Kommentaar
When we want success for ourselves, we must want success for others
Shameem 2022-07-22 Well done Zubayr. This truly is an inspiring story and I thoroughly enjoyed reading it.
Lede van SA Akademie se Letterkundekommissie bedank oor Hennie van Coller se omstrede rubriek
Karen de Wet 2022-07-22 Hopelik sal die kundigheid en ervaring van spesifiek proff Crous en Visagie weer beskikbaar wees vir die Letterkundekommissie in 'n volgende termyn. Dat dit nodig is vir drie gerekende, gerespekteerde senior literatore om 'n beswaarskrif in te dien, dat
Lede van SA Akademie se Letterkundekommissie bedank oor Hennie van Coller se omstrede rubriek
Dewald Koen 2022-07-22 Dit ontstem my dat twee gesiene literatore, naamlik proff Crous (NMU) en Visagie (US), hulself genope gevoel het om uit die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Letterkundekommissie te bedank. Twee belangrike 'stemme' word hierdeur stilgemaak
Swerfjaar vir seniors: Op soek na ’n holte vir swerwersvoete
Marietha 2022-07-22 Waar gaan julle settle? Dis die vraag wat ek gedurig gevra word! Wel, ek weet nie wat is 'settle' nie; nog nooit in my bestaan geweet wat dit beteken nie. Ons het darem ons basisse in die Périgord Noir en Kaapstad, waartussen ons agter somers aanswerf, e
Swerfjaar vir seniors: Op soek na ’n holte vir swerwersvoete
MARITA VAN DER VYVER 2022-07-22 Ons is amper daar ...
Dolf van Niekerk (1929–2022)
Stefann van NIekerk 2022-07-22 Goeiedag Oom Dolf. Dit is Stefann, Jurie de jongste seun, en ek wil jou graag gelukwens met die prestasie en om in hierdie tyd sulke diep spore in die literêre wêreld te laat. Ek glo my pa sou jou huidige uitgawe verskriklik geniet het. Baie dankie v
Manie se Bosveld-baobab
Wilma du Plessis 2022-07-22 Wow! Met jou beskrywing en woorde het jy Manie se lewe en siekte so mooi opgesom. Baie dankie Michelle. Boabab-groete, Wilma (Manie se suster)
Omvattend en deeglik: ’n lesersindruk van ELP Stals se Die geskiedenis van Die Broederbond
Dries Wiese 2022-07-21 As AB-lid vir byna 40 jaar het ek opregte waardering vir Prof. Stals se navorsing en bevestig ek dat dit soverre my kennis, deelname en meelewing alle feite 'n getroue weergawe is. Die AB het deurgaans vir 104 jaar met toewyding en edele bedoelings die Af
Lesbies? Gewoon eietyds? ’n Lesersindruk van Kleur en karamel deur Analize Viljoen
Barend Van der Merwe 2022-07-21 Ek is glad nie verbaas dat die boek nie oral beskikbaar is nie. Daar is mos 'n man bo die wolke. 'n Man ja, sê hulle. Hy woon daar in die rigting van waar daai teleskoop nou onlangs daai foto's van gestuur het. En menige mens maak dit hulle voltydse werkEgskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?
Hester Van der Vyver 2022-07-21 Goeiedag Ek en my man is binne gemeenskap van goedere getroud en hy wil skei. Daar is 'n derde persoon betrokke, maar ek sukkel om bewyse te kry en ek is 'n huisvrou. Daar is skuld op my naam en hy weier om dit te betaal, maar ek het geen inkomste nie. W
Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk
Naomi Meyer 2022-07-21 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. LitNet het heelwat oefenvraestelle wat jou graad 9-kind kan help om vir sy toetse en eksamens voor te berei. Volg hierdie skakel: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Dit lei jou direk na di
monoloog vir ’n hond
Marietjie warrington 2022-07-21 Mooi, mooier, die beste ... Baie dankie hiervoor. Ek sien geweldig uit na die opvolg!
Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk
Elistina 2022-07-21 Goeiedag, my seun is in graad 9 en sukkel met sy Wiskunde. Kan u my dalk help, asb.
Manie se Bosveld-baobab
Ian 2022-07-20 'n Diepe en ware gedig wat so waardevol is vir die hele familie. Net soos Oupa kan jy met woorde die ware emosies na vore bring. Dankie, Michelle. Jy mag maar pen op papier plaas en doen dit gerus meer. Ian (een van die kinders)
Wat beteken die eerste foto’s van die James Webb-ruimteteleskoop?
Jannie Pretorius 2022-07-20 Fantastiese afsluiting!
Barry Ronge (1947–2022)
David Willers 2022-07-20 A brilliant reviewer and presenter. A hard act to follow. RIP.
Where is your happy place?
David Willers 2022-07-20 What a lovely piece of writing. Congratulations. After 40 years abroad I can still smell the tang of the sea and feel that icy ocean on my feet. You have a real gift.
Smaak my ôs is in ’n abusive relationship, uncle Cyril
Sarie 2022-07-20 Lyk my hy het geluister na jou. Gordhan het selfs Solidariteit genader vir hulp.
Gespierde Afrikaans
Erwin Rode 2022-07-20 Volgens Pharos se Sinonieme en verwante woorde is jou keuse: hartstog, liefde, temperament.
Vammelewe se vuurstories vat vlam: Ware verhale uit Namakwaland deur Gert Sarrisam
Nelis Engelbrecht 2022-07-20 Hi julle, ons het nuwe details waar julle die boeke kan bestel: Boekbestellings - gertsarrisam@gmail.com; Whatsapp-bestellings - 081 459 0905.
Tannie Evita praat kaktus: ’n resensie
Maryke Roberts 2022-07-19 "Evita Bezuidenhout, still regarded as the most famous white woman in South Africa, was born Evangelie Poggenpoel of humble Boer origins in the dusty Orange Free State town of Bethlehem on 28th September 1935." Dis so uit die perd se bek op haar eie webwe
Jeugboeke se storm en drang: Onstuimige gesprekke en versugtings na tienerreekse wat die ouers onthou
Le-anne 2022-07-19 Jare gelede het ek die Grillers-reeks ook gelees, ek glo nie dit bestaan meer nie. Die Afrikaanse weergawe van Goosebumps.
Press release from the prize committee: Winner of the Ingrid Jonker Prize for English poetry 2022
Annora Eksteen 2022-07-19 How wonderful!
Die energiekrisis na 11 jaar herbesoek
Bernhard Scheffler 2022-07-19 Amerika en Swede word albei ver oortref deur Ysland, wat egter ’n minimale koolstof-spoor het – sy elektrisiteit kom 99.98% uit hernubare hidro-, geotermiese en windkrag. Ook Swede se krag kom grootliks uit skoon hidro- en kernkrag. So Amerika en C
Wat Werner doen met sy drie miljoen deur Tertius Janse van Rensburg, ’n resensie
Dewald Koen 2022-07-19 Ek het hierdie jeugroman terdeë geniet.
Die energiekrisis na 11 jaar herbesoek
Koos Holtzhausen 2022-07-19 Ek moet die VSA om verskoning vra. As gevolg van ’n vingerglips van my word hulle W/kapita verkeerdelik aangedui as 6701, ipv 3453,975831 (afgerond 3454) W/kapita. Hulle is dus in die tweede posisie en word dus oortref deur die Swede. Jammer hiero
Dit is tyd vir ’n “volkskongres” oor Afrikaans
Usiris 2022-07-19 Ag tog, net nie nóg ’n kongres nie! Die vraag wat nooit geopper en beslissend beantwood word nie, is wat is die persentasie van Afrikaners wat in die oorlewing van Afrikaans belangstel? As dit nie die meerderheid is nie, dan is só ’n oorkoepelende o
Die energiekrisis na 11 jaar herbesoek
Bernhard Scheffler 2022-07-18 ’n Puik artikel met – soos sy voorganger – belangrike insigte in die noodsaak om al hoe meer op skoon, klimaatsvriendelike en deesdae hoogs bekostigbare hernubare energie (en energie-doeltreffendheid) te fokus. Maar daar is enkele punte wat ma
An illuminated darkness by Jacques Coetzee: a review
Rob Caskie 2022-07-18 Magnificent review of clearly exquisite writing. All the more extraordinary given Jacques’ sight restrictions. I personally cannot wait to read it!
Hoerkind deur Herman Lategan: ’n onderhoud met die skrywer
Manda Wessels 2022-07-18 Die randeier/Joker in the Pack ... bevoorreg is Herman om so gedeel te wees!
Persverklaring: Skryf in vir kykNET se Wie word ’n miljoenêr?
John Joannides 2022-07-18 Yes, ek wil deelneem, asb.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-07-18 Angus, Huxley was 'n draadsitter. Kon enige kant toe spring maar tog - "What are Huxley's views about religion? He was concerned about the future of society and opposed to organized religion. He was longing for answers and meaning, and he had begun to fo
Press release from the prize committee: Winner of the Ingrid Jonker Prize for English poetry 2022
Johan Kotze 2022-07-18 Veels geluk, Jacques.
’n Netwerkperspektief op die gebruik koöperatiewe basisgroepe as tegniek om samewerking in afstandhoëronderwys te bevorder
Christa 2022-07-18 My plesier, hoe het dit toe met jou navorsing gegaan?
