan diegene wat die gesprek begin. Invloed vorm en ontvorm, leef en saamleef is meer as 'n wonderwerk …

Gespierde Afrikaans

Jacobus Holtzhausen 2022-07-27 Gelykvormige driehoeke, uitruilbare begrippe, ens.

SêNet: Kommentaar van ’n nagraadse student van professor Van Coller

Sarie 2022-07-27 Pragtig gestel. Hoop daar kom 'n M-student vorentoe en skryf 'n verhandeling oor politiek in kinderliteratuur met verwysing na Afrikaanse kinderliteratuur.

PEN Afrikaans-persverklaring: oor die polemiek van "randfigure" in kinder- en jeugliteratuur

HENK Ling 2022-07-27 Doen aansoek dat Akademie Prof Coller nie verder vertrap nie. Julle aksies het sy doel gedien, dis volbring.

PEN Afrikaans-persverklaring: oor die polemiek van "randfigure" in kinder- en jeugliteratuur

Jan Yachs 2022-07-27 Die sentiment van die woke-beweging van Amerika is besig om stadig maar seker vir Suid-Afrikaners druppel vir druppel ingegee te word. Stadigaan word ons gebreinspoel met hulp van die media en die literatuur vir jong kinders en die jeug onder andere word

SêNet: Kommentaar van ’n nagraadse student van professor Van Coller

Bernard Odendaal 2022-07-26 Baie dankie, Sulette, vir dié blik wat jy verskaf op professor Van Coller as dosent en mens. So het ek, 21 jaar lank sy departementele kollega, hom ook ervaar: 'n uitdager van al te geykte en gemaklike beskouings. 'n Aanspoorder tot diepte-ondersoek en -

Uitnodiging: AfriKI – Kunsmatige Intelligensie en Afrikaanse poesië

Sakkie Jenner 2022-07-26 Ek is opgewonde om deel te neem om die volhoubaarheid van my moedertaal uit te bou.

Dit sou inderdaad skokkend wees: ’n analise van Hennie van Coller se ope brief aan SJ Naudé

Darryl " cheerleader of Van Coller" David 2022-07-26 Ek stem 100% saam met jou Heilna. Ek wou in my artikel praat oor "the intentional fallacy" - maar jy is heeltemal reg. Mens kan nie die intensies van 'n outeur agterhaal nie. (Hoop dis die regte woord.) Wat my oor al die kritiek oor Van Coller pla is die

Gespierde Afrikaans

Hanno Visagie 2022-07-26 Sinoniem vir "regenereer"?

Gespierde Afrikaans

Hanno Visagie 2022-07-26 Ekwivalent = gelykvormig.
Top