Kommentaar

Oorgeklankte Turkse TV-reekse verower die wêreld

Joceline 2022-07-07 Ek geniet al die sepies. Ek het Doodsonde al vir die tweede keer gekyk. Droomverlore, Bittersoet en Fenix, dis wat ek nou kyk.

Klaskamer: aanlyn

Monica 2022-07-07 😊😊😊 Mooi Kenan!!!

Author in residence: Mia Arderne

Yolande Cloete 2022-07-07 So proud of this remarkable lady. Wishing you many more opportunities like these.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-07-07 Beste FC, As jy sê “Dit was op ’n stadium gaande teorie” bedoel jy seker die Middeleeue. Ja, toe was almal Christene, en dié wat nie gelowig wou wees nie, is doodgemaak. Die RK-kerk het die septer geswaai en die Bybel was die grondslag vir alle w

Bargain Books competition: You could win a hamper full of books by James Patterson!

Lynette Louw 2022-07-07 Will love to get some new books for the school's reading room!

Bargain Books competition: You could win a hamper full of books by James Patterson!

Lynette Louw 2022-07-07 Sal 'n wonderlike toevoeging vir ons leeslokaal wees! Ons kort nuwe boeke!

Een mens maak ’n verskil! Pseudo-sinchronisiteit: onderlinge verwantskap of blote toeval?

Trisa Hugo 2022-07-06 Wat 'n interessante stuk leesstof. Baie dankie!

Elders gezien: De broers Louw, canonieke stemmen in het Afrikaans

Charles 2022-07-06 Hoe ironies, met verwysing na Barend se kommentaar, dat die Stellenbosse Universiteit skynbaar van bedoeling is om hulle te distansieer van Afrikaans, en daarmee implisiet, van die grote N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw en hul letterkundige skatte. Of jy

Elders gesien: Koöperasie en springbokke

Rory Sullivan 2022-07-06 Baie mooi, Elise. Onthou die dae nog so goed en so lekker om van die verlede the lees. Ek sien nog die prentjies net soos jy dit beskryf. Maak my so terug verlang na die "good old days".

"Ons moet politiek uithaal uit die onderwys."

Sarie 2022-07-06 Kan nog nooit verstaan hoe gemeenskappe hul skole kan besteel en afbrand en hul kinders benadeel nie. Gebeur oor en oor in sekere gemeenskappe. Ander gemeenskappe sweet bloed en maak planne om hul skole aan die gang te hou, want al is dit staatskole kry h

Joernalistieke feite en fiksie

Sarie 2022-07-06 Die meeste joernaliste soek nie die rou waarheid nie, maar buig stories en hou die waarheid skuins om hul eie politieke agenda te dien. Een joernalis het opgemerk dat hy die skieter op 4 Julie in een van Trump se rallies opgemerk het terwyl joernaliste op

Skoenlapper deur Irma Venter – ’n bedrewe en onderhoudende spel met die leser

Erika Terblanche 2022-07-06 Hallo! Hier is 'n skakel na 'n bespreking van Skoenlapper vir skole. https://www.nb.co.za/af/school/DownloadItem?fileId=23640 Erika Terblanche

1922 Rand Rebellion

Pieter(rassie) Erasmus 2022-07-06 Goeie weergawe van staking, baie dankie. Is daar enige instansie wat oor argiefmateriaal beskik oor veral naamlyste van stakers by individuele myne?

’n Kroniek van die populêre kultuur in die ’80’s

Alette van Greunen 2022-07-06 Uitstekend! Ek onthou dit presies so.

It's just us, guys: Hope and hilarity at the 2022 National Arts Festival

Dorothy Warner 2022-07-06 Loved every moment of 5 different years attending this festival. The variety of entertainment, astoundingly well organized, wonderful meeting people from all over the country. I hope it recovers.

Graad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Wouter Louw 2022-07-06 'n Uitstekende hulpmiddel vir leerders wat nie Afrikaans tuis praat nie. Meer take en oefeninge op hierdie webwerf sal baie leerders bevoordeel, veral by die skryf van deurlopende take en oefeninge, omrede baie van die leerders oor beperkte woordeskat be

Voortvarend op die Narreskip

Renée Conradie 2022-07-06 DIt was 'n groot voorreg.

Joernalistieke feite en fiksie

Leon Retief 2022-07-05 Me Wyngaard skryf: “Maar Die Son, soos elke ander koerant, het ’n verpligting om seker te maak die feite wat hulle publiseer, is korrek. Hulle het nie. Hulle het dit ook nie agterna probeer regstel nie.” Asook: “Dis nie genoeg dat die pers ’n re

Voortvarend op die Narreskip

Tiekie Cloete 2022-07-05 Aggie Calitz-Jordaan van Plus 50 is saam met my op die foto regs. Wat ’n sinvolle, insiggewende gesprek rondom Narreskip saam met Johan Myburg.

Voortvarend op die Narreskip

Gina Malherbe 2022-07-05 Wat ’n sonnige winter leeskring-ervaring saam met die ware Jakob!

Bargain Books competition: Calling all Wimpy Kid fans to enter!

Elmarie 2022-07-05 Awesome, ek is sy grootste fan; hou van al sy boeke.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

F C 2022-07-05 Beste Angus, Ek weerlê maar net jou bewering van "Dis slegs Christen kreasioniste wat sulke twak uitgedink het." Dit was op ’n stadium ’n gaande teorie. Wat weet ons vandag: "These ancestors have yet to be identified." Hulle is dus onbekend en wor

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

YMC 2022-07-05 Menige dank!

Wie was Recht Malan?

Fran Jordaan 2022-07-04 Recht Malan was die seun van Ds Dawie Malan wat predikant op Swellendam was en op 30 jaar oorlede is. Recht en sy ouer broer, Vrede, is beide na die Boere-oorlog gebore. Dominee Dawie was 'n jonger broer van FS Malan, redakteur van Ons Land, wat gedure

’n Tomahawk van ’n les

Angus 2022-07-04 Beste Hans, Stem saam; dit smaak ook lekker, maar waarom juis in Calvinia? Vlug jy nou uit Orania, en is jy dalk op pad Weskus toe? Ek sal ook nie daar tuis voel nie; klink te veel na Calvyn, en dit laat my hare rys.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-07-04 Beste FC, dankie vir die aanhaling uit Britannica. Jy stem dus saam met my dat daar nie so iets bestaan as die missing link nie. Dit was maar net 'n (moedswillige?) verkeerde interpretasie van Darwin se evolusieteorie.

kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser

Marietjie 2022-07-04 Watter datum in Julie begin die Turkse uitsendings?

Wie was Recht Malan?

Heinrich Matthee 2022-07-04 Ja, die internet is oor etlike historiese sake 'n beperkte bron. Jaap Steyn se biografie van MER bevat baie verwysings na Recht Malan. Sy pa was MER se predikant op Swellendam, hyself haar skolier. Later het hy haar bv. na Langenhoven se begrafnis geneem.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Ryk 2022-07-04 ‘n Publieke skulderkenning! “It is a terrifying thing to fall into the hands of the LIVING God.”

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

F C 2022-07-04 Beste Angus "Missing link, hypothetical extinct creature halfway in the evolutionary line between modern human beings and their anthropoid progenitors. In the latter half of the 19th century, a common misinterpretation of Charles Darwin’s work was that

Afrikaans kry uiteindelik erkenning as ’n inheemse taal

Wilhelm Fourie 2022-07-03 Dis 'n groot oorwinning!

Wie was Recht Malan?

Lynette Paterson 2022-07-03 Baie dankie vir inligting oor Recht Malan. Ek kom toe ook intussen af op die volgende oor hom, in die koerantman Schalk Pienaar se boek, Getuie van Groot Tye (pp.30-31): HR (Recht) Malan, assistent-redakteur van Die Burger, daarna bestuurkant-toe bevorder

Elders gesien: Koöperasie en springbokke

Philip Lauubscher 2022-07-03 Weer eens fantastic. Walking history boek. More please.

Oupa en Ouma se kombuis

Madeline Jones 2022-07-02 Ek kan nie wag vir die boek nie. Jy skryf dinge tot op die T. Jy is briljant!

Die Schreiner Karoo Writers’ Festival, ’n fotoblad

Izak de Vries 2022-07-02 Hello Miri. It is a festival open to anybody.

Wie was Recht Malan?

Barend Van der Merwe 2022-07-02 Hy was 'n joernalis. Later grootbaas van Nasionale Pers (Naspers). Gebore 1901 oorlede 1981.
Top